Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Baviaanshoek

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
4.0
Karen D
Kort verblyf
4.8
Mrt 2023

Amazing, beautiful surroundings and secure. House was neat, all was in place did not have to take anything extra. The area was secured and monitored. Living spaces outside of the house(braai and sitting areas) were amazing and comfortable. The space in the house was plentiful and the rooms were big and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneke Janna V
Kort verblyf
4.6
Aug 2021

Fabulous and classy getaway. Beautiful space, very close to the beach with all the amenities available.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marialet G
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2020

Netjiese huis, met groot slaapkamers en fantastiese kuierareas, binne en buite. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cheryl S
Kort verblyf
4.8
Okt 2020

The home is very comfortable, well equipped and the setting beautiful. The beach is a short walk away. We all thoroughly enjoyed our stay and found the agents and owners very helpful. Will definitely recommend this home. I would suggest another remote for the alarm system - the existing one was far too complex for any of us to figure out. A small microwave would be useful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Sarel S
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Sep 2020

Lovely visit with friends Lovely spacious & cosy home, has all you need, lovely fireplace in the lounge, undercover braai. Awesome place to have time out, short walk to the beach, lovely garden to sit and relax

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Louis T
Kort verblyf
4.8
Sep 2019

Besonderse plek en goed toegerus. Die woning is interessant en baie goed toegerus. Ons het baie lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanni C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Jul 2018

Die huis se dekor is baie kreatief en mooi, mens voel ook baie tuis hier, lekker warm gasvrye atmosfeer. Die huis is pragtig en mens voel baie tuis, sal lekker in die somer wees as mens die buitestort kan benut, die 2 hoofslaapkamers se en suites het net baddens, en die water was lou, dus vir lekker warm stort moes almal in die huis die een stort in die kinders se en suite gebruik. Verder was alles baie gerieflik, mooi en skoon.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Daron B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Okt 2017

Die blyplek was beter as wat ons gedink het en meer; sal definitief weer terug wil gaan. Die plek was baie rustig en uitstekend. 'n Mens hoef niks saam te neem nie behalwe jouself en klere. Alle ander goed kan plaaslik verkry word. Die naaste winkelsentrum is so omtrent 5 minute se ry van die verblyfplek af. Die motor hawe op die perseel is 'n bietjie knap om in te "manoeuvre" vir 'n groterige voertuig. Geen lewensredders op die strand aanwesig nie, so jy moet jou kinders maar goed dophou; daar was 'n sterk "rip tide" teenwoordig gedurende ons kuier by die see.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Geroda M
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Okt 2016

Beautiful place to spend time with friends and make new memories Baviaanshoek is a beautiful house, fully equipped and very spacious. The house was exactly as advertised. Best part is its proximity to the ocean. The only pain would be the drive into Plett if one needed anything from a store. Baviaanshoek is a feel-good place and a great holiday destination.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Johan S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Apr 2016

Die huis is baie gerieflik en goed ingerig. Dis baie gerieflik vir 'n groot groep mense en het 'n baie mooi ligging. Ek sal voorstel dat daar na die veiligheid en omheining aandag gegee word aangesien dit nie help om by 'n hek wat gereguleer word met kontroles in te gaan nie, en dan is die omheining oop aan die kante waar mense vanaf die straat net kan inloop. Die eienaar sal moet ook miskien die sekuriteit-"beams" na die binnekant van die huis skuif aangesien ons heelwat oproepe gehad het dat die alarms afgaan.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Vaughn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R2 900
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 900
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Milkwood Glen 34, Keurboomstrand, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA86cefaf827e30165e2054d5950f4c875d25cc8a9bb2d218f6c1d66e6a67583cf43c5581cd31f06daf227b84ae05bebf970c8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 900 per nag (plek vir 8) 10 5 1 5 34 Milkwood Glen Keurboomstrand 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 09:00 -34.006882507104 23.435191193571

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang