Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Batter Boys Boutique Hotel

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 78 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Rechelle D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Gemaklik. Batter Boys se geriewe is pragtig en die diens is uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth R
1 nag
5.0
Aug 2024

Convenient, comfortable, peaceful. The check-in was easy and they were happy to accommodate early check-in. The staff were all friendly and helpful. The room was clean and the facilities all worked well (shower, toilet, etc). It was a very convenient, comfortable, and peaceful stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lavina P
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Baie tevrede met die veilige en netjiese verblyf en baie naby aan die hospitaal. Vriendelike ontvangs. Netjiese en gerieflike kamer. Baie veilige parkering. Naby aan die hospitaal waar ons vroeg die volgende oggend moes inboek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Heerlik. Uitstekende plek. Vriendelike personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Pragtige plek heerlike ontbyt. Fantasties! Gaan definitief weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlene F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Heerlike, rustige verblyf. Veilige area. Mooiste bome wat ek nog ooit gesien het. Batter Boys is pragtig, stil, netjies en skoon. Diens is vriendelik en hulpvaardig. Kamers word elke dag skoongemaak, nuwe vars handdoeke, botteltjies water, sepies, koffie, tee, suiker, melk. Alles wat jy nodig mag hê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anita K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Waarde vir geld, veral aangesien die ontbyt ingesluit was. Heerlik gebly, daar kan miskien net 'n 'converter' oor die 2 enkelbeddens getrek word, mens kon nie op die rif slaap nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Heerlik geslaap en heerlike ontbyt gehad. Ons het baie lekker gebly. Vriendelike mense en 'n skoon en pragtige kamer. Kon nie vir meer vra nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Catharina M J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Baei lekker gebly. Diens van was baie goed. Kos was heerlik. Was baie rustig en stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Baie aangenaam. Baie tevrede met die verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Leanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 78

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 47 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jeugdweg 32, Montana, Pretoria, 0182, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUwODM0NzE0LTY2NDMtNGNjOS04YjA2LTZhNDA3ZTM1NThiZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 78 5 1 5 32 Jeugd Road Montana 0182 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.6644012 28.2456492

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang