Battiss Guest House
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 20ste Straat 92, Menlopark, Pretoria, 0081, Gauteng
- Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Battiss Guest House is in Menlopark in Pretoria en bied maklike toegang tot hoofweë, sakegebiede en kulturele landmerke in Pretoria. Die gastehuis is 3 km vanaf Menlyn Mall.
Verblyf is beskikbaar in gastekamers, elk met 'n koningingrootte- of koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamers met 'n stort. Verder het elke kamer tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskas, onbeperkte WiFi en 'n slim-TV met Netflix, Showmax, Disney+ en Amazon Prime Video. Die gekwalifiseerde sjef en mede-eienaar maak elke oggend 'n heerlike ontbyt wat gaste kan geniet. Aandete is op versoek beskikbaar.
Daar is 'n braai-area in die tuin.
Battiss Guest House bied ook 'n gepaste ligging, die atmosfeer en privaatheid vir enige tipe funksies. Daar kan in spesifieke behoeftes voorsien word om dit 'n onvergeetlike en spesiale geleentheid te maak.
Die gastehuis is oorspronklik in 1939 deur Norman Eaton ontwerp vir die Suid-Afrikaanse kunstenaar, Walter Battiss. Die huis moes gesloop word, maar is toe gered en in die 1980's opgeknap en het in 2020 verdere opknappingswerk ondergaan.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Vincent Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 20ste Straat 92, Menlopark, Pretoria, 0081, Gauteng
- Gaste dink Battiss Guest House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Menlopark Pretoria-Oos Pretoria Gauteng
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 20ste Straat 92, Menlopark, Pretoria, 0081, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang