Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Basterskloof

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 73 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Claire M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Peaceful, relaxing. Most beautiful setting! Comfy little cottage with everything you need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephan N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Eenvoud het sy eie elegansie. Die huisie was lieflik en goed toegerus vir 'n naweek weg. Heerlik in die dam geswem en kon lekker met die honde stap. Sal weer in die toekoms wil kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Samuel V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Rustig en beeldskoon. Ons het baie lekker gekuier. Die cottage is pragtig en goed toegerus, en die omgewing is beeldskoon. Die diens was uitstekend en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zoë D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Tranquility at Basterskloof. We stayed at the stone cottage. My old spaniel really appreciated that there were no stairs to climb. The younger spaniel and I loved swimming in the dam. We also walked to the top dam. The vegetation is absolutely stunning. The house has everything one needs, and our host was very helpful. This trip was special.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinda T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Rus vir jou siel! Ons het die kort verblyf baie geniet. Alles was skoon en netjies. Die huis het 'n ongelooflike ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Jacobus
Basterskloof
Baie dankie vir die mooi kommentaar. Hoop ons sien julle weer.

Estee S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Rustig. Mooi uitsig. Was 'n baie rustige wegbreek. Die rondawel is baie goed toegerus met alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pier-marie R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

We enjoyed our stay in the lovely stone cottage, and also hiking in the fynbos on the mountain. The cottage is very spacious and has all the basic you will need. It was a lovely breakaway from the city.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Desiree R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

A real gem. Absolutely beautiful surrounding. All that we enjoy. Mountains, water bodies, birds, horses and other wild life. Care taken in the beautiful gardens. Also a very kind and informative host. loved the shop goodies. The only problem we wanted to but unfortunately couldn't stay longer. But we will be back. Thank you so much for a peaceful rest.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esther N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Absolute rustigheid! Basterskloof voldoen aan alles wat vir ons belangrik is. Stilte, mooi natuur, 'n mens voel vêr van alles af en tog is jy eintlik baie na aan alles. Die feit dat ons net 45 minute hoef te ry van ons huis af in Somerset Wes in 'n ander "wêreld" te wees, en dat ons diere welkom is, is vir ons van onskatbare waarde. Jacobus het ons baie welkom laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanet Z
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2023

Heerlike verblyf met kinders. Ons het verskriklik lekker gekuier en ontspan. Kinders het heerlik in die dam geswem en met die boot geroei. Pragtige ongewing met staproetes. Ekstra bonus was die perde wat in die dam kom swem het.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jacobus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 73

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Der Stel-pas Weg, Botrivier, 7185, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA75485647e79164144c1b32b9960c89f64f2da0dd4db2ea417521174b529eb24c5323ca7ccc46849a60743796ff0df4d42d0a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 73 5 1 5 Van Der Stel Pass Road Botrivier 7185 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.185242972351 19.215525090694

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang