Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Battiss Guest House

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Vincent Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir Battiss Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Minette V - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minette V

Juweel in die hartjie van Menlo.

Baie dankie! Ons het weereens heerlik oorgebly by julle pragtige gastehuis. Die kamers is pragtig en baie gerieflik ingerig, met spesiale bederfies gereed. Groete, sien julle weer!

Hanna K - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanna K

Hartig, verwelkomend, heerlike binnehof, keurige ontbyt.

Baie lekker gebly, sal dit beslis 'n voorkeurbestemming maak.

Priscilla P - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Priscilla P

Dierbaar

Vincent en Darius is nie net die beste hosts nie, maar het regtig die plekkie só mooi, homey touch gegee in die hartjie van Pretoria. Die ontbyt was lieflik, die tuin is mooi en die kamers, stunning. Ek moet wel bieg, die beste deel van ons besoek was without a doubt hulle twee honde, Jasper en Jasmyn!

Battiss Guest House se terugvoer

Hi Priscilla
Baie dankie vir die tyd wat jy gevat het om die resensie te skryf. Dit was 'n plesier om julle hier te hê. Ons hoop ons sien julle gou weer in die toekoms.
Groete,
Vincent, Darius & Span

Battiss Guest House
Karen R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen R

The room was stunning and the service was very friendly.

We were very happy. We just had a quick one-night stay, but given the short time, we had a very favourable experience. The room and amenities are top class.

Battiss Guest House se terugvoer

Dear Karen
Thank you so much for the kind words. It means a lot and we hope to see you soon!

Battiss Guest House
Minette V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Minette V

Perfekte gastehuis in die hartjie van Menlo.

Die gastehuis is werklik pragtig! Die kamer is stylvol ontwerp en ons het die spesiale aandag aan detail baie waardeer. Gerieflik naby aan die Afriforum-teater. Sien julle definitief weer.

Battiss Guest House se terugvoer

Hi Minette
Baie dankie vir die wonderlike resensie. Ons is baie bly om te hoor dat julle lekker gebly het. Ons sien uit om julle weer te verwelkom.
Groete
Vincent, Darius & span

Battiss Guest House
Kobus E - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus E

Tuiste weg van huis.

Darius het ons dadelik tuis laat voel. Met ons terugkoms later die aand, was ons kamer heerlik warm. Darius en Vincent het voorwaar 'n heerlike, smaakvolle tuiste, vir die reisiger geskep in die stad. Ons sal vir seker weer daar oorslaap en beveel Battiss beslis aan.

Battiss Guest House se terugvoer

Hi Kobus
Baie dankie vir die gawe woorde. Dit was n plesier om julle oor te hê. Ons sien uit om julle weer te sien. Groete Vincent, Darius & Span

Battiss Guest House
Corine P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Corine P

Baie netjies.

Netjies, vriendelik en veilig.

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20ste Straat 92, Menlopark, Pretoria, 0081, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1b5b566c2340f8e482cb7aa5461646a3a533bc56aad4d206762d9eeeb811c52ab32e2e57a0f5c13c30e18b6ed0596c8b58e3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 92 20th Street Menlo Park 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.770643908088 28.261193868718

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang