Bateleur Nature Reserve
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 908 RR, Nooitgedachtpad, Nylstroom (Modimolle), 0510, Limpopo
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Bateleur Nature Reserve is in Nylstroom in Limpopo geleë. Die reservaat bied jou die geleentheid om op jou eie in die bos te lewe en te verken soos jy wil. Raak sodoende meer vertroud met die Waterberg se unieke ekosisteem.
Akkommodasie beskik oor 5 kothuise, 1 plaashuis em 2 basiese oornageenhede. Al die eenhede is selfsorg en ingerig met gemaklike beddens en 'n badkamer.
Daar is geriewe soos braai-areas, konferensiegeriewe, rolstoelvriendelike geriewe en veilige parkeerplek op die perseel. Gaste kan wildkyk, voëlkyk, bergfietsry en in die damme swem en visvang (vang-en-vrylaat). Bateleur Natuurreservaat is bekend vir sy SAHTOA-geakkrediteerde Stamvrug-voetslaanroetes met 7 verskillende sirkelroetes en dagroetes in die Waterbergklowe en -plato's.
Daar is doendinge soos perdry, voëlkyk, wildritte en bergfietsroetes in die omgewing.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Wildritte
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Nederlands
- Vlaams
- Frans
- Duits
Konferensiegeriewe
- Wegbreekkamers
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Susan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 86
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 908 RR, Nooitgedachtpad, Nylstroom (Modimolle), 0510, Limpopo
- Gaste dink Bateleur Nature Reserve het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 24 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 908 RR, Nooitgedachtpad, Nylstroom (Modimolle), 0510, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang