Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Baviaans Wes Guest House

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Goed

Netheid
3.6
Ligging
3.5
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.4
Veiligheid
4.3
Bathobakae T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Des 2022

The place is perfect if you need some quietness and tranquility on the outskirts. The place is great for the farm life loving people,.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Elmarine
Baviaans Wes Guest House
Bathobakae en kinders, Baie dankie vir terugvoering. Dit was 'n plesier en jul hier te ontvang. Julle is welkom om weer hier te oornag met baie welopgevoede kinders. Voorspoed vir julle.

Louie E
1 nag Saam met vriende
4.0
Aug 2022

Quiet remote, but pleasant and peaceful. Host was very accommodating and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Carla P
1 nag Saam met vriende
2.8
Okt 2019

Warm slaapplek vir moeë fietsryers. Skoon, bont beddegoed. Aandete in tannie Elmarine se plaaskombuis wat sy self maak en bedien. Tuisgebakte brode was wenner!

Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Riaan H
Kort verblyf Saam met vriende
1.8
Sep 2019

Teleurstellend, glad nie gelyk soos webwerf se foto's nie. Behalwe vir die vriendelikheid van die gasvrou, baie teleurstellend. Stort- en toiletgeriewe was vuil en onaanvaarbaar. Daar was nie eens teelepels of glase in die kombuis nie. Die braaikasserolbak wat die volgende dag voor die deur neergesit was, het gelek soos 'n sif. Ons kon primitief aanvaar, maar nie grillerig nie. Het al baie beter geriewe gekry vir dieselfde en minder geld.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0
Elmarine
Baviaans Wes Guest House
Mnr. en Mev. Ferreira en groep, Dankie vir terugvoering. Ek het gesë, praat as julle iets kort kom. Julle hoef nie die uitstaande bedrag te betaal nie en ek kan die betaalde gedeelte aan my, aan julle terug betaal. Stuur onverwyld jul rekening nommer. Ek sal ook met die info onderhandel dat ek dit aan jul gaan terug betaal. Jul het ook die volste reg gehad om die terrein te verlaat met volle terugbetaling. Dankie vir jul eerlike terugvoering. Elmarine.

Andre Pierre D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2018

Baie gasvry, mooi omgewing. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmarine
Baviaans Wes Guest House
Andre en span, Baie dankie vir jul ondersteuning en terugvoering. Ek moet sê julle was kwantiteit en kwaliteit gaste. Wens daar was tyd om meer met jul aangename en lekker humoristiese persoonlikhede te kon kommunikeer. Groete aan 'n ieder en elk van julle. Voorspoed, Elmarine.

Christina H
1 nag Saam met vriende
4.8
Sep 2017

Vir die "Karoo 2 Coast" fietsresies, wat dit die prefekte plek. Ons het lekker gebly in die backpackers kamer. Alles was skoon en netjies. Stortwater was lekker warm en genoeg. Wat nie op die webtuiste is nie, is dat die kombuis, bo en hehalwe mikrogolfoond (wat op webtuite is) 'n ketel, braaiskottel en eetgerei het. Daar is wel nie 'n yskas nie, soos op webtuiste genoem.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johann P
1 nag
4.2
Sep 2017

Pragtige Karoo-omgewing, baie vriendelike ontvangs. Baie aangename verblyf met baie vriendelike mense.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Elmarine
Baviaans Wes Guest House
Dr. Johann en dogter, Baie dankie vir u terugvoering, ek waardeer dit. Dit was vir ons net so 'n groot voorreg om u te ontvang. Voorspoed vir u en u gesin. Elmarine en Elene.

Pierre M
1 nag Saam met vriende
2.0
Sep 2017

Nie eintlik naby aan die dorp of naby aan die Baviaanskloof nie. So "neither here nor there". Lekke gebly, maar daar is beslis beter alternatiewe of in die dorp (as jy wil) of nader aan die kloof met die rowwe natuur (as jy dit wil).

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
3.0

Neill D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2016

Wonderlikste gasvryheid en skoon plaaslug! Dankie Elmarine vir al jou moeite om 'n plekkie te skep vir al die fietsryers en ook vir jou gasvryheid en harde werk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Toni R
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2016

Eenvoudig, maar baie netjiese verblyf. Wonderlike gasvryheid! Ons gasvrou, Elmarine, was te alle tye baie professioneel en vriendelik. Ons het heerlike etes geniet om haar eetkamertafel. Die akkommodasie was basies maar perfek vir ons behoeftes vir die een aand. Ongelooflike mooi omgewing!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Elmarine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R724
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R724
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hartebeesrivier/Zaaimansdal, Uniondale, 6460, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNjM2ZkMTAxLTExYzQtNDMzNS04YWY3LTViNzk5MGQ5OGY2Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R724 per nag, vir 2 mense 11 5 1 4 Hartebeesrivier/Zaaimansdal Uniondale 6460 Wes-Kaap 021 201 8901 10:00-19:00 11:00 -33.589410648736 23.349267840385

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang