Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bastion View

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Karien Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 5

Op LekkeSlaap 3 maande

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir Bastion View
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Dirk D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk D

Julle sien ons weer!

Baie behulpsame en vriendelike gasheer en gasvrou. Bastion View is netjies, elegant en goed toegerus. Die KolKol warm bad is 'n absolute treffer!

Bastion View se terugvoer

Het was geweldig om dit koppel te huisvesten! Zeer netjes en respectvol tegenover eigendom. We hopen ze snel weer te zien.

Bastion View
Caroline V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caroline V

Rus vir die siel!

Sal Bastion View definitief vir enige iemand aanbeveel. Al ons verwagtinge was oortref. Die huis is goed toegerus en luuks met alles wat mens benodig weg van die huis af. Die KolKol, springbokke en braai area was definitief 'n hoogtepunt waar mens lekker kan ontspan en wild- en sterrekyk saam met geliefdes. Sal definitief weer en weer hiernatoe kom en dit aanbeveel vir enige iemand - van enkellopendes tot paartjies, gesinne of vriende. Baie dankie vir ons wonderlike gashere vir die onvergeetlike verblyf. Sien julle weer!

Bastion View se terugvoer

Wonderlike gaste om te huisves! Bedagsaam en baie netjies, hoop ons sien julle gou weer!

Bastion View
Lallie W - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lallie W

Truly unforgettable.

We had the opportunity to stay at this incredible place. It exceeded all expectations with its beautiful view and the hot tub. The stunning location is so tranquil that you forget you are 8 minutes from the hustle and bustle of Polokwane. Our host went above and beyond to make our stay special. Overall we would highly recommend this little piece of heaven to anyone looking for a quick getaway.

Bastion View se terugvoer

What a wonderful couple! We really hope to see you soon again!

Bastion View
Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bastionsingel 23, Myngenoegen, Polokwane, 0699, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA75456a74bd654e05004fb89ae8ea0a6f76ae0a19e3191a80d13e51bd6aa8c9fcc5b3130b3bf628df4b9de530638513c316ae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 23 Bastion Crescent Myngenoegen 0699 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -23.916194874596 29.5179647

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang