Bateleur Marloth Park
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Seekoeistraat 4390, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
- Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Bateleur Marloth Park is 'n selfsorghuis in Mpumalanga en spog met asemrowende uitsigte oor die omliggende woud en wild.
Dié huis met lugversorging bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens en een het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Verder is daar 2 enkelbeddens vir kinders. Die oorblywende badkamer het 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet.
Die oopplan-kombuis het 'n etenstafel met sitplek vir 6 en is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, broodrooster, ketel, breekware en eetgerei toegerus. 'n Skottelgoedwasser is ook beskikbaar. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n slim-TV en gratis WiFi.
Buite is daar sitplek, 'n braai- en boma-area en 'n swembad.
Veilige parkeerplek is ook beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
2 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Seekoeistraat 4390, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
Sien meer verblyf in Marlothpark Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Seekoeistraat 4390, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang