Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Battlefields Country Lodge

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Goed

Netheid
3.8
Ligging
4.2
Waarde vir geld
3.5
Diens
3.6
Veiligheid
4.4
Pieter V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Okt 2022

Room was not ready on our arrival. The music in the diner was too loud during dinner. The crew was not ready with meals as per the stipulated times.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf Besigheidsreis
2.8
Des 2022

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Wolter D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Sep 2019

Disappointed, the venue is overrated. On arrival reception was very cold. We were not told about free WiFi, dinner times and costs. No further explanation on activities at lodge or in the greater Battlefields area. Breakfast was below average. The internet pictures of the accommodation was not the same as the actual accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Marius S
1 nag Gesin met tieners
2.6
Des 2019

Teleurgesteld. Kamers nie netjies nie met krake en plekke wat nog nie klaar geverf is nie. Gevra vir duvet vir kinders se bed en net gesê dat een van hulle maar onder die kombers moet slaap. Klein dinge soos gordyne wat nie ingehaak is nie was opvallend. Pragtige plek, maar kamers en diens laat veel te wense oor.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Richard G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2018

Was fantasties lekker gewees. Beide my vrou en ek het die Lodge ongelooflik gevind. Die kamer was fantasties skoon en netjies en die diens was vriendelik en flink. Die Battlefield Country Lodge is 'n moet indien jy sentraal geleë wil woon wanneer jy die Battle Field roete wil aanpak. Ons will graag die bestuur bedank vir die wonderlike tydjie wat ons daar woonagtig kon wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dave
Battlefields Country Lodge
Baie Dankie, I am glad you enjoyed your stay.

Herna V
1 nag Saam met vriende
4.8
Des 2018

Baie oulike plek. Sal Battlefields definitief aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ockert C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jul 2018

Baie rustig en natuurskoon is pragtig. Verblyf is net te duur vir die silo waar ons ingebly het. Mens betaal net soveel in n 4 ster hotel en dan is dit baie groter ruimte.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Charl H
Kort verblyf
5.0
Okt 2017

Dit was baie netjies en skoon. Ek sal die plek vir almal aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marika G
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Okt 2017

Skoon, goed geleë, onbetrokke personeel, was net besig om funksies te hanteer. Goeie verblyf, swak kommunikasie met personeel, het gesukkel om eetsaal self te kry, maar skoon en mooi.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Deon J
1 nag Saam met vriende
4.0
Jun 2017

Gemaklik. Skoon, lieflike ete, goeie geriewe.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Dave Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R2 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 46 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Springside Plaas R33, Vryheidweg, Dundee, 3000, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9ca42fab42a7aad181addbfe5324e4eafcdd77db82d30c214b911627c46ae9151593bbda37489b20acc82093ac7a0de69d2d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag, vir 2 mense 24 5 1 4 Springside Farm R33 Vryheid Road 3000 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.131189596518 30.288837212477

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang