Bastille de Blignaut B&B
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Tilla Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Mariette V - Feb 2024
Algehele gradering
Beslis een van die beste plekke waar ek nog moes bly tydens 'n sake reis.
Bastille de Blignaut B&B se terugvoer
Baie dankie vir jou vriendelike resensie. Sien uit om jou weer te sien.
Johann V - Mei 2022
Algehele gradering
Dat ek Bastille de Blignaut aanbeveel en self weer daar sal oornag sê alles.
Bastille de Blignaut B&B se terugvoer
Baie dankie Johann. Hoop ons sien weer.
Vriendelike groete.
Leonard en Tilla
William T - Sep 2021
Algehele gradering
Baie lekker, goed geleë en 'n vriendelike gasheer en gasvrou.
Jacques Q - Aug 2020
Algehele gradering
A most enjoyable stay in a comfortable room with great hospitality.
Ryno O - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Bastille de Blignaut B&B se terugvoer
Baie dankie! Dit was lekker om julle te ontmoet. Hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike groete
Bastille de Blignaut span
Luc N - Mrt 2019
Algehele gradering
Very friendly, and helpful hosts, who go the extra mile.
Bastille de Blignaut B&B se terugvoer
Thank you for the great review, Luc! It was nice to meet you and your son. We hope to see you again soon!
Danie V - Feb 2019
Algehele gradering
Voldoen aan behoeftes.
Bastille de Blignaut B&B se terugvoer
Baie dankie Danie. Ons hoop ons sien jou mense weer.
Vriendelike groete
Bastille de Blignaut Span
Lindie K - Jul 2017
Algehele gradering
Verby awesome!
Jacobus H - Sep 2017
Algehele gradering
Baie netjiese en gemaklike verblyf.
Bastille de Blignaut B&B se terugvoer
Baie dankie Stiaan. Dit was lekker om jou hier by Bastille de Blignaut B&B te verwelkom. Ons hoop om jou gou weer te sien.
Vriendelike Groete
Bastille de Blignaut Span
Lindie K - Jun 2016
Algehele gradering
Home away from home.
Lindie K - Jun 2015
Algehele gradering
Ons het baie veilig en tuis gevoel by die gastehuis.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 13 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Karenweg 65, Illiondale, Edenvale, 1609, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang