Bauhenia Potchefstroom
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Jayde Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 93
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Amy V - Jun 2024
Algehele gradering
Amazing! Beste gastehuis.
Helgaleen O - Apr 2024
Algehele gradering
Skoon en vriendelike diens ontvang. Die ontbyt is 'n heerlike bederf!
Michele V - Okt 2023
Algehele gradering
Heerlike verblyf!
René B - Jan 2024
Algehele gradering
Lekker geslaap en veilig gevoel!
Louise W - Jan 2024
Algehele gradering
A historic gem in Potchefstroom.
Nick E - Jul 2024
Algehele gradering
Hier kom ek weer bly!
Pieré D - Apr 2024
Algehele gradering
Acceptable overnight stay, lovely breakfast.
Lees meerMietze D - Aug 2023
Algehele gradering
Beste verblyf in 'n lang tyd.
Jacques F - Aug 2023
Algehele gradering
Vriendelike diens en lekker ontbyt. Skoon en netjies.
Janine M - Jun 2023
Algehele gradering
Heel lekkerste verblyf nog in Potch!
Elke D - Mei 2023
Algehele gradering
Uitstekend, huislik en karaktervol.
Daleen B - Apr 2023
Algehele gradering
Ek maak gebruik van Bauhenia gastehuis elke keer as ek Potchefstroom besoek. Veilige parkering, vriendelike diens, gerieflike kamers en baie sentraal.
Hermanus Egbertus L - Okt 2023
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Pieter J - Okt 2023
Algehele gradering
Dit was 'n aangename oorslaap by Bauhenia Potchefstroom.
Gizelle P - Sep 2023
Algehele gradering
Ons as mens was weggeslaan oor die netheid en prag van die kamers. Bauhenia het 'n interessante agtergrond en die eienaar was gretig om ons daaroor te vertel. Ons was ook elke oggend gegroet met 'n heerlike ontbyt.
Thomas G - Des 2022
Algehele gradering
Dit was so die moeite werd!
Doreen N - Jul 2022
Algehele gradering
Baie gerieflike gastehuis met karakter, die diens was voortreflik en ontbyt heerlik. Sien uit na die volgende kuier.
Francia W - Jul 2022
Algehele gradering
Gasvry en puik kliëntediens.
Alice D - Mrt 2022
Algehele gradering
Pragtige rustige atmosfeer.
Anonieme gas - Feb 2022
Algehele gradering
Beatrice V - Nov 2021
Algehele gradering
Aangename verblyf.
Geja H - Sep 2021
Algehele gradering
Ons het op die nippertjie bespreek, baie goeie diens gekry!
Jacques G - Aug 2021
Algehele gradering
Very pleasant stay.
John M - Mei 2021
Algehele gradering
Very pleasant and comfotable stop on a long journey.
Trevor S - Apr 2021
Algehele gradering
Uitstekend.
Laurina S - Aug 2021
Algehele gradering
Ons het ons verblyf sommer baie geniet. Dankie vir puik diens.
Nicole A - Mei 2021
Algehele gradering
Dit was besonders!
Raymond C - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie netjies en veilig met 'n unieke karakter.
Sebastian C - Aug 2021
Algehele gradering
Die kamer was baie netjies. Ons was in Potchefstroom op baie koue naweek, en het ook koud in kamer gekry. Gelukkig is daar elektriese komberse.
Shirley D - Mrt 2021
Algehele gradering
Uitstekende ontbyt!
Ben S - Mrt 2021
Algehele gradering
Aanvaarbaar maar nie aanbevole.
Anonieme gas - Mrt 2020
Algehele gradering
Minette C - Nov 2019
Algehele gradering
Largehearted hospitality to a beautifully restored and immaculately maintained late 1800's home.
Lees meerChristel A - Aug 2019
Algehele gradering
Netjiese, ruim verblyf en vriendelike diens.
Amelia S - Aug 2019
Algehele gradering
Die historiese huis is pragtig en die eienaars vriendelik.
Loelanie D - Aug 2019
Algehele gradering
Perfek vir enige geleentheid.
Zelda V - Jul 2019
Algehele gradering
Pragtige, historiese huis en is met absolute gasvryheid ontvang.
Elmarie L - Apr 2019
Algehele gradering
Pragtige skoon huis, ou houtvloere, mooi meubels - pragtig!
Bauhenia Potchefstroom se terugvoer
Baie dankie Elmarie,
Dit was baie lekker om jou en jou gesin by ons Gastehuis te verwelkom en ons sien uit na julle volgende kuier.
Groete,
Jayde Scheepers
Lorinda C - Mrt 2019
Algehele gradering
Was 'n wonderlike verblyf gewees!
Simonne B - Mrt 2019
Algehele gradering
Heerlike ervaring.
Bauhenia Potchefstroom se terugvoer
Baie dankie vir die lekker terugvoer, dit maak ons Maandag sommer baie beter. Dit was baie lekker om julle hier by ons te hê en julle is altyd welkom om weer te kom. Mooi dag.
Groete,
Jayde Scheepers
Renate S - Sep 2019
Algehele gradering
Rustig met lieflike atmosfeer.
Annemarie B - Sep 2019
Algehele gradering
Pragtige huis. Heerlik privaat.
Anonieme gas - Aug 2019
Algehele gradering
Riaan B - Jul 2018
Algehele gradering
Baie mooi omgewing en rustig.
Dr Deon V - Jul 2018
Algehele gradering
Uitstekende diens.
Dr Deon V - Jul 2018
Algehele gradering
Sielsrus.
Lees meerBauhenia Potchefstroom se terugvoer
Dr. Deon,
Duisend dankies vir die mooi woorde. Dit is baie waardevol vir my, Magdalena en vir Bauhenia. Ons sien uit na toekomstige kuiers.
Groete,
Jayde Scheepers
Thys W - Mei 2018
Algehele gradering
'n Heerlike tyd.
Bauhenia Potchefstroom se terugvoer
Thys,
Ons waardeer jou mooi woorde opreg. Ons sien uit daarna om jou in die toekoms weer te sien.
Groete,
Jayde Scheepers
Francois William V - Apr 2018
Algehele gradering
Baie gemakli, vriendelike diens.
Bauhenia Potchefstroom se terugvoer
Francois,
Baie dankie vir die resensie. Dit beteken vir ons baie en ons sien uit daarna om jou weer by Bauhenia te verwelkom.
Groete,
Jayde Scheepers
Hannelie V - Apr 2018
Algehele gradering
Luukse, pragtige kamers en baie gasvry.
Bauhenia Potchefstroom se terugvoer
Duisend dankies Hannelie.
Ons hoop om julle sommer binnekort weer te sien.
Groete,
Jayde Scheepers
Ettie C - Apr 2018
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld. Persoonlike diens het ons regtig tuis laat voel.
Bauhenia Potchefstroom se terugvoer
Ettie,
Baie dankie vir die pragtige woorde.
Ons sien uit daarna om julle in die toekoms weer by Bauhenia te ontvang.
Groete,
Jayde Scheepers
Santie B - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie lekker!
Bauhenia Potchefstroom se terugvoer
Baie dankie Cara,
Ons sien uit na jou volgende kuier by Bauhenia Gastehuis.
Groete,
Jayde
Monika V - Jan 2018
Algehele gradering
Everything was in place and well organized.
Bauhenia Potchefstroom se terugvoer
Thank you, Monika.
We look forward to hosting you again.
Kind regards,
Jayde Scheepers
Hannes O - Apr 2018
Algehele gradering
Gerieflike en pragtige akkommodasie.
Bauhenia Potchefstroom se terugvoer
Baie dankie Hannes. Dit was lekker om julle by Bauhenia te kon he en ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms by ons te verwelkom.
Groete,
Jayde
Gert D - Aug 2018
Algehele gradering
Baie lekker geslaap!
Estelle L - Jun 2018
Algehele gradering
Aangename ervaring.
Bauhenia Potchefstroom se terugvoer
Estelle,
Baie dankie vir jou terugvoer. Ons waardeer kritiek net soveel soos komplimente. Ek wil jou verseker ons gee gehoor daaraan en dit help ons om te verbeter en te groei.
Groete,
Jayde Scheepers
Anonieme gas - Mei 2018
Algehele gradering
Hansie V - Nov 2017
Algehele gradering
Dit was heerlik en ontspannend gewees.
Arie V - Nov 2017
Algehele gradering
Bekostigbare goeie gehalteverblyf.
Michelle B - Sep 2017
Algehele gradering
Ongelooflike mooi gastehuis.
Petro L - Sep 2017
Algehele gradering
Pragtige gastehuis, alles was 100% perfek.
Bauhenia Potchefstroom se terugvoer
Baie dankie Petro.
Ons sien uit daarna om julle weer by ons te verwelkom.
Groete,
Jayde Scheepers
Kuschke V - Aug 2017
Algehele gradering
'n Juweel in Potchefstroom.
Bauhenia Potchefstroom se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi woorde Kuschke, dit is altyd lekker om te hoor ons gaste is tevrede en het hulle tydjie geniet.
Sien uit daarna om julle weer by ons te verwelkom.
Groete,
Chantal Visser
Riana W - Jul 2017
Algehele gradering
Baie vriendelike gashere wat uit hul pad gegaan het om ons verblyf gerieflik en aangenaam te maak.
Lees meerPieter V - Aug 2017
Algehele gradering
Perfekte ligging en uitstekende diens.
Rina R - Jul 2017
Algehele gradering
Werklik gemaklik en baie mooi.
Ps Des S - Jun 2017
Algehele gradering
Truly a paradise away from home and a trip back into history.
Christi L - Mei 2017
Algehele gradering
Feels like home to me.
Juliene M - Feb 2017
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld!
Bauhenia Potchefstroom se terugvoer
Baie dakie vir jou mooi woorde, Juliene.
Dit was vreeslik lekker om julle hier te hê, en julle is altyd welkom by Bauhenia.
Lisa D - Apr 2017
Algehele gradering
Heerlik rustig en ontspannend.
Bauhenia Potchefstroom se terugvoer
Baie dankie Lisa. Ons sien uit daarna om jou weer eendag by Bauhenia te verwelkom.
Eska P - Mrt 2017
Algehele gradering
Ongelooflik.
Melanie W - Feb 2017
Algehele gradering
Stylvol met 'n welkome huislike atmosfeer.
Bauhenia Potchefstroom se terugvoer
Baie dankie, Melanie. Kom kuier gerus weer!
Sharmaine C - Jan 2017
Algehele gradering
Gemaklike, mooi plek met vriendelike mense en onvermydelike netheid.
Andre K - Jan 2017
Algehele gradering
Baie netjiese plek onder baie bekwame bestuur van Jayde.
Bauhenia Potchefstroom se terugvoer
Baie dankie, julle is altyd welkom!
Melanie D - Aug 2017
Algehele gradering
Baie lekker gebly, waarde vir geld.
Alé S - Mei 2017
Algehele gradering
Gerieflik, netjies, billik.
Frances V - Des 2017
Algehele gradering
Bauhenia was rustige aangename verblyf.
Jaco B - Feb 2017
Algehele gradering
Heel aangenaam.
Bauhenia Potchefstroom se terugvoer
Baie dankie, Jaco. Kom kuier gerus weer!
Norman S - Jan 2017
Algehele gradering
Lekker ontspan en heerlike ontbyt gehad.
Bauhenia Potchefstroom se terugvoer
Baie dankie Norman, julle is altyd welkom!
Rachel S - Mrt 2017
Algehele gradering
Dit het soos my eie huis gevoel!
Sonja L - Jul 2017
Algehele gradering
Jade was baie gasvry en behulpsaam.
Anonieme gas - Feb 2017
Algehele gradering
Riaan G - Jan 2017
Algehele gradering
Baie lekker gebly en heerlike ontbyt gehad, sal aanbeveel vir enige iemand.
Bauhenia Potchefstroom se terugvoer
Baie dankie, Annamarie, dit was baie lekker om julle by ons te hê. Weet asb. dat julle altyd welkom is!
Anonieme gas - Feb 2017
Algehele gradering
Delarey V - Okt 2016
Algehele gradering
Puik diens met pragtige geriewe.
Elri K - Okt 2016
Algehele gradering
Eksklusiwiteit teen 'n bekostigbare prys.
Lees meerBauhenia Potchefstroom se terugvoer
Baie dankie Elri, ons sien uit na julle volgende kuier by Bauhenia Gastehuis.
Groete,
Jayde.
Lizette V - Okt 2016
Algehele gradering
Warm, welkom, skoon, mooi, lekker ontbyt.
Bauhenia Potchefstroom se terugvoer
Baie dankie vir die mooi boodskap Lizette.
Dit was vir ons so lekker om julle by Bauhenia te bederf vir die kort tydjie.
Ek sien uit na julle volgende kuier.
Bauhenia Groete.
Andre D - Okt 2016
Algehele gradering
Pragtig, netjies en skoon.
Lees meerBauhenia Potchefstroom se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, Anette.
Dit was vir ons lekker om julle by Bauhenia te verwelkom. Ek is ook opgewonde om te deel dat ons al n paar stappe geneem het om die eiendom te beveilig. Julle volgende kuier is ek seker daarvan sal beter afloop.
Groete
Jayde.
Ray E - Des 2016
Algehele gradering
Waarde vir geld, maar kan aandag aan 'n paar kleinighede gee.
Marié B - Okt 2016
Algehele gradering
Baie netjiese, gerieflike verblyf, ten volle toegerus. Heerlike ontbyt.
Phindiwe N - Okt 2016
Algehele gradering
Fresh and crisp linen. Comfortable bed. I am scared of dogs, I am happy Jay took them away.
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beyers Naude 36, Potchefstroom, 2531, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang