Bateleur Tented Safari Lodge and Bush Spa
Beskrywing
Die tente het elk 2 enkelbeddens en 'n privaat en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne, badhanddoeke, 'n yskassie, en tee- en koffiemaakgeriewe word voorsien. Gaste het toegang tot ’n buitebraai en daar is komplimentêre hout.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Elektriese kombers
Ekstras
- •Kroegyskas
Prys sluit in
Die tariewe is vir selfsorg.
Huisreëls
Etes is beskikbaar op versoek teen 'n ekstra koste, dit word apart gekwoteer.
Kinders tussen 0 en 3 jaar bly gratis.
Kinders tussen 4 en 12 betaal 50% van die deeltarief.
Inkloktyd: tussen 14:00 en 18:30.
Uitkloktyd: 10:00.
Besprekings word outomaties gekanselleer indien geen betaling binne 24 uur ontvang word nie.
Geen gas sal ingeklok word indien ’n betaling nie ontvang is nie.
Let asb. dat 'n grondpad na die instansie lei. Bel asb. vooraf om die toestand van die grondpad na die lodge te bevestig. Dit mag weens onvoorsiene omstandighede verander.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie tente het elk 'n dubbelbed en 'n privaat, en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en 'n toilet. Daar is linne, badhanddoeke, 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe. Daar is 'n buitelugstort en 'n buitebraai met komplimentêre hout.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Seep
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Elektriese kombers
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
Prys sluit in
Die tariewe is vir selfsorg.
Huisreëls
Etes is beskikbaar op versoek teen 'n ekstra koste, dit word apart gekwoteer.
Kinders tussen 0 en 3 jaar bly gratis.
Kinders tussen 4 en 12 betaal 50% van die deeltarief.
Inkloktyd: tussen 14:00 en 18:30.
Uitkloktyd: 10:00.
Besprekings word outomaties gekanselleer indien geen betaling binne 24 uur ontvang word nie.
Geen gas sal ingeklok word indien ’n betaling nie ontvang is nie.
Let asb. dat 'n grondpad na die instansie lei. Bel asb. vooraf om die toestand van die grondpad na die lodge te bevestig. Dit mag weens onvoorsiene omstandighede verander.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer het 2 enkelbeddens en 'n privaat en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne, badhanddoeke, 'n yskassie, en tee- en koffiemaakgeriewe word voorsien. Daar is 'n privaat boma met 'n basiese buitekombuis en eetarea wat gaste kan gebruik.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Elektriese kombers
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
Ekstras
- •Kroegyskas
Prys sluit in
Die tariewe is vir selfsorg.
Huisreëls
Etes is beskikbaar op versoek teen 'n ekstra koste, dit word apart gekwoteer.
Kinders tussen 0 en 3 jaar bly gratis.
Kinders tussen 4 en 12 betaal 50% van die deeltarief.
Inkloktyd: tussen 14:00 en 18:30.
Uitkloktyd: 10:00.
Besprekings word outomaties gekanselleer indien geen betaling binne 24 uur ontvang word nie.
Geen gas sal ingeklok word indien ’n betaling nie ontvang is nie.
Let asb. dat 'n grondpad na die instansie lei. Bel asb. vooraf om die toestand van die grondpad na die lodge te bevestig. Dit mag weens onvoorsiene omstandighede verander.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas Gotha 816 LR, Lephalale, 0555, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang