Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Basterskloof

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jacobus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 73

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 73 resensies vir Basterskloof
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Claire M - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claire M

Peaceful, relaxing.

Most beautiful setting! Comfy little cottage with everything you need.

Stephan N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan N

Eenvoud het sy eie elegansie.

Die huisie was lieflik en goed toegerus vir 'n naweek weg. Heerlik in die dam geswem en kon lekker met die honde stap. Sal weer in die toekoms wil kom.

Samuel V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samuel V

Rustig en beeldskoon.

Ons het baie lekker gekuier. Die cottage is pragtig en goed toegerus, en die omgewing is beeldskoon. Die diens was uitstekend en vriendelik.

Zoë D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zoë D

Tranquility at Basterskloof.

We stayed at the stone cottage. My old spaniel really appreciated that there were no stairs to climb. The younger spaniel and I loved swimming in the dam. We also walked to the top dam. The vegetation is absolutely stunning. The house has everything one needs, and our host was very helpful. This trip was special.

Marinda T - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marinda T

Rus vir jou siel!

Ons het die kort verblyf baie geniet. Alles was skoon en netjies. Die huis het 'n ongelooflike ligging.

Basterskloof se terugvoer

Baie dankie vir die mooi kommentaar. Hoop ons sien julle weer.

Basterskloof
Estee S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estee S

Rustig. Mooi uitsig.

Was 'n baie rustige wegbreek. Die rondawel is baie goed toegerus met alles wat jy nodig het.

Pier-marie R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pier-marie R

We enjoyed our stay in the lovely stone cottage, and also hiking in the fynbos on the mountain.

The cottage is very spacious and has all the basic you will need. It was a lovely breakaway from the city.

Desiree R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desiree R

A real gem.

Absolutely beautiful surrounding. All that we enjoy. Mountains, water bodies, birds, horses and other wild life. Care taken in the beautiful gardens. Also a very kind and informative host. loved the shop goodies. The only problem we wanted to but unfortunately couldn't stay longer. But we will be back. Thank you so much for a peaceful rest.

Esther N - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esther N

Absolute rustigheid!

Basterskloof voldoen aan alles wat vir ons belangrik is. Stilte, mooi natuur, 'n mens voel vêr van alles af en tog is jy eintlik baie na aan alles. Die feit dat ons net 45 minute hoef te ry van ons huis af in Somerset Wes in 'n ander "wêreld" te wees, en dat ons diere welkom is, is vir ons van onskatbare waarde. Jacobus het ons baie welkom laat voel.

Sanet Z - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet Z

Heerlike verblyf met kinders.

Ons het verskriklik lekker gekuier en ontspan. Kinders het heerlik in die dam geswem en met die boot geroei. Pragtige ongewing met staproetes. Ekstra bonus was die perde wat in die dam kom swem het.

Ayesha M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ayesha M

Very peaceful and pleasant stay.

It was amazing, the setting was breathtaking. There were enough activities for the whole family, including hiking, swimming in the well-maintained dam, and exploring the woods.

Sally-anne J - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sally-anne J

Relaxing, cosy, nature, friendly.

It was a lovely winter escape close enough to Cape Town and far enough to feel like you were getting away from it all. Was a lovely cottage even got to forage for pine mushrooms.

Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Johan V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Johan V

Rustig, stil en netjies.

Heerlik ontspan en stilte en natuur geniet.

Martie M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie M

Berghuisie baie geniet.

Mooi, netjies en privaat berghuisie. Het dit terdeë geniet.

Anica C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anica C

Hemel op aarde.

'n Perfekte wegbreekplekkie. Huisies is ongelooflik skoon en netjies, en toegerus met alles wat jy sou nodig hê. Die plaas is prentjiemooi met lekker staproetes. Ons hondjies het dit ook vreeslik geniet. Baie dankie vir julle gasvryheid en dat julle, julle stukkie hemel op aarde met besoekers deel.

Benita M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benita M

Rustig.

Baie rustig en 'n lieflike omgewing. Die plekkie is goed ingerig en skoon.

Basterskloof se terugvoer

Dankie Benita vir die mooi resensie.

Basterskloof
Jesse K - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jesse K

Neat and clean, had everything we needed and the hosts were welcoming and attentive. Plenty of fun fishing and swimming in the dams and we even got a tour of the working part of the farm.

Friendly hosts, beautiful bird life and we had plenty of adventures exploring the farm and dams.

Basterskloof se terugvoer

Thanks Jesse, we do appreciate your kind words.

Basterskloof
Lee-zanne A - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-zanne A

Saligheid vir die siel.

Nie ons eerste besoek nie, maar beslis nie die laaste nie. Net wat mens nodig het om weg te kom van die stads gejaag, maar sonder om te ver te ry. Vriendelike, gasvry eienaars. En op die koop toe die opsie om van die heerlike tuisgemaakte produkte te koop.

Nina V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nina V

Pragtige omgewing, super netjiese en gerieflike huisie.

Sal beslis weer besoek!

Gesina V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gesina V

Sal enige tyd weer gaan.

Ek is versot op varswaterhengel. Hulle het soveel moeite gedoen en WhatsApps bly stuur, selfs 'n foto van die eienaar met sy vis.

Gaelen W - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gaelen W

Beautiful setting, peaceful, value for money.

See stars.

Francois W - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois W

Asemrowend en ongelooflik mooi.

Leeukamp oorkant die pad op die ander plaas. Jy hoor hulle brul en ons kon hulle sien beweeg met die blote oog. Rondawel was 'n wenner.

Wilna F - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wilna F

Baie lekker en 'n fantastiese omgewing.

Alles was goed gereël vir ons. Baie mooi en skoon huisie met 'n baie lekker atmosfeer. Pragtige omgewing, die berge, proteas en damme. Ons kon werklik baie rustig word. Ons het vir vier dae heerlik gebly en lekker geslaap. Die huisie kort 'n paar klein goed soos 'n paar glase, kurktrekker en 'n paar hakke aan die muur vir jou klere, maar dit was nie hinderlik nie.

Rensje A - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rensje A

Pragplaas!

Ons het ons verblyf baie geniet! Daar is hope staproetes op die plaas met 'n verskeidenheid natuur om te beleef. Daar is ook diere vir die kinders om te sien. Ons het geroei op die dam en elke aand gebraai. In die aande hoor mens die brul van leeus om mee aan die slaap te raak. Lieflike mense wat die plaas besit, baie privaat en stil - sal beslis weer kom!

Millicent Q - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Millicent Q

Wonderful views and very peaceful.

We loved the place. Views were amazing and the place had everything you need. Just a word of warning, come prepared with fly repellent as the just won't leave you alone I guess it's just the time of year.

Johan J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan J

Pragtige, gesellige plekkie.

Die eienaar, Jacobus, was baie vriendelik en het self sekergemaak alles is piekfyn toe ons daar aankom. Kan beslis aanbeveel!

Basterskloof se terugvoer

Baie dankie en kom gerus weer.

Basterskloof
Francois A - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois A

Saligheid

Basterskloof is ons "safe haven" waneer ons net moet wegkom van die daaglikse gejaag.

Basterskloof se terugvoer

Baie dankie.

Basterskloof
Annette E - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette E

Was ongelooflik!

Baie netjies en Oom Jacobus was baie gasvry! Het in Mountain Cottage gebly, en sal vir seker gou weer gaan kuier! Dierekinders het dit net so baie geniet! Die fynbos en staproetes is prentjieboekmooi! 10/10. Kom vir seker weer!

Basterskloof se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde.

Basterskloof
Vimal R - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vimal R

Wonderful, quiet, peaceful getaway.

Really nice place to get away from the hustle and bustle of the city. I went with my dog and we had a great time swimming in the dam and hiking up the mountain. The owners were really nice and helpful too. Only downside is it gets a bit windy, so you may want to check the weather forecast before booking.

Stephanie G - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie G

Beautiful getaway

We had the best weekend! The cottage is gorgeous and we had the whole place to ourselves! Perfect weather allowed for hours of exploring and walking on the farm. Our fur-child absolutely loved it.

Lizl S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizl S

River Cottage was 'n groot bederf.

Na 'n besige paar weke was River Cottage net die regte medisyne. Vars lug, plaasgeluide, pragtige perde en 'n warm vuur is al wat die siel nodig het. Dankie Marna en Pieter vir julle gasvryheid en ekstra hout, ons sien julle gou weer.

Ewald E - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ewald E

Ongelooflike wegbreek.

Pragtige kliphuis waar ons gebly het tydens die swaar reën wat die Kaap getref het. Met die aansteek van die binnebraai (met 'n krat hout wat Jacobus gaaf genoeg was om gratis te voorsien) was die huisie so warm en snoesig dat ons gemaklik kon kos voorberei met al die nodige geriewe, eetgerei en toerusting wat voorsien was. Was ook gelukkig genoeg om die volgende dag die bootjie te kon uitneem op die dam, rustig te kon dobber en luister hoe leeus in die verte brul. Amper ons laat voel asof ons is in die Krugerwildtuin is, maar geseënd genoeg om nog in die Kaap te wees met die Hottentots-Holland berge in die agtergrond. Ons kom definitief weer terug, en bring vriende die keer saam.

Basterskloof se terugvoer

Baie dankie, Ewald, ons wardeer jou bemoedeginde resensie. Ons sien daarna uit om julle weer te ontvang.

Basterskloof
Theresa C - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa C

Ons het die kuier verskriklik geniet. Sal dit definitief aanbeveel. Baie netjies en asemrowende uitsigte.

DIe huisies is bietjie nader aan mekaar as wat ons gedink het, maar dit was steeds baie privaat. Heerlik met die 4x4 pad teen die berg opgestap.

Lee-zanne A - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-zanne A

Definitief 'n "Happy Place".

Pragtige plek, goed ingerig en net reg vir ontspan.

Pieter S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S

Was ’n rustige wegbreek.

Dit was 'n vinnige wegbreeknaweek wat ons baie geniet het.

Jp B - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jp B

Ongelooflike mooi plaas vir perfekte naweek weg in die mooi berge.

Pragte kliphuis op die plaas naby water en staproetes om mensself besig te hou in die natuur.

Brian G - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian G

Stunning accommodation and location.

Beautiful picturesque cottage on a remote, quiet mountainside. Simple but well appointed and comfortable. Will definitely be back!

Danielle V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle V

Onaangenaam en ongemaklik.

Daar was ongelooflik baie vlieë. Soveel so, dat ons deur 5 vliegvangers in 2 aande gegaan het, dat daar letterlik nie meer plek op een van die linte was vir 'n vlieg om op te land nie en ons het 'n hele bottel gif uitgespuit. Ons verstaan natuurlik dat dit in die natuur is, maar ons voel ook dat die Gashere beheer oor die vlieëplaag moet neem. Dit was absoluut onaangenaam en 'n mens kon glad nie kosmaak of eet of sommer net sit in die huis (of eers buite nie), sonder dat die vlieë in 'n swerm op jou toesak nie. Ongelukkig was daar verder ook geen braaibak vir die vleis nie, geen slaai- of tjipsbak nie (ons moes letterlik ons slaai in 'n oondkastrol maak), geen handseep in die badkamer nie - ten spyte van die feit dat ons vir 3 aande bespreek het en slegs 4 enkele vuurhoutjies om die vuur mee aan te steek. Al het ons vir 3 aande bespreek, het ons teruggekeer huis toe na slegs 2 aande as gevolg van die vlieë. Ons sal ongelukkig glad nie terugkeer in die toekoms nie.

Basterskloof se terugvoer

Vlieë is 'n natuurlike voorkoms. Ons boer organies en probeer om nie gifstowwe te gebruik nie. Vuurhoutjies, skottels en panne is beskikbaar indien gaste enige iets nodig het wat nie in die kothuisie is nie of vergeet het om saam te bring. Ons is 24 uur op die plaas en tot die gaste se diens. Dit is immers 'n selfsorg eenheid. Ek weet dit is nie altyd maklik om by boerdery omstandighede aan te pas nie. Jammer vir die ongerief.

Basterskloof
Claudia S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudia S

Great destination. Just over an hour out of Cape Town. Tranquil and perfect for a couples' getaway.

See stars.

Elzaan B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzaan B

Was a lovely stay and the owners were extremely friendly.

See stars.

Dewald B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald B

Veilig, hartlik verwelkom, netjies en skoon, behulpsaam

Was hartlik verwelkom by die mooi huisie wat oor die groen lande uitkyk en gehelp as hulp nodig was. Sal dit beslus vinnig weer doen. Baie dankie aan Basterkloof vir julle diens!!! 10 uit 10!!!!vv

Tersia D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia D

Dit was n stukkie hemelse ervaring!!!

Stilte vir jou siel. Omvou in die natuur. Gaan verseker weer wegbreek na hierdie stukkie heiligdom. Skoon, netjies alles wat jy nodig het. Stunning!!!!!

Kim S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim S

Beautiful natural cottage.

We loved our stay and our host was friendly and very helpful. Our cottage was totally secluded with beautiful views of the mountains and access to gorgeous fynbos walks. The highlight was the waterfall.

Mike P - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mike P

Peaceful and pretty.

Excellent service from the owner.

Greg E - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Greg E

Stil en rustig. Mooi natuurskoon.

Die oom en tannie was baie vriendelik en gasvry. Die huisie was netjies en skoon. Dit het 'n wonderlike uitsig op die dam en natuurskoon. Baie stil en rustig, net wat mens nodig het om af te skakel. Sal definitief weer gaan. Sal 'n bakkie aanbeveel.

Kerry T - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kerry T

Relaxing. Tranquil. Peaceful. Quiet.

Quaint mountain cottage next to a dam in Botrivier. The most relaxed we have been in a long while - there is something about this place that let's you escape the daily grind from the second you arrive. The pics of the cottage don't do it justice. The perfect place to kick back and relax. We brought our dogs along and they had more fun than us. This place is perfect for dogs.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ontspanne. Rustig. Vreedsaam. Stil.

Oulike berghuisie langs 'n dam in Botrivier. Die mees ontspanne wat ons in 'n geruime tyd was - daar is iets aan hierdie plek wat jou laat ontsnap van die daaglikse lewe vanaf die sekonde wat jy daar aankom. Die foto's van die kothuis doen dit nie gestand nie. Die perfekte plek om te ontspan. Ons het ons honde saamgebring en hulle het meer pret gehad as ons. Hierdie plek is ideaal vir honde.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Alda V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alda V

Heerlike stil plek om net after skakel en jou batterye te herlaai.

Die akkomodasie is puik met alles wat jy nodig het. Alles is skoon en netjies, en mens voel sommer tuis met die intrapslag. Die bergpaadjies is lekker om te ry as jy die geskikte voertuig het en 'n ekstra bonus is dat jy enige an alle paadjies mag verken. Enigste ding wat die verblyf sal verbeter is 'n plekkie om jou klere uit te pak! Net 'n paar rakkies en 'n hangplek vir warm baadjies sal wonderlik wees.

Jennifer K - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer K

Amazing beautiful serenity

They are great hosts. Everything is clean and it is a beautiful place. My daughters words: "Mommy can’t we live here?”

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Amazing, pragtige rustigheid.

Hulle is goeie gashere. Alles is skoon en dit is 'n pragtige plek. My dogter se woorde: "Mamma kan ons nie hier bly nie?"

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Lara N - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lara N

Netjiese, waarde vir geld verblyf in n pragtige omgewing.

Ons winterslangnaweek het 'n storm, reënboog op reënboog en 'n heerlike winterson opgelewer. Daar was kans vir binne en buite braai, guitar en teken, stappies deur die woud, teen koppies uit en roei op die dam. Sprokies-sampioene, perde, bokkies, paddas, groenkopkoggelmanders. Ons gaan definitief weer!

Jennifer K - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer K

Amazing and great people.

Dit was ongelooflik lekker weereens en ons sal enige tyd weer gaan en dit aanbeveel.

Pieter P - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter P

Baie rustige en stil wegbreek met uitstekende geriewe.

Ons het dit baie geniet. Ek was verras met die klein dinge soos 2-ply toiletpapier, vuurhoutjies en kers asook goeie potte en panne. Vat maar jou eie drinkwater saam. Ons het ook die leeubrul in die stille aand gehoor wat op 'n buur plaas bly. Baie verras. Dankie vir 'n lekker kuier, oom Koos.

Lee-zanne A - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-zanne A

Onoortreflike wegbreek.

Ons was aangenaam verras met die knus huisie teen die berg. Ons het nooit verwag 'n plekkie so naby die stad sal jou so diep in die natuur invat nie. Ons kan nie wag om terug te gaan nie!

Juanita S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita S

Rustigheid naby vele avonture.

Die rondawel was perfek vir die 2 van ons. Dit is langs die hoofhuis, maar ons het nooit eers dit agtergekom nie. Die tuin skei die twee. En die groot swembad reg langs die rondawel vir 'n aanwins. Ons het verblyf gesoek naby vriende van ons. Dit was perfek. Het ook opgery na die ander houthuisies en die twee damme. Die area is pragtig. Gasvryheid was ongelooflik. Ek beveel dit sterk aan.

Sharon H - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sharon H

Quiet with beautiful scenery.

A lovely stay. Enjoy watching the bird life at the dam.

Bruce H - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Bruce H

Great quiet location.

An awesome getaway! A small clothing storage unit (chest of drawers) would be useful when staying for more than one night.

Christina J - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christina J

Pragtig geleë tussen die berge en by 'n dam.

Vriendelik ontvang deur ons gasheer. Die huisie is 'n entjie van die opstal en is baie skoon en netjies. Alles wat nodig is vir 'n dag of twee. Pragtig geleë in die berg en naby die dam.

Anonieme gas - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Elsabe M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe M

Basterskloof bied 'n wonderlike rusplek.

Ons het ons naweek by Basterskloof vreeslik geniet. Die ligging was rêrig iets besonders en die verblyf self was netjies en gemaklik. Ons sal beslis terug wees.

Carl W - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carl W

Amazing location! A whole new meaning to peacefulness!

What a great place to unwind! The neighbour's lions roaring at night was something unusual! We had so much fun rowing about on the dam and walking the farm roads. Also a great craft brewery 10 min away.

Charlotte M - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte M

Rustig, mooi en vriendelik.

Ons sal vir seker terug wees! Ons het in Basterskloof se Mountain Cottage 1 gebly en dit was ongelooflik. Die huisie is goed toegerus en die stoepie kyk uit oor 'n pragtige dam. Dit is perfek vir 'n naweek van rus. Die eienaars is baie vriendelik en laat mens baie tuis voel op die plaas. Definitief goeie waarde vir geld. Ons kom weer!

Nichol V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nichol V

Dit was lekker rustig gewees. Goed vir ontspanning.

Baie lekker plek om net weg te kom en Botrivier het oorgenoeg om jou besig te hou.

Jacques L - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques L

Wild en afgesonder.

As jy jou eie ding op jou eie manier wil doen dan is hiedie 'n unieke plek daarvoor. Neem genoeg (kos) saam sodat dit nie nodig is om die berg-pad te veel te navigeer nie. Ons klein sedan - wat redelik laag ry - kon die pad baasraak, solank ek buite op die uitgetrapte spore van die grondpad gebly het. As die ander hut ook bespreek sou gewees het - dan sou dit die gevoel van 'een-met-die-wildernis-wees' minder intens gemaak het, maar nie afbreek gedoen het aan die unieke ervaring nie. Neem stapskoenne saam. Daar is paaie vir 'n bergfiets. As jy in styl wil sonbrand bring 'n lilo saam. Die roeiboot werk heerlik. Bring die sonsambreel en kamp-stoele saam vir dam piekniek. Ons het buite op die stoep geslaap (daar is plek vir 'n waghond) maar ons het baie gerus geslaap (sonder ons 'Wagter'). Vir voëlkykers is daar 'n spesiale gesig wat saans afspeel (dalk net in die somer) maar wat liefs 'n geheim moet bly.

Tammy D - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tammy D

Lovely and peaceful.

Lovely peaceful weekend. The doggies loved the freedom and enjoyed a swim in the dam. The cottages both have beautiful views. I agree with other reviewers that the pictures don't do Basterskloof justice. Much nicer than we imagined!

Zaza B - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zaza B

Rustige wegbreek met ons troeteldiere in 'n pragtige toegeruste kliphuisie.

Basterskloof is na genoeg aan Botrivier vir proviand maar ver genoeg van dorpsgeluide om te ontspan, stap, lees en rus. Die gebrul van die leeus en kraanvoëls wat kom nagsê by die dam was baie spesiaal tydens ons 5-nag-verblyf. Ons het die klipgeboude braai buite goed ingespan in die aande en die kaggel binne in die kliphuisie was ideaal toe die motreën val. Die yskassie was amper te klein vir die tyd wat ons gebly het, maar oom Jacobus was vriendelik en behulpsaam om te help met vriesspasie (iets om in gedagte te hou vir gaste wat 'n paar dae oorbly).

Esta M - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Esta M

Wat 'n heerlike wegbreek met die honde-kinders om die vakansie af te sluit.

Ons, en die honde, het ons tydjie by Basterskloof ongelooflik geniet. Die honde het heerlik geswem, en die uitsigte is net fantasties. Baie dankie vir die heerlike tyd.

Sarie S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarie S

Dit was ongelooflik lekker.

Die plek is baie netjies en baie privaat! In die aande kan 'n mens luister hoe die eende en voëls in die dam baljaar. Ek sal dit weer probeer. Die eienaar is baie vriendelik! Dankie vir 'n onvergeetlike naweek!

Lindi S - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindi S

Magical. Just magical.

We stayed in Berghut 1. The hosts are super friendly and the cottage is at the most amazing location with a beautiful dam right in front. Small boat to bob around in. Had amazing runs and swims in the dam. Peaceful. Bliss. The cottage is so pretty en perfectly equipped with an inside fireplace as well. Cannot wait to go back. I do a lot of travelling and this was certainly a highlight if you looking to just chill in the peace and quiet of nature with blue cranes at sunset on the dam's edge. Perfect place to unwind.

Tarien D - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tarien D

Skoon, stil en afgesonder.

Meer en beter as wat ons verwag het. Die huisie was skoon, mooi en afgesonder. Die eienaars was vriendelik en altyd beskikbaar. Ek sal dit definitief aanbeveel!

Dave M - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dave M

Wonderful place to stay if you want to get away from it all.

This is one of the cleanest places we have ever stayed in. It is lovely and peaceful with a gorgeous view and has everything you will need. Although it feels remote - which is great - it is actually very close to Franschhoek, Hermanus and Kleinmond. The place is even better than the picture.

Frans O - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans O

Wonderlike verblyfopsie.

Ons het baie lekker hier gebly en uitgerus. Private verblyf met alles wat mens nodig het langs 'n dam. In die aande kan mens selfs leeus hoor roep vanaf 'n nabye plaas.

Emma S - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emma S

Amazing!

Such a lovely spot and very friendly people.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ongelooflik!

So 'n pragtige plek en baie vriendelike mense.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Jacques B - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques B

Ons soek reeds vir die volgende geleentheid om te gaan.

Baie netjiese en goed toegeruste huisie omring deur die pragtige natuurskoon van Botrivier. Die gebrul van die buurman se leeus in die nag was nogal besonders. Ons sal beslis weer gaan!

Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Der Stel-pas Weg, Botrivier, 7185, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA75485647e79164144c1b32b9960c89f64f2da0dd4db2ea417521174b529eb24c5323ca7ccc46849a60743796ff0df4d42d0a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2) 73 5 1 5 Van Der Stel Pass Road Botrivier 7185 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.185242972351 19.215525090694

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang