BassFeather Country Lodge
- Kapasiteit: 173 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Waldo Plaas, Reitz, 9810, Vrystaat
- Vanaf R420 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
BassFeather Country Lodge is 'n oord wat ongeveer 9 km buite Reitz op die Warden-pad in die Vrystaat geleë is. Die chalets is ruim en bied slaapplek vir 3 tot 6 mense. Gaste kan die verhitte swembad en die braai-areas geniet.
Die akkommodasie bied 8 gerieflike chalets met slaapplek vir 4 tot 6 mense. Daar is 'n TV, stoof, yskas en mikrogolfoond. Daar is 'n chalet met 4 enkelbeddens en kan rangskik word soos gaste verkies. Daar is ook 'n chalet met 'n dubbelbed en 4 enkelbeddens op die eerste verdieping. Indien jy gemak verkies het Bassfeather ook 'n kamp wat goed onderhou word, naby aan die waterkant of weggesteek tussen die inheemse bome en skoon badkamergeriewe. Vir diegene wat wil kamp maar nie die nodige toerusting het nie, het Bassfeather ook gerieflike, luukse tente.
Bassfeather Country Lodge het ook 'n funksie- en trou-venue met verskeie doendinge soos visvang, jag, voetslaan, voëlkyk en heelwat meer.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.7/5
Irene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 40
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Waldo Plaas, Reitz, 9810, Vrystaat
- Gaste dink BassFeather Country Lodge het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 173 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Waldo Plaas, Reitz, 9810, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang