Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Battlefields Guest House

Gastehuis

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Hannes P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.8
Mrt 2023

Eiendom kort aandag. Beslis nie op 4-ster-standaard nie. Kort baie aandag. Ons is ontvang in die kombuis tussen al die kosmaak en reuke. Ek stel voor die eienaar is meer betrokke met minder verskonings.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Ben D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2022

Goeie waarde vir geld. Kamer was netjies en goed toegerus. Ontbyt was smaaklik en goed voorberei.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2022

Vriendelike, rustige verblyf met 'n heerlike ontbyt. Ons het slegs een nag vertoef, maar alles was heerlik. Ons het in die gesinskamer gebly, aangesien ons klein kindertjies het. Alles was netjies, skoon en gerieflik met alles wat ons nodig gehad het. Die ontbyt was heerlik en die diens vriendelik en aangenaam. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

De Wet B
Kort verblyf Saam met vriende
2.8
Aug 2022

Goeie gastehuis. Kamer en badkamer was netjies en skoon. Alles het reg gewerk. Beddens baie gemaklik, duvets swaar. Skoonmaakdiens goed. Genoeg warm water. Ons het nie ontbyt geneem nie. Gesukkel om iemand te kry om ons te ontvang toe ons opdaag. Het maklik 15 minute gesukkel (al 3 klokkies gelui en al 3 nommers gebel). Die eienaar het egter telefonies om verskoning gevra. Mense het nie geweet dat ons geboek het nie, maar steeds ons laat inboek op grond van kwotasie wat aangevra is vroeër die week en my woord. Het ongelukkig nie eienaar ontmoet nie aangesien ons haastig was na 'n partytjie toe. Persoon was ongeskik toe my vriend die sleutel probeer teruggee toe ons uitboek. Kamer was redelik koud selfs met paneelverwarmer teen muur. Gordyne blok lig goed uit as jy wil laat slaap. Die gastehuis is naby aan 'n hoofpad en verkeergeraas is merkbaar as jy lig slaap. Hek gaan soms self oop en ek was bekommerd oor my kar veral omdat ons kamer nie direk aan parkering gegrens het nie. Geen dakke, slegs oop parkering. Parkering was 'n probleem die een aand, en karre moes mekaar vasstop om in te pas. Die koffiekoppies is baie onprakties (vierkantig en koffie word vinnig koud oor groot oppervlakte). Daar is redelik "mold" op badkamerplafon. Ek weet ek kla oor 'n paar goedjies, maar oor die algemeen was die gastehuis goed en 'n goeie opsie.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Willem A
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2021

Goed versorg en persoonlike aandag van bestuur en personeel. Heerlike aandete en ontbyt, goed versorgde kamers met alles wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Janine B
Kort verblyf
4.6
Mrt 2019

Pragtige akkommodasie. Baie netjiese, skoon en veilige lodge. Gasvrou en personeel het uit hul pad gegaan om ons gemaklik te laat voel. Sal beslis weer van hul dienste gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Muriel V
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2019

Veilig en vriendelike gastehuis. Kan met groot vrymoedigheid Battlefields aanbeveel. Ontvangs vriendelik, veilige parkering, goeie ontbyt, vinnige WiFi en wonderlike bed met kwaliteit bedlinne! Baie dankie!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Werner B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2018

Enigste ordentlike plek in Volksrust. 'n Uitstekende plek, net jammer dis in Volksrust.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lourens S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2018

Netjies, gerieflik en goeie diens. Vriendelike ontvangs, gesellige gasvrou en wonderlike ontbyt ingesluit, definitief hoogs aanbeveelbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Keabetswe M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2018

The guesthouse is very clean, linen smells so fresh. Had a peaceful night at the guest house. the place was very clean. From linens, to towels, the floor, everything just smelled very nice. The cleaning ladies are doing a superb job. The staff is also friendly. The only think that can be done is perhaps get air-cons or heaters. The place is very cold. For food perhaps it should a buffet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Kevin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R980
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: H/v Kruger- en Joubertstraat, Adelaide Tambo-street, Volksrust, 2470, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7b1fa1c6bd1489b9b10c6832262bbb64398f011893ca517cbef643b448782d6bba93e037e56ed7de029a943eddb6058f2060?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 Corner of Kruger & Joubert Street Adelaide Tambo Street 2470 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -27.367146290173 29.87774848938

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang