Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bastille de Blignaut B&B

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Mariette V
1 nag
5.0
Feb 2024

Beslis een van die beste plekke waar ek nog moes bly tydens 'n sake reis. Ongelooflik, netjies en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tilla
Bastille de Blignaut B&B
Baie dankie vir jou vriendelike resensie. Sien uit om jou weer te sien.

Johann V
Kort verblyf
4.8
Mei 2022

Dat ek Bastille de Blignaut aanbeveel en self weer daar sal oornag sê alles. Vriendelik, hulpvaardig, gasvry en alles wat daarmee saamgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tilla
Bastille de Blignaut B&B
Baie dankie Johann. Hoop ons sien weer. Vriendelike groete. Leonard en Tilla

William T
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2021

Baie lekker, goed geleë en 'n vriendelike gasheer en gasvrou. Ek het baie lekker gebly. Goeie ontbyt en 'n baie rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques Q
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2020

A most enjoyable stay in a comfortable room with great hospitality. The room was spacious and comfortable. Breakfast was delicious and enjoyed in a pleasant setting. Thank you Tilla and Leonard for making my stay memorable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ryno O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2019

Baie aangenaam. Kamers was baie netjies en die mense baie vriendelik. Sal hulle beslis wees besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tilla
Bastille de Blignaut B&B
Baie dankie! Dit was lekker om julle te ontmoet. Hoop om julle gou weer te sien. Vriendelike groete Bastille de Blignaut span

Luc N
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2019

Very friendly, and helpful hosts, who go the extra mile. Great accommodation, centrally located to N1/N3 highway, and great shopping malls.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tilla
Bastille de Blignaut B&B
Thank you for the great review, Luc! It was nice to meet you and your son. We hope to see you again soon!

Danie V
Kort verblyf Besigheidsreis
3.8
Feb 2019

Voldoen aan behoeftes. Goeie interaksie en waardering vir kontak na items in kamers vergeet is.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Tilla
Bastille de Blignaut B&B
Baie dankie Danie. Ons hoop ons sien jou mense weer. Vriendelike groete Bastille de Blignaut Span

Lindie K
1 nag
5.0
Jul 2017

Verby awesome! Dit is nou die derde jaar wat ek en my ma van Bastille de Blignaut gebruik gemaak het en elke keer word ons vriendelike ontvang. Ons sal vir seker weer daar oorbly en vir seker aan al ons vriende en familie die asemrowende gastehuis aanbeveel. Julle sal nie jammer wees nie maar julle sal spyt wees as julle nie ten minste net een aand hier slaap nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacobus H
1 nag
4.2
Sep 2017

Baie netjiese en gemaklike verblyf. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Tilla
Bastille de Blignaut B&B
Baie dankie Stiaan. Dit was lekker om jou hier by Bastille de Blignaut B&B te verwelkom. Ons hoop om jou gou weer te sien. Vriendelike Groete Bastille de Blignaut Span

Lindie K
1 nag
5.0
Jun 2016

Home away from home. Dit was super lekker gewees om weereens in Bastille de Blignaut te bly. Ons is weereens met die grootste liefde ontvang en met baie liefde bedien. Baie dankie vir elke oomblik. Ek gaan verseker julle aanbeveel aan al ons vriende.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Tilla Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R1 220
R1 220 R1 098
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 220
R1 220 R1 098
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Karenweg 65, Illiondale, Edenvale, 1609, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA951ac50bd052b8b3399c3b89ba6e447b669a1d645b354ae5332c21c7c1a6246232d037595c77c6396404802ba68bdb895b4d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 220 nouVanaf R1 098 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 65 Karen Road Illiondale 1609 Gauteng 021 201 8901 16:00-20:00 10:00 -26.11006 28.16645

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang