Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bauhenia Potchefstroom

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 91 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Amy V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Amazing! Beste gastehuis. Ek kan nie genoeg vir Bauhenia Potchefstroom aanbeveel nie! Dit was skoon en gemaklik. Almal wat daar werk het above and beyond gegaan om ons te help. Die ontbyt was vreeslik lekker. Ons het regtig lekker gebly. En sal enige tyd weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helgaleen O
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Skoon en vriendelike diens ontvang. Die ontbyt is 'n heerlike bederf! Baie gerieflike kamer. Lekker naby ligging tot winkels, sportsgeriewe en restaurante.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michele V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Heerlike verblyf! Ons kamer was pragtig en die huis en tuin lieflik. Ongelooflike ontbyt met cappuccino. Ontvangs en interaksie met gasvrou baie aangenaam. Sal vir seker weer daar wil oorslaap!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise W
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jan 2024

A historic gem in Potchefstroom. A must if visiting or passing through Potchefstroom. A house with a lot of history and character. Very hospitable and accommodating host and staff who went out of their way to accommodate us and the extras. Delicious breakfast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

René B
1 nag
4.8
Jan 2024

Lekker geslaap en veilig gevoel! Skoon, sentraal en stylvol. Heerlike ontbyt met vriendelike diens!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lydia N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2024

Ideale verblyf vir Aardklop. Dankie vir netjiese verblyf, lekker ontbyt, vriendelike gasvroue. Ons het die vertoonsale van Aardklop maklik bereik daarvandaan, en die taamlik besige Beyers Naudéstraat raak heeltemal stil saans.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendry E
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2024

Hier kom ek weer bly! Baie mooi! Personeel is baie vriendelik, professioneel en behulpsaam. Die badkamer kan dalk 'n bietjie aandag kry.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Carlie Roux R
1 nag Gesin met tieners
4.4
Nov 2024

Bevredigend. Lekker gebly en skoon.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Pieré D
1 nag
4.4
Apr 2024

Acceptable overnight stay, lovely breakfast. Lovely place with lots of character! The breakfast was generous. I asked for soft eggs and received medium to hard eggs. There was an electrical plug on the bed behind the pillow, which was alarming and a fire hazard. When we checked in, there was nobody to welcome us. We had to phone them and check in over the phone. We booked and paid for 2 persons, but there was only 1 teabag. There were no condiments in the bathroom except for body wash and cream. A small soap would have been nice as I assumed small soaps would have been provided. The batteries for the TV remote were flat. Other than that, a very nice place with old world charm.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Mietze D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Beste verblyf in 'n lang tyd. Puik geriewe en diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Jayde Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 96

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R1 090
R 1 090 R 872
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 090
R 1 090 R 872
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beyers Naude 36, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcem3pfYpoZEDWyT9ytBnbEOWdDPkFLz1zsNk59noKwRbnTNorQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 090 nouVanaf R872 per nag, vir 2 mense 91 5 1 5 36 Beyers Naude Potchefstroom 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.707774 27.091719

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang