Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bastion House

  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Albertweg 55, Irene Sekuriteitslandgoed, Irene, 0157, Gauteng
  • Vanaf R1 503 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Bastion House bied B&B en is in Irene Sekuriteitslandgoed geleë. Die gastehuis is ideaal geleë naby Centurion Gholflandgoed, restaurante en sowat 16 km vanaf Pretoria se sakekern.

Verblyf by Bastion House beskik oor 8 individueel versierde kamers. Hierdie kamers is ingerig met óf 2 enkelbeddens, 'n koningingrootte-bed of 'n koninggrootte-bed, en elke kamer beskik oor 'n en suite-badkamer. Verder het elke kamer 'n privaat ingang, gratis WiFi, 'n werkstasie, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

'n Stewige ontbyt word in die eetarea bedien, of 'n wegneem-ontbytboks kan bestel word. Tuisgekookte aandetes kan op versoek gereël word. Die gastehuis spog ook met klein braaigeriewe vir gaste om te gebruik, en 'n konferensiekamer wat gehuur kan word. Veilige parkeerplek van die straat af met 24-7 toegangsbeheer is op die eiendom beskikbaar.

Bastion House is ook binne 10 km vanaf Irene Village Mall, Irene Country Club, 36 km vanaf Sandton City Mall, en 44,4 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Antonette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Albertweg 55, Irene Sekuriteitslandgoed, Irene, 0157, Gauteng
  • Gaste dink Bastion House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 503
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 503
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Albertweg 55, Irene Sekuriteitslandgoed, Irene, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdP7DZwaP2sLiCAYg1qf8EEcd64YOPIpJSjhtYlWMYJLsLlZRA8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 503 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 55 Albert Road Irene Security Estate 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.866518 28.212381

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang