Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bateleur Self-Catering

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Denise P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Netjies, privaat en gerieflik. Heerlik rustig gewees, my hondjies het saam gereis en dit net so baie geniet soos ek, pragtige plek en baie gerieflik met die diere!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hans G
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2023

Soon, netjies. Baie sentraal, gaan uit haar pad om jou verblyf so gemaklik moontlik te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christa M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2023

Heerlik ruim, gemaklik, netjies en skoon. Ons het net 1 aand oorgeslaap, maar die unit is perfek vir langer bly ook.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus B
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2023

Vriendeilke diens. Ons is vriendelik ontvang en het ons verblyf geniet.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ryan Rouxvé F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Voel baie veilig. Swembad is nie. Smart plekkie. Waarde vir geld. Nicky is baie vriendelik en accommodating.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anita H
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2022

Fijn verblijf in Windhoek. Nette 2 kamer appartement. Compleet ingericht. Vriendelijke eigenaresse. Parkeren op eigen terrein achter beveiligd hek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John Albert M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2022

Great and friendly people. Willing to help at anytime.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leona D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Aug 2022

Privaat en baie gerieflik. Ons het in die eenheid gebly wat op die hooffoto verskyn. Dit is 'n pragtige plek met ons eie ingang. Die eenheid het moderne, mooi badkamers (met genoeg hangplek) en groot kamers met baie plek vir bagasie. Die kombuis is effe knap, maar baie goed en volledig ingerig. Die tieners het heerlik op die slaapbanke in die sitkamer geslaap. Die beddens was heel gemaklik. Ons het ons eie braai (met hout voorsien) geniet, en die swembad was wonderskoon en aanloklik. Die hele plek, binne en buite, was baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Denise P
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2021

Pragtig, skoon en netjiese verblyf. Heerlik gebly, baie privaat en my hondekinders is ook vriendelik ontvang. Baie gasvry en baie moeite vir ons gedoen!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicky
Bateleur Self-Catering
Baie dankie Denise.

Christiaan B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Aug 2020

Was baie lekker, en sal dit enige tyd aan beveel vir enige iemand. Baie lekker plek en baie veilig gevoel.Die WiFi vinnig, en volle DStv. Sal enige tyd weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Nicky Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 2 000
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Palmstraat 20, Suiderhof, Windhoek, 0000, Khomas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAo5wO8y2OHrvMbwbGESlSxFDCoO8zFI3PBFHlPyyFVPMCEa21Fk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 6 mense 21 5 1 5 20 Palm Street Suiderhof 0000 Khomas 021 201 8901 10:00-19:00 10:00 -22.5943388793 17.083507344566

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang