Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Baviaanskloof Bakkrans

Kampeer/karavaan

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ankia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 44 resensies vir Baviaanskloof Bakkrans
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Matt C - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matt C

The gorge is spectacular.

Apart from the cave being well equipped and set up, do yourself a favour and hike a few kilometers up the gorge itself. It is absolutely breathtaking!

Matt C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matt C

Wow! Absolutely brilliant.

What a great experience, the open cave, stars at night and the incredible kloof setting make this a really unique way to experience a night in the Baviaanskloof. The cave is well equipped with everything you need including very comfortable mattresses. For something totally different, give Baviaanskloof Bakkrans a go!

Albert D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert D

Dit was so goed vir die siel!

Dit was rerig baie lekker.

Mariska H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska H

Fantasmagories.

Heerlik gebly. Baie netjies en skoon.

Liesl V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl V

Wonderlike ervaring!

Die grot is baie gerieflik ingerig en alles was baie skoon. Die stort was seker een van die beste storte ooit - waterdruk fantasties! Die ligging is asemrowend! Fantasties so buite in die pragtige natuurskoon.

Ronel D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel D

Wat 'n belewenis was dit nie!

Wat 'n belewenis was dit nie!

Gerhard O - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard O

Great outdoor experience with friends.

This was my 3rd time visiting Bakkrans Cave, every time is a good experience. Cooking utensils and facilities are adequate for the outdoor experience. The flush toilet is always a bonus, but unfortunately, the gas geyser didn't switch on, so we had no hot water. (The gas cylinder was in an open position). Everything was clean and the mattresses were comfortable.

Rian V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rian V

An experience like no other!

An absolutely amazing experience. Not having to pitch tents (or pack them away the next morning) was a very welcome change to our trip. Waking up to the stars peeking through the cave opening was amazing. We unfortunately didn't get to meet Ankia (we arrived quite late), but she was very friendly and helpful via text communications and even arranged extra wood for us, after dark. Don't think twice about it, if you are going past there, you have to spend at least one night!

Gerhard B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard B

Ongelooflik mooi en 'n ervaring wat nie maklik geklop kan word nie.

Dit was wonderlik om sonder selfoonontvangs en elektrisiteit buite in die natuur te kon slaap. Bakkrans is 'n baie spesiale plek vir ons gesin.

Jaco V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V

Was 'n belewenis.

Die temperatuur is vir baie mense 'n oorweging. Ek kan julle gerusstel dat winter of somer, dit glad nie 'n probleem is nie.

Eugene S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene S

Pragtig en beeldskoon.

Dit was bo verwagting. Baie mooi en skoon. Daar is 'n volledige kombuis. Ons het glad nie ons gasbottels gebruik nie. Daar is tweeplaat gasgeriewe. Ons het amper verby die ingang gery. Die hek na Bakkrans is amper oorkant die ou winkel waar die ou petrolpomp is.

Conrad B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Conrad B

Puik atmosfeer.

Baie lekker atmosfeer en was so lekker om die kloof te verken.

Koos N - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Koos N

Baie naby aan Moeder Natuur, alles was ook netjies en skoon.

Baie naby aan Moeder Natuur, alles was ook netjies en skoon. Alles daar wat nodig is, maak seker van vuurmaak/braaihout. Hou wel te koop ook op plaas. Goed beskerm teen wind en reën.

Aimee S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Aimee S

Unieke ervaring in die natuur.

Daar is 'n plonspoel wat vol water getap kan word om af te koel.

Louise C - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise C

Dit was regtig baie rustig gewees.

Daar is geen selfoonsein nie, daar is niks krag nie. Dis net mens en natuur. Daar is 'n gasstofie en 'n gas donkey (vir warm water vir die stort) en 'n spoeltoilet. Alles is so mooi uitgelê en so netjies. Ons was 'n klein groep van 4 volwassenes en 2 kinders en dit was goed om van die dorp af weg te kom - weg van tegnologie. En al is die grot oop het ons nie onveilig gevoel nie.

Johan H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H

Fantastiese ervaring!

Baie netjiese grot. Lekker beskut teen reën. Matrasse van goeie kwaliteit. Lekker kuier-area. Naby parkering vir voertuig. Maak gebruik van Ankia se aandete opsies. Beste ooit. Beste kloof ervaring, goeie basis vir fietsry, stap of ekskursie in park in. Hoogs aanbeveel.

Monique W - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique W

Breathtaking.

We really enjoyed our time in the cave. It was really neat and they provided us with cute little lights. I would definitely recommend this place.

Cornel W - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornel W

Asemrowend!

Ongelooflike plek! As jy graag die grot ervaring wil hê, maar bietjie gril vir goggas, dan is hierdie jou plek. Wonderlik skoon, netjies en baie goed toegerus. Heerlik om geen selfoonsein te hê. Pragtige natuurskoon. Beveel Bakkrans sterk aan.

Anke M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anke M

Beautiful surroundings.

Unfortunately baboons left a mess just before we arrived.

Bertus R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus R

Unieke blyplek met baie karakter.

Unieke blyplek met baie karakter. Die eienaar gee goeie diens en is baie vriendelik.

Heleneze V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heleneze V

Wonderlike buitelug-ervaring.

Dit was heerlik om onder die sterre te slaap.

Imtiaz N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Imtiaz N

Great stay.

Loved the cave, just need the hot water to work. Great hosts.

Chris B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris B

Beautiful

Awesome setting. A must do!

Juan G - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan G

Brilliant.

In nature. Well equipped with everything you need.

Vicki F - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vicki F

Bakkrans is ‘n unieke ervaring!

Bakkrans is ‘n wonderlike plek vir ‘n plek saam met ‘n groot klomp vriende, net ‘n gesin, of self ‘n romantiese wegbreek. Ons gaan beslis terug!

Luhanda W - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Luhanda W

Iets heel anders - buitelug.

Rustig, oop, anderste ervaring om "buite" te slaap.

Rudi R - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rudi R

Baie lekker.

Dit is 'n baie rustige plek en een vir jou bucket list.

Jacomin S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacomin S

Baie uniek - beste afsondering, weg van tegnologie en enige geraas.

Eetgerei was te min vir groep van sewe.

Susan B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Susan B

A fun adventure!

Lovely, helpful hosts. Very generous food portions. Cave needs attention though, i.e. the hole in cement floor needs to be filled. The kitchen tap needs to be replaved.. Water heating takes far too long. Not hot. The toilet and shower leaks. Fix bridge panels. Bakkrans signboard not visible. Enjoyable stay though. A helpful welcome!

Dylan W - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dylan W

Most primal venue we have experienced.

Immersed in nature. Lots of small game spottings, great venue. Something completely different from the "norm".

Janus En Alet R - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janus En Alet R

Uitmuntend, die hoogtepunt in die Baviaans!

Moenie tannie Aletta se heerlike boerekos mis nie. Reël by ontvangs daar voor.

Schalk M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk M

Ongelooflike ervaring.

Baie goed toegerus. Perfek vir enige natuur liefhebber. In die natuur, maar met alles wat jy nodig het. Vat net jou eie kos. Ons sal ongetwyfeld terugkeer.

Gerrie S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie S

Die diens en etes was en is die moeite werd en waarde vir jou geld

Ons het die aand n bietjie laat gekom Ankia laat weet ons is daar 5min later toe word aand ete afgelewer. Oggend vroeg ontbyt. Ek beveel enige iemand aan om Bakkrans te besoek dit is als die moeite werd.

Cecilia J - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia J

Een vir die bucket list!

Absolute wonderlike, onvergeetlike ervaring. Vriendelike diens en die roosterbrood wat ons ontvang het op ons aankoms was heerlik!

Karel W - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karel W

Een woord is genoeg: awesome!

Dit is nie die eerste of laaste besoek gewees nie, bakkrans sien my weer.

Albert S - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert S

This is a definite do-again spot!

If you would like to sleep in a cave with all the basic necessities available, this is the place to book! Even nice hot, gas shower!

Christa O - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa O

Onvergeetlik!

Die natuur op sy beste.

Eurika F - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eurika F

Under the stars.

Amazing hike through the dry river bed. Ideal for a big group with kids. Sleep under the stars. Total peace.

Niel V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Niel V

Adventurous experience with lots of memories that will last a lifetime!

The kids had a wonderful and adventurous time staying in a real cave. The view when you go to bed at night or wake up in the morning is something we will cherish for a long time to come! Close proximity to the Baviaans Nature Reserve makes Bakkrans a very nice stop-over. Pleasant people who will do their utmost to make you feel welcome. Order roosterkoek during your visit - they are divine!

Ingrid K - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid K

Lekker avontuur.

Ons was 4 gesinne (17 mense) wat saam gereis het. Daar was oorgenoeg plek en matrasse vir almal. Beslis 'n plek waar jy bietjie uit jou gemaksone beweeg, maar ons sal almal in 'n oogwink weer daar gaan oorbly. Kombuis- en badkamergeriewe is basies, maar mens kom reg met wat daar is. Alles was netjies en gereed vir ons (behalwe 'n paar rommelsakke van vorige gaste wat eers laatmiddag kom haal is) Dit is pragtig in die stukkie kloof waardeur jy omring word en ons het lekker met die klipperige rivierbed opgestap. Ons het glad nie met die eienaars kontak gehad het nie. Kom maar net daar aan en begin uitpak en kuier!

Tim S - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tim S

Rus en vrede in 'n idilliese omgewing.

Ken die kloof al baie jare. Die Bakkrans is een van die juwele in die kloof. Dit is nou as jy van die buitelewe hou.

Tiaan L - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tiaan L

Weg van die geraas van die stad.

Hierdie is nie almal se idee van pret nie, maar as jy 'n buitelug mens is en hou van die natuur is dit 'n moet! Alles was netjies en skoon. Wat 'n wonderlike ervaring om so in 'n grot te slaap!

Larry M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Larry M

Great place to stay, easy access, novel idea.

Great stopover, sleeping in the open, under the cave overhang. Nice ablutions, nice braai place, adequately equipped. No power, paraffin lamps plenty!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Wonderlike plek om te bly. Maklik om te bereik.

Baie goeie plek om te oornag. Dit is heerlik om so in die oopte onder die rotsoorhang te slaap. Goeie ablusiegeriewe, heerlike braaigeriewe en goed toegerus. Geen elektrisiteit, maar daar is oorgenoeg paraffien lampies.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Mariette F - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Mariette F

Asemrowend mooi!

Avontuurlustig? Dan is dit beslis die plek om te besoek. Indien jy egter nie 'n groot natuurliefhebber is nie, is dit nie die plek vir jou nie. Ons het elke oomblik geniet, dit was 'n belewenis. Die uitsig, die natuurgeluide, die diere, die klowe, die mense, dis 'n ander wêreld! Baie dankie vir 'n heerlike verblyf!

Vanaf
Vanaf R400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kleinpoort, Baviaanskloof, Willowmore, 6452, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhHuj4c8hiZ28GQNi0GMQwbnE7vZRHRZtAUURsUiXTka60SHhyW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag, vir 2 mense 44 5 1 5 Kleinpoort Baviaanskloof 6452 Oos-Kaap 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -33.547998 24.023894

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang