Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Baviaanshoek

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Milkwood Glen 34, Keurboomstrand, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 900 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Baviaanshoek is 'n selfsorgvakansiehuis op Plettenbergbaai se Keurboomstrand in die Milkwood Glen-woonbuurt, omring deur fynbos-plantegroei en ongerepte natuur. Dit is net 2 minute se stap, oor die duine, tot waar 'n mens uitsigte oor die Indiese Oseaan en kilometers se ongerepte sandstrand kan geniet.

Die vakansiehuis is smaakvol versier in 'n shabby-chic-styl om daardie huislike gevoel te bewerkstellig. Dit kan tot 8 gaste akkommodeer en beskik oor 4 ruim slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamer het koninggrootte-beddens, terwyl die derde en vierde slaapkamer elk 'n koningingrootte-bed het. Buiten 3 badkamers het gaste ook toegang tot 3 addisionele buitestorte.

Die kombuis is in die hartjie van die leefarea geleë en is toegerus met 'n oond, skottelgoedwasser, was-droër, ketel, broodrooster en 'n menger. Gaste kan ontspan op die gemaklike banke voor die kaggel, buite in die tuin terwyl hulle die voëls dophou, of in die biblioteek met 'n boek. Die sitarea is ook toegerus met 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n DVD-speler met SAT stereo-inprop vir 'n iPhone. Gratis WiFi-internettoegang is ook beskikbaar. Gaste het toegang tot 'n voor- en agterstoep, 'n braai-area met 'n Weber-braai, 'n motorafdak en 'n gemeenskaplike swembad.

Die huis bied maklike toegang tot Plettenbergbaai met sy restaurante en winkels. Daar is 'n verskeidenheid besienswaardighede in die omliggende area wat gaste kan geniet soos Plettenbergbaai Wildreservaat, Nature's Valley en Tsitsikamma Nasionale Park. Doendinge in die omliggende area sluit swem, fietsry, voetslaan en kajak in.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 3 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Vaughn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Milkwood Glen 34, Keurboomstrand, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Baviaanshoek het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 900
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 900
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Milkwood Glen 34, Keurboomstrand, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA86cefaf827e30165e2054d5950f4c875d25cc8a9bb2d218f6c1d66e6a67583cf43c5581cd31f06daf227b84ae05bebf970c8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 900 per nag (plek vir 8) 10 5 1 5 34 Milkwood Glen Keurboomstrand 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 09:00 -34.006882507104 23.435191193571

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang