Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bastion Quarters Guest House

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Alan H
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Stunning. Bastion Quarters Guest House was amazing! Stunning place with amazing staff. I would recommend it for all.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Velencia M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Soos huis weg van huis. Ek is mal oor Bastion Quarters Guest House. Ek wens ek kon vir ewig daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dale H
1 nag
5.0
Aug 2024

Pleasant. Friendly staff and an excellent host. Thank you, Shandre.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amy J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Gerieflik. Hulle is baie tegemoetkomend vir een persoon wat in 'n rolstoel was en vir ons 'n ander kamer gegee wat beskikbaar was wat beter geskik was vir hom. Die kamers is netjies en sal weer daar oorbly as ons in Bredasdorp is!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre S
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Apr 2024

Baie mooi en gasvrye omgewing. Verblyf was baie skoon en netjies. Personeel was baie vriendelik. Ons was bietjie ontsteld toe ons in die oggendure terugkom na ons werk en ons parkering was geneem. Bestuur moet dalk kyk na die toekenning van parkering aan kamers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Malvin A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2024

Baie lekker gekuier, stil en rustige area. Tania, die gasvrou, was baie behulpsaam. Die plek was skoon en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
2.8
Mei 2024

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Meriska M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

My partner and I have really enjoyed our stay. We would have also loved to book for more than 2 people in the future, if it was possible. We would love to have pool hours until 8pm instead of 6pm.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Enzio E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Baie aangename ervaring, ons plekkie was so cosy en goed ingerig. Ons was warm ontvang en sal aanhou terugkom! My lewensmaat het baie mooi gevra dat ek haar dank moet oordra vir die wonderlike diens en geriewe. Beslis ons nommer een oorslaapplekkie in Bredasdorp. Julle is tops!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mishe H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2023

Fantasties, gemaklik en vriendelik. Die diens wat ons vanaf Bastion Quarters Guest House ontvang het, was wonderlik. Ons het later arriveer as die gegewe tyd en Bevan het gewag totdat ons daar kom. Hy het selfs gebel om te luister of ons nog veilig is op die pad. Dit was baie hartverwarmend. Die tyd by Bastion Quarters was baie heerlik. Dankie aan Bevan vir die gasvryheid en lekker naweek! Sal beslis weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Shandre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Caroline-straat 20, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7052eaa2f2ad0ccf21729d778a04c0cb5f29ea18932c665037d0cf8a24ac40a7c317a6e1efb0cfb0d7192081615de97db2ea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 33 5 1 5 20 Caroline Street Bredasdorp 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.533387353496 20.046136373016

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang