Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bastion Quarters Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Shandre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 33 resensies vir Bastion Quarters Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.7/5
Alan H - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alan H

Stunning.

Bastion Quarters Guest House was amazing! Stunning place with amazing staff. I would recommend it for all.

Velencia M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Velencia M

Soos huis weg van huis.

Ek is mal oor Bastion Quarters Guest House. Ek wens ek kon vir ewig daar bly.

Dale H - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dale H

Pleasant.

Friendly staff and an excellent host. Thank you, Shandre.

Amy J - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amy J

Gerieflik.

Hulle is baie tegemoetkomend vir een persoon wat in 'n rolstoel was en vir ons 'n ander kamer gegee wat beskikbaar was wat beter geskik was vir hom. Die kamers is netjies en sal weer daar oorbly as ons in Bredasdorp is!

Pierre S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre S

Baie mooi en gasvrye omgewing.

Verblyf was baie skoon en netjies. Personeel was baie vriendelik. Ons was bietjie ontsteld toe ons in die oggendure terugkom na ons werk en ons parkering was geneem. Bestuur moet dalk kyk na die toekenning van parkering aan kamers.

Malvin A - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Malvin A

Baie lekker gekuier, stil en rustige area. Tania, die gasvrou, was baie behulpsaam.

Die plek was skoon en baie netjies.

Anonieme gas - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Meriska M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meriska M

My partner and I have really enjoyed our stay.

We would have also loved to book for more than 2 people in the future, if it was possible. We would love to have pool hours until 8pm instead of 6pm.

Enzio E - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Enzio E

Baie aangename ervaring, ons plekkie was so cosy en goed ingerig. Ons was warm ontvang en sal aanhou terugkom!

My lewensmaat het baie mooi gevra dat ek haar dank moet oordra vir die wonderlike diens en geriewe. Beslis ons nommer een oorslaapplekkie in Bredasdorp. Julle is tops!

Mishe H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mishe H

Fantasties, gemaklik en vriendelik.

Die diens wat ons vanaf Bastion Quarters Guest House ontvang het, was wonderlik. Ons het later arriveer as die gegewe tyd en Bevan het gewag totdat ons daar kom. Hy het selfs gebel om te luister of ons nog veilig is op die pad. Dit was baie hartverwarmend. Die tyd by Bastion Quarters was baie heerlik. Dankie aan Bevan vir die gasvryheid en lekker naweek! Sal beslis weer bespreek.

Tania K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tania K

Gemaklik, skoon en ruim.

Hou baie van Kamer 1 en sal beslis weer kom besoek.

John C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
John C

Baie nice plek.

Sal al my vriende aanbeveel om daar te bly.

Farzaana L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Farzaana L

Friendly service. Relaxing stay. In a safe area.

Rooms 1 and 3 are exactly as pictured. Unfortunately room 2 was booked but it is permanently unavailable since it's being used as a spa room. We were offered rooms 4 or 5 instead. Both rooms have a strong mould smell. They also do not have cupboards which was disappointing. Apart from that, the area is safe and the receptionist is friendly and stays close by if you need any assistance.

Martin A - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Martin A

Surprise - the guests are coming.

On arrival the personal on-site was not informed about our coming. Our room was not ready (16:00), so we got a slightly larger room. As foreigners we were not informed about neither loadshedding times on the arrival day nor the general power cut for maintenance (08:00 to 20:00) on the next day - although they only had an electric stove, microwave and kettle. A no-go for South Africa is the not lockable front gate to the street, especially as the room locks are more ornamental than a safety feature. Breakfast was not offered (maybe because of the not mentioned power cut) and although we told them our intended departure time (08:00), no one was on site.

Rolanda O - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rolanda O

Moderne, goed afgeronde fasiliteite.

Die verblyf by Bastion Quarters was perfek vir die Kersseisoen! Sentraal geleë naby 'n winkelsentrum. Personeel is baie behulpsaam en Anna het gesorg dat ons alles kry wat nodig was! Dankie Shandre jy het sowaar 'n lieflike plek geskep en ons sal vir seker weer daar tuisgaan.

Rosemary J - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosemary J

Fantasties.

Sentraal, ruim, netjies, waarde vir geld, maklik en veilig.

Bastion Quarters Guest House se terugvoer

Thank you Rosemary. We look forward to welcoming you back in near future.

Bastion Quarters Guest House
David C - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David C

Verblyf was goed. Definitief 'n plek om weer te gebruik.

Enigste negatiewe aspek was die ander huurders wie geraas gemaak het tot 04:30 die volgende oggend. Beter geraasbeheer sal maak dat almal hulle verblyf ten volle geniet.

Esmond C - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmond C

Baie rustig en netjies.

Sien sterre.

Bonny A - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bonny A

It was lovely.

Will come again as soon as possible.

Carmen J - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen J

Warm & welcoming.

Travelled with moms, us two daughters who did the Voet of Afrika Marathon. Def back next year and this will be our choice of stay. Thank you, Bredasdorp.

Lizahn C - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizahn C

Super neat and clean.

It was a pleasure staying at Bation Quaters Guest House, the place was clean and they really do go the extra mile for the customer. Kid friendly as well. Things you wouldn't expect was at our disposal. I would recommend this place to anyone looking for accommodation in Bredasdorp.

Bastion Quarters Guest House se terugvoer

Good morning Lizahn,

Thank you for your positive feedback. We here at Bastion Quarters look forward to welcoming you back in near future.

Bastion Quarters Guest House
Loandri M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loandri M

Beautiful setting in the heart of the community.

This was my second visit to Bastion, the upgrades are beautiful and the rooms are spacious and very modern. I will have to visit in the Summer to get my full poolside and braai experience.

Bastion Quarters Guest House se terugvoer

Dear Loandri,
Thank you for the positive feedback, we definitely look forward to welcoming you back in summer.

Bastion Quarters Guest House
Arno L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arno L

Absoluut waarde vir geld en uitmuntende professionaliteit.

My tweede verblyf en ek sal enige tyd weer terugkeer.

Bastion Quarters Guest House se terugvoer

Thank you Arno, for this positive review. We look forward to welcoming you back in the near future.

Bastion Quarters Guest House
George S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
George S

Baie skoon en ruim.

Vriendelike diens. Skoon en baie netjies.

Donita V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donita V

We will definitely visit again.

Our stay was comfortable, rooms were clean and neat. We had everything we needed in our rooms and that was nice. As a Travel Agent I will definitely recommend this option to my clients as well.

Bastion Quarters Guest House se terugvoer

Thank you for such a positive review.

Bastion Quarters Guest House
Helene R - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Helene R

Heerlik gekuier en gebly. Baie hartlik ontvang deur die gasvrou.

Die kamer en badkamer is uiters ruim. Baie mooi skoon en netjies met kraakvars beddegoed en handdoeke. Hierdie plek is 'n ware weggesteekte juweel.

Jacques V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques V

Uitstekende waarde vir geld, baie skoon en netjies. Area nie so goed nie.

Baie lekker gebly en die host was super vriendelik en hulpvaardig. Area was dalk nie so goed nie, maar dit was nie nodig om uit te gaan nie - als wat nodig was, was in die gastehuis gewees. Sal beslis weer besoek.

Velencia M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Velencia M

Always a pleasure and so peaceful. Owners are very accommodating.

We love it there. Home away from home. Clean and love the whole place. Owners are lovely people.

Leana E - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leana E

Heerlik.

Dalk net 'n kers in kamers sit vir beurtkrag.

Olivia B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Olivia B

Terrible.

No air-con in the room I stayed in, not even an electric fan. the electricity kept tripping. The walls are paper thin. The guests in the next room were terribly noisy and raucous. No concierge service, or reception upon arrival. WiFi does not work either. The room was dark and very stuffy as it had not been aired before arrival. all the windows were closed and it was hot in the room. No one to attend to your needs when neighboring guests were a huge problem, partying, banging furniture screaming, and laughing until 2:00 am in the morning. Absolute nightmare. Will not recommend this establishment to anyone else.

Natasha O - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha O

The most pleasant stay I had in a while. Loved every minute Thank you Shandre.

Awesome. Fantastic. Customer service on point. Will definitely be back.

Salome P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Salome P

Twee aande hier oorgeslaap tydens ons besoek aan die omgewing.

Ek en my verloofde het 2 aande hier oorgeslaap terwyl ons in die omgewing moes wees. Die plek het my aangenaam verras en ons het heerlik gebly. In kamer 6, waar ons gebly het, was hulle selfs bereid om my hondjie wat saam getoer het, te akkommodeer. Dit was 'n groot seen en hy het dit ook baie geniet. Ek kan dus definitief vir Bastion aanbeveel.

Viola R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Viola R

Cosiness and a nice room.

Beautiful landscaping.

Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Caroline-straat 20, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7052eaa2f2ad0ccf21729d778a04c0cb5f29ea18932c665037d0cf8a24ac40a7c317a6e1efb0cfb0d7192081615de97db2ea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 33 5 1 5 20 Caroline Street Bredasdorp 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.533387353496 20.046136373016

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang