Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Battiss Guest House

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Minette V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Juweel in die hartjie van Menlo. Baie dankie! Ons het weereens heerlik oorgebly by julle pragtige gastehuis. Die kamers is pragtig en baie gerieflik ingerig, met spesiale bederfies gereed. Groete, sien julle weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanna K
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Hartig, verwelkomend, heerlike binnehof, keurige ontbyt. Baie lekker gebly, sal dit beslis 'n voorkeurbestemming maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Priscilla P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Dierbaar Vincent en Darius is nie net die beste hosts nie, maar het regtig die plekkie só mooi, homey touch gegee in die hartjie van Pretoria. Die ontbyt was lieflik, die tuin is mooi en die kamers, stunning. Ek moet wel bieg, die beste deel van ons besoek was without a doubt hulle twee honde, Jasper en Jasmyn!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Vincent
Battiss Guest House
Hi Priscilla Baie dankie vir die tyd wat jy gevat het om die resensie te skryf. Dit was 'n plesier om julle hier te hê. Ons hoop ons sien julle gou weer in die toekoms. Groete, Vincent, Darius & Span

Karen R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

The room was stunning and the service was very friendly. We were very happy. We just had a quick one-night stay, but given the short time, we had a very favourable experience. The room and amenities are top class.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Vincent
Battiss Guest House
Dear Karen Thank you so much for the kind words. It means a lot and we hope to see you soon!

Minette V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Perfekte gastehuis in die hartjie van Menlo. Die gastehuis is werklik pragtig! Die kamer is stylvol ontwerp en ons het die spesiale aandag aan detail baie waardeer. Gerieflik naby aan die Afriforum-teater. Sien julle definitief weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Vincent
Battiss Guest House
Hi Minette Baie dankie vir die wonderlike resensie. Ons is baie bly om te hoor dat julle lekker gebly het. Ons sien uit om julle weer te verwelkom. Groete Vincent, Darius & span

Kobus E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Tuiste weg van huis. Darius het ons dadelik tuis laat voel. Met ons terugkoms later die aand, was ons kamer heerlik warm. Darius en Vincent het voorwaar 'n heerlike, smaakvolle tuiste, vir die reisiger geskep in die stad. Ons sal vir seker weer daar oorslaap en beveel Battiss beslis aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Vincent
Battiss Guest House
Hi Kobus Baie dankie vir die gawe woorde. Dit was n plesier om julle oor te hê. Ons sien uit om julle weer te sien. Groete Vincent, Darius & Span

Corine P
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2022

Baie netjies. Netjies, vriendelik en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Vincent Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20ste Straat 92, Menlopark, Pretoria, 0081, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1b5b566c2340f8e482cb7aa5461646a3a533bc56aad4d206762d9eeeb811c52ab32e2e57a0f5c13c30e18b6ed0596c8b58e3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 92 20th Street Menlo Park 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.770643908088 28.261193868718

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang