Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Baviaanskloof Bakkrans

Kampeer/karavaan

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Monique G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Unique nature experience. My second visit to Bakkrans, my friend's first. Falling asleep under the stars and waking up to the birds chirping. A unique nature experience. My preferred stay when visiting Baviaanskloof.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Matt C
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2024

The gorge is spectacular. Apart from the cave being well equipped and set up, do yourself a favour and hike a few kilometers up the gorge itself. It is absolutely breathtaking!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Matt C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Wow! Absolutely brilliant. What a great experience, the open cave, stars at night and the incredible kloof setting make this a really unique way to experience a night in the Baviaanskloof. The cave is well equipped with everything you need including very comfortable mattresses. For something totally different, give Baviaanskloof Bakkrans a go!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Albert D
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Dit was so goed vir die siel! Dit was rerig baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariska H
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Fantasmagories. Heerlik gebly. Baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liesl V
1 nag Saam met vriende
4.8
Feb 2024

Wonderlike ervaring! Die grot is baie gerieflik ingerig en alles was baie skoon. Die stort was seker een van die beste storte ooit - waterdruk fantasties! Die ligging is asemrowend! Fantasties so buite in die pragtige natuurskoon.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel D
1 nag Saam met vriende
4.8
Feb 2024

Wat 'n belewenis was dit nie! Wat 'n belewenis was dit nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2024

Very nice stay. Amazing cave, an unusual type of accommodation but amazing. Hot water was a bit of an issue, though.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes C
1 nag Gesin met tieners
3.2
Sep 2024

Onvoorbereid. Ons het toe besluit om nie die aand in die grot te bly nie. Die matrasse was baie gebruik en het nie skoon gelyk nie. Ons was nie bewus dat ons eie beddengoed moes bring nie. Die fasiliteit se beskrywing kan meer detail verskaf t.o.v. wat verskaf word en wat nie verskaf word nie. Ons sal egter terugkom en hier kom slaap in die toekoms. Die slag beter voorberei.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Gerhard O
1 nag
5.0
Sep 2023

Great outdoor experience with friends. This was my 3rd time visiting Bakkrans Cave, every time is a good experience. Cooking utensils and facilities are adequate for the outdoor experience. The flush toilet is always a bonus, but unfortunately, the gas geyser didn't switch on, so we had no hot water. (The gas cylinder was in an open position). Everything was clean and the mattresses were comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ankia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kleinpoort, Baviaanskloof, Willowmore, 6452, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhHuj4c8hiZ28GQNi0GMQwbnE7vZRHRZtAUURsUiXTka60SHhyW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag, vir 2 mense 47 5 1 5 Kleinpoort Baviaanskloof 6452 Oos-Kaap 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -33.547998 24.023894

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang