Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bauhenia @ 97

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.3
Tiaan M
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Uitstekend. Heerlike verblyf by Bauhenia@97 met uitstekende diens en vriendelike personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Metos (
1 nag Besigheidsreis
4.8
Jul 2024

Homey and very clean. I booked this place for one of our technicians at work, and he said this place was amazing. The owner really made a lot of effort assisting him, and he felt at home. I will definitely recommend this place. Thank you once again for assisting us on short notice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andreas M
Kort verblyf
3.2
Feb 2025

Stresvol gegewe die feit dat die sekuriteit nie voldoende was. Met my aankoms is die sleutels baie vinnig aan my gegee. Geen instruksies om die voordeur of veiligheidshek gesluit te hou, is ooit aan my gegee. Beide die Vrydag en Saterdagaand met my aankoms by die gastehuis om 21:30/22:00 was die voordeur wawyd oop en die veiligheidshek nie gesluit. Die veiligheidshek was so oud en ek het gesukkel om dit toe te kry en kon dit nie gesluit kry - my sleutel het in die slot vasgesit. Ek het in 'n huis ingestap en nie geweet wie iewers dalk vir my wag in een van die vele vertrekke wat oopgestaan het nie. Ek het glad nie veilig gevoel. Ek het dus gaan slaap met 'n voordeur wat nie kon sluit nie en op daardie stadium was daar geen ander gaste in die huis. Die eienares se respons was dat daar 'n geëlektrifiseerde heining om die erf is en ek nie onveilig hoef te voel nie. Dit het my geensins rustiger laat slaap. Die huis is 'n paar blokke van 'n baie ou deel van die dorp waar die rommel op die sypaadjies gestrooi is en mense op en af in die baie besige straat stap. Die eienaar kan gerus moeite doen om 'n werkende veiligheidshek te installeer en ook haar gaste beter in te lig om te alle tye die veiligheidshek gesluit te hou wanneer hulle die huis verlaat. Op die ou end is sekuriteit seker die belangrikste aspek as mens in die vreemde bly, en daar moet aandag gegee word aan dit. Kommunikeer met jou gaste om die hek te sluit wanneer hulle uitgaan en maak seker alle sleutels werk (van binne en buite) op die slotte!

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
4.0

Mark S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Lekke gastehuis, en Chantal is 'n uitstekende en baie oulike gasvrou! Baie lekker gebly in hierdie gastehuis!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacoline V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Skoon, veilig, heerlike ontbyt en gasvryheid. Het die veblyf vreeslik geniet. Skoon met 'n heerlike ontbyt. Stel beslis hulle kliënte eerste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja D
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Sep 2022

Gasvrye ontvangs, akkommoderend, "caring". Gasvrou het ons gevra wil ons buite of binne eet. Het ons op hoogte gehou van die dorp se loadshedding. Het vir my man ekstra kussings gebring vir sy seer rug en ons het nie eers gevra nie. Was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Jayde Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 99

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 090
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 090
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: James Moroka-laan 97, Potchefstroom, 2520, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA81c656fe81617d59f636db4f4f233917ddb9705e0b5f3dc643d1384744b00fd16541d33666aeb2b79ec6208b1f3b438f1603?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 090 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 97 James Moroka Avenue Potchefstroom 2520 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.71023801242 27.09172317791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang