Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Langhuis @ Baviaanskloof Guest Cottages

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 99 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Pieter O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Was onvergeetlik! Warm verwelkoming gehad van die gasheer, die dierbaarste kat. Huisie was ingerig met die nodige. Alles was netjies en gerieflik. Lekker kaggelvuur gehad wat die huis verwarm het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thane N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Well rested. Peaceful, safe and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frank M
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Great. Great, wonderful setting and quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
2.8
Mrt 2024

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Annemarie M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Stilte en rustigheid. Baie mooi en netjiese plekkie in die mooiste omgewing. Die personeel is vriendelik, behulpsaam en het ons tuis laat voel. Ons sal beslis weer by Baviaanskloof Guest Cottages gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Ongelooflik. Wonderlik. Pragtig. Rus en Vrede. Ons het oornag in "Die Kerkie" en dit was wonderlik. Die kerkie het ons totaal en al verras met sy pragtige en netjiese uitgelê binnekant. Daar is twee badkamers, die een badkamer in die slaapkamer het 'n lekker groot bad in met 'n wonderlike uitsig oor die dammetjie. Die ander badkamer het weer 'n stort in. Die aandgeluide by die dammetjie was ongelooflik. Ons het tot 'n vark gehad wat ons vermaak het om in die dammetjie rond te rol asook skilpaaie en eende. Dit was werklikwaar 'n uitsonderlike ervaring om in die kerkie te kon oornag. Die wind het opgekom voor ons kon braai, maar daar is 'n wonderlike braaiplek binne in die huisie. Dit was te heerlik om binne die huisie te braai en by kerslig te eet. Ons sal definitief hierdie kerkie aanbeveel vir die stilte, naggeluide en totale rus en vrede na 'n lang dag op die pad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Le Verne N
Kort verblyf
5.0
Jul 2023

Very pleasant. Beautiful and peaceful, did not want to go back home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lesley B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Great little house with balcony to catch the winter sun. Offers all amenities needed for a good stay. Beautiful setting. Also conveniently close — walking distance to the well-stocked Padstal where you can also buy wood for the inside fire (braai) place. The ad shows water in the dam, but does state that it could be dry, it was.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Koos G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Lekker. Langhuis was baie lekker huisie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolaas B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Baie aangename goed toegeruste eenheid. Vriendelike diens. Sommer net lekker. Dankie Jana. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Jana Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 109

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R4 400
per nag, vir 12 mense
Vanaf
R4 400
per nag, vir 12 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R332, Baviaanskloof Guest Cottages, Baviaanskloof, 6453, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9e4733ab9dd06419dbdff5499b1770bfb74ef6602a4af6dc99095c0bfb4089e64527987caf49c9881fc8530d393c1f65370e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 400 per nag, vir 12 mense 99 5 1 5 R332 Baviaanskloof Guest Cottages 6453 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.524330993202 23.923308849335

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang