Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Langhuis @ Baviaanskloof Guest Cottages

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Jana Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 109

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 99 resensies vir Langhuis @ Baviaanskloof Guest Cottages
Netheid
4.5/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Pieter O - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter O

Was onvergeetlik!

Warm verwelkoming gehad van die gasheer, die dierbaarste kat. Huisie was ingerig met die nodige. Alles was netjies en gerieflik. Lekker kaggelvuur gehad wat die huis verwarm het.

Thane N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thane N

Well rested.

Peaceful, safe and clean.

Frank M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frank M

Great.

Great, wonderful setting and quiet.

Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Annemarie M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie M

Stilte en rustigheid.

Baie mooi en netjiese plekkie in die mooiste omgewing. Die personeel is vriendelik, behulpsaam en het ons tuis laat voel. Ons sal beslis weer by Baviaanskloof Guest Cottages gaan kuier.

Johan M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M

Ongelooflik. Wonderlik. Pragtig. Rus en Vrede.

Ons het oornag in "Die Kerkie" en dit was wonderlik. Die kerkie het ons totaal en al verras met sy pragtige en netjiese uitgelê binnekant. Daar is twee badkamers, die een badkamer in die slaapkamer het 'n lekker groot bad in met 'n wonderlike uitsig oor die dammetjie. Die ander badkamer het weer 'n stort in. Die aandgeluide by die dammetjie was ongelooflik. Ons het tot 'n vark gehad wat ons vermaak het om in die dammetjie rond te rol asook skilpaaie en eende. Dit was werklikwaar 'n uitsonderlike ervaring om in die kerkie te kon oornag. Die wind het opgekom voor ons kon braai, maar daar is 'n wonderlike braaiplek binne in die huisie. Dit was te heerlik om binne die huisie te braai en by kerslig te eet. Ons sal definitief hierdie kerkie aanbeveel vir die stilte, naggeluide en totale rus en vrede na 'n lang dag op die pad.

Le Verne N - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Le Verne N

Very pleasant.

Beautiful and peaceful, did not want to go back home.

Lesley B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lesley B

Great little house with balcony to catch the winter sun.

Offers all amenities needed for a good stay. Beautiful setting. Also conveniently close — walking distance to the well-stocked Padstal where you can also buy wood for the inside fire (braai) place. The ad shows water in the dam, but does state that it could be dry, it was.

Koos G - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos G

Lekker.

Langhuis was baie lekker huisie.

Nicolaas B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolaas B

Baie aangename goed toegeruste eenheid. Vriendelike diens. Sommer net lekker. Dankie Jana.

Sien sterre.

Thomas D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas D

Baie goed.

Presies wat ons verwag het.

Hannes L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes L

Dit was wonderlike ervaring en ons het dit so geniet en baie dankie dat julle ons dit aanbeveel het.

Baie dankie, die natuurskoon en verskillende plante en diversiteit was om te sien. Die roete sal ek nie sonder 'n 4x4 aanpak nie, want die laaste deel deur die natuurreservaat is baie uitdagend. Pragtige deel van ons land!

Theo H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo H

Rustig en naby aan die natuur en skepper.

Was baie lekker, rustig, met pragtige natuurskoonheid en diere geluide.

Kevin K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin K

A super relaxing setting. Convenient for exploring the kloof.

Very quiet and a scenic setting.

Julene S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julene S

Stilte onder die sterre. Amazing!

Netjies en rustig met alles wat ons nodig gehad het vir 'n perfekte mamma-en-pappa se naweek af. Ons kom weer!

Karin V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin V

Rustig en ontspanne omgewing.

Baie netjiese huisie, lekker gekuier in 'n rustige atmosfeer. Netjies en skoon.

Ronél O - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronél O

Sielskos, verfrissend, verrykend.

Ek was so bevoorreg om vir 10 nagte in Ou Kerkie tuis te gaan. Ek was oormoeg toe ek daar aangekom het, maar het vars en verfris daar weggegaan. Die rustigheid, vars lug en natuurlewe is net die regte medisyne om 'n mens sommer weer nuwe lewenslus te gee. Die huisie is ook uitstekend toegerus. Daar was wel iets wat vir my sleg was: Om daar weg te ry.

Annette L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette L

Pragtige area.

Huisie het als in wat jy nodig het. Pragtige rustige omgewing.

Roelof P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelof P

Pragtige huisie.

Ek dink die Baviaanskloof is ons land se mooiste plek.

Francois K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Francois K

Swembadjie was 'n wenner.

Ons sal weer in Oupatjie gaan bly!

Juergen R - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Juergen R

A good place to stay on a drive-through of the Baviaanskloof.

Cottage was fine. Nice view (Ou Kerkie). Only minor gripe was that the WiFi worked for one of us only. But not a serious issue.

Chris V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris V

Beeldskoon. Asemrowend.

Dankie aan Jana vir haar gasvryheid, sou langer wou kuier.

Tessa D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tessa D

Verrassend baie oulik en goed toegerus. Het heerlik gebly.

Is baie vriendelik verwelkom. Alles was super skoon en netjies. Moet julle geluk wens. Sal weer kom. Baie groete.

Willie M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Willie M

Oupatjie is netjies en goed toegerus, maar nie so stil en rustig as wat mens sou verwag nie.

Die huisie is baie na aan die hoofpad deur die Baviaanskloof, dus is daar baie verkeer. Die werkershuise is direk aan die oorkant van die pad. Hulle het die hele Saterdagmiddag en -aand partytjie gehou en musiek gespeel.

Teresa O - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teresa O

So naby aan die natuur sal jy nêrens kry nie!

Dankie vir die wonderlike tydjie in julle pragtige natuurskoon. Net 'n gunsie - die bed en slaapbank in sitkamer is nie geskik vir volwassenes nie.

Gert V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert V

Uitstekende ligging.

Baie skoon en netjiese plekkie in die pragtige Baviaanskloof. Sal dit beslis aanbeveel.

Peter T - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter T

Clean and neat.

The cottage was well placed with a large lawn, convenient braai place and all necessary amenities. Very peaceful.

Shirley M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shirley M

Comfy cottage.

There are a number of lovely features: indoor braai/fireplace; plunge pool and corner bath with huge windows and views of the Baviaanskloof. The cottage had everything we needed for a two-day stay, including lots of firewood. There are two bathrooms, so it really is more than spacious enough for two people. It was lovely watching the tortoise trundling back and forth and having cows grazing in the garden. The cottage is across the road from the Baviaans-padstal and -restaurant, and there are several beautiful walks/short hikes close by, so it couldn't be more convenient.

Carla G - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla G

Ons het saam met vriende deur die Baviaans gery, omtrent 4 uur by ons akkommodasie aangekom (die Langhuis). Ons wens ons kon langer bly.

Volgende keer bring ons vriende, en die kids, hulle sou dit nou baie geniet het. Die gras, apies in die bome, en die boom is wonderlik. Wens ons kon die padstal ook sien, dit lyk van buite net so oulik. PS. Onthou net toiletpapier.

Elsje L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsje L

Rus en vrede!

Oupatjie het alles wat jy mag nodig kry en alles is keurig, netjies en blinkskoon! Die skapies en skilpad wat kom inloer het, het dit ekstra spesiaal gemaak.

Johann C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann C

Excellent.

Lovely cottages in beautiful surroundings.

Sharon C - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon C

Absolute bliss. Will recommend this place anytime.

The area is beautiful with the mountains all around you. The peace and quiet is medicine for the soul.

Jurie V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurie V

Ongelooflik mooi. Mense so eerlik en opreg en rustig.

Nie geweet daar is nog sulke kwaliteit mense in ons mooi land nie.

Belinda V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda V

Heerlik gerus en batterye weer herlaai.

Vriendelike personeel, skoon fasiliteite en pragtige omgewing. Ons sal beslis weer kom kuier. Dankie Jana vir jou en jou span.

Johann M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johann M

Oornagverblyf vir reis deur Baviaanskloof.

Ons het oornagverblyf bespreek aan die Willowmore kant van die Wildernisarea, sodat ons genoeg tyd sou he om die volgende dag deur die Wildernisarea na Patensie te kon reis. Die verblyf is goed geplaas vir hierdie doel.

Francois D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois D

Place clean. Quiet and safe.

Wi-Fi not good. We enjoyed the stay.

Hermien Z - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermien Z

Langhuis pragtig geleë.

Die Langhuis is ideaal vir vriende en familie wat nie omgee om deur mekaar se kamers te loop nie. What you see on the pics is what you get. Die ligging teen die kranse is absoluut pragtig met mooi stapgeleenthede. Hond het dit ook geniet.

Madelaine M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelaine M

Wonderlike plekkie van vars lug onder die Baviaans.

Die padstal is letterlik 200 m van die huisie af. Tydens Februarie is daar nie meer water oor in die dam nie, maar is vir seker nader aan die winter. Die huis is goed toegerus met al die nodige goed nodig vir oornag of selfs vir 'n paar dae.

Sue S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sue S

Peaceful beautiful views.

Enjoyed hiking in the kloof.

Louwrens O - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louwrens O

Perfek na die kloof.

Oulik. Gerieflik. Jammer dam is leeg.

Gilbert M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gilbert M

Heerlik en rustig. Netjiese plekkie, ontspannend.

Ek sou die blou swembad op die dek verskuif sodat daar meer kuierplek op die dek is. Dit is so 'n gerieflike uitsigplekkie.

Hennie G - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie G

Goeie basis vanwaar die Baviaans verken kan word.

Weereens heerlik gekuier in die Baviaans met die Ou Kerkie as basis. Beveel al die staproetes aan - vroegoggend langs die rivier, boesmantekeninge na ontbyt en dan Waterkloof (by bure) na middagete. Die Ou Kerkie bly lekker, maar kan baat vind by 'n paar opgraderings, veral in die kombuis - die huidige stoof en mikrogolfposisies is onprakties (IMO kan hulle eerder in die oop vuurhert staan, wat dan ook die rookreuk sal oplos, maar besef dat besoekers dalk die binne-vuur mid-winter sal mis). 'n Paar basiese items soos sout en peper en 'n bondeltjie hout sal ook waarde toevoeg. Behalwe vir die matras (wat kliphard is) is die kamer en badkamers baie goed - die bad is 'n wenner. Laastens, die beskikbaarheid van WiFi was 'n reusebonus vir ons - dit maak nie slegs kommunikasie moontlik nie, maar ook aanlyn navorsing oor die omgewing, geskiendenis, geologie, ens. Dit voeg maw baie waarde toe tot jou besoek aan die Kloof. Ons sal weer daar gaan bly.

Carl S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carl S

Stil word in die Baviaans.

Die Oupatjie-eenheid het al die geriewe wat nodig is. 'n Donderstorm was 'n goeie begin vir ons verblyf. Die staproetes en omgewing het vir voëlkykers talle verrassings opgelewer. Dankie vir die gasvryheid.

Bessie V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bessie V

Dis ideaal vir staproetes in die Baviaans vir 'n naweek.

Nie geskik vir een aand oorslaap nie. Die 70 km-pad vanaf die Willowmore-Uniondale-pad is asemrowend, maar woes.

Trevor R - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Trevor R

Comfortable but no firewood supplied and the shop was closed.

The shop was closed but we managed to find a young lady who came to open the firewood store and supplied us with a few bags of wood.

Ferdi R - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdi R

Uitstekende verblyf in die pragtige natuur.

Oupatjie is die ideale verblyf vir iemand wat net die stilheid en prag van die Baviaanskloof wil geniet. Die huise was skoon en het alles wat nodig is, insluitend krag. Ons het heerlik gebly en kan Oupatjie beslis aanbeveel.

Amelia Elizabeth V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia Elizabeth V

Ongelooflik, ongelooflik, ongelooflik en so mooi!

'n Week was nie naastenby genoeg nie. Ons was so geseënd want dit het kort voor ons gekom het baie gereën in die Karoo. Alles was groen, soveel blomme. Behalwe vir dit, is die Baviaans die heel beste plek om uit te span. Die padstalwinkel is ook die beste in die hele kloof. Ons kuier vir seker weer by hulle!

Juan D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan D

Het al die nodige.

Lekker sentraal in Baviaans, maklik om na ander plekke te ry, ens. Stapafstand van padstal vir middagete/milkshake/koffie.

Morne K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne K

Baie aangename verblyf in die Baviaans

Die ou kerkie is ’n baie lekker plek om te oornag en is baie goed ingerig. Daar is ’n lieflike houtdek by die braai-area waar mens sommer heerlik kuier. Die huisie is baie mooi geleë en die natuur rondom die huisie is pragtig. Ons was nou al 2 keer daar en sal vir seker weer daar oornag.

Alida P - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida P

Sielsrus in die mooie Baviaans.

Ons het heerlik warm gekuier met ons winterbesoek aan Baviaans Cottages. Die groot vuurherd, warm en goeie kwaliteit beddegoed en heerlik warm water in groot uitspanbad het ons lekker snoesig en warm gehou! Die gratis WiFi was 'n groot luukse, omdat daar omtrent geen telefoonsein in die Baviaanskloof is nie. Gebruik dit spaarsamig net vir die nodige sake want die geen telefoonsein is natuurlik deel van die saligheid van 'n Baviaansvakansie! Die plaas het Boesmantekeninge wat gaste kan besigtig na 'n kort stappie oor 'n koppie. Dit was baie besonders vir ons kinders om dit te kon sien juis omdat hul onlangs daaroor eksamen geskryf het! Die Baviaanspadstal is net oorkant die pad en beskik oor basiese voorraad, daar is net nog 1 so 'n winkel in die kloof, en dit is baie gerieflik om nie te ver hiervan te gebly het nie. Ons sal beslis weer by Baviaans Guest Cottages bly op ons volgende besoek!

Annelize B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize B

Beste berglug-afskakel!

Was 'n baie rustige wegbreek en die beste plek om 'n hondekind saam te bring.

Ernst E - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernst E

Oud, maar skoon, netjies en baie goed toegrus. En ruim.

So lekker om in droë Baviaans te wees midde 'n woeste reënstorm, die klippe in rivier en pad hoor rol soos water dit spoel, en die binnebraai aan te steek en vleis te braai.

Willem A - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem A

Goeie oornag as jy beplan om dwarsdeur die kloof te ry.

Die huisie was skoon en netjies met alles in wat jy benodig, veral as jy die prys in ag neem. Die ergonomie was bietjie vreemd - die tweeplaat elektriese stoof kan net werk as die kombuisdeur toe is en die mikrogolf is bo-op die yskas weggepak - jy moet dit aftel en 'n prop vind waar dit kan werk. Die yskas kan so nou en dan ontvries word. Verder was alles puik - behalwe dat daar nêrens iemand was van die bestuur nie so ons kon nie betaal nie.

Andre V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V

Rustigheid in die Plooiberge.

Heerlike kuier van twee dae in stilte van die pragtige natuur. Huis getuig van eenvoud maar tog toegerus met alles wat nodig is om groot makietie te hou.

Divan R - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Divan R

Lieflik.

Perfekte plek vir afskakel en "reset". Die stappie verby die bobbejane na die Boesmantekeninge was besonders!

Patrick H - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Patrick H

Lekker rustig.

Pragtige verblyf in 'n idilliese omgewing. Verblyf het in elke moontlike behoefte voorsien. Net een klein haakplekkie, is dalk koue water drukking in die stort.

Sandari B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sandari B

Het dit baie geniet, net jammer ons het die padstal gesluit aangetref, met ons aankoms sowel as vertrek.

Mikrogolf/stoof onprakties!

Maryna M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Maryna M

The cottage internally and externally requires maintenance.

Glass in kitchen door cracked with a hole. Outside door handle of bedroom fell off. Mattress needs to be replaced. Impossible to have a good night's sleep. Lounge couch and two chairs' cushions are dirty. The curtains in the bedroom are stained from water leakage at the windows and door. The floors in the kitchen and dining room are chipped/pitted. The open fireplace in the kitchen resulted in an overwhelming smell of smoke when trying to sleep. Fire made by previous people. The bin itself in the kitchen needs to be washed.

Sarel V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sarel V

Rustig.

Ongelooflike omgewing met vriendelike mense.

Erika G - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika G

Baie dankie, Jana. Ons kom definitief weer.

Baie lekker, ons kom weer. Daar was niemand by die padstal toe ons wou betaal nie.

Selenta C - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Selenta C

Goeie waarde vir geld, goed toegerus en rustig.

Baie oulike verblyf met alle nodige toebehore. Beter aanduidingsborde vir "Guest Cottages Ontvangs" sal dit makliker maak vir die reisigers.

Gerhard B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard B

Dit was 'n onvergeetlike verblyf.

Waarde vir geld. Asemrowende mooi omgewing.

Drienie K - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Drienie K

Rustig.

Goedversorgde blyplek met mooiste uitkyk oor dam. Eienaar baie behulpsaam. Lief die bad!

Deon V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon V

Alles wat mens hier sal nodig kry was beskikbaar.

Alles wat jy op hierdie tipe reis kon verlang, was beskikbaar. Die fasiliteite was skoon en netjies en gereed toe ons vroeg opdaag.

Karen G - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen G

Heerlik, stil en rustig. Asemrowende natuurskoon.

Ons het heerlik gekuier, netjiese plekkie, pragtige omgewing.

Johan H - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H

Great.

See stars.

Heinrich W - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich W

Gemaklik en rustig.

Ek en my vrou het vir ons wittebrood 'n aand in die ou kerkie geslaap. Daar was net niks fout nie. Alles skoon en beter as wat ek in gedagte gehad het toe ek die bespreking gemaak het.

Piet V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet V

Ongelooflik lekker, rustig en stil.

Skoon, netjiese kamers, badkamers, kombuis en rondom die huis. Tussen die berge met pragtige uitsig van die kranse rondom. Ek sal elke keer daar bly.

Beverley V - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beverley V

Dit was 'n heerlike plek en almal baie vriendelik, netjies, skoon. Sal weer gaan.

'n Aangename plek, netjies, skoon, omgewing pragtig. Die mense is almal vriendelik en die eienares kom persoonlik om te vra of als reg is.

Noel D - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noel D

Baie sentraal geleë, alles wat ons wou gehad het. Naby die pad, maar min genoeg verkeer om nie te pla nie.

Ongelukkig het ons die informasie brosjure oor staproetes op die plaas ens. eers ontdek toe ons opgepak het, onder in die bedkassie weggesteek. Nogmaals het ons die drie dae baie geniet.

Neels B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Neels B

Dit was great, sal weer wil kom maar vir langer as 'n dag.

Die plekkies vat jou terug in tyd met die oop vuurhert in die kombuis en laekoste-rame. Dit is smaakvol gerestoureer met alle geriewe wat jy nodig het. Is net te kort vir een aand se oorverblyf want die rit in en uit die Hel van die Swartberg pad is 3 ure een kant toe, ons sal volgende keer langer bly.

Johan S - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S

Visit from Willlowmore direction only. Lots of Kudu!

The road from Patensie direction is appallingn- even for a 4x4.

Mariaan T - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mariaan T

Comfy rustic accommodation.

Place was comfortable and clean. Although there were fans it was ver hot. The place can use an air-con.

Phlip B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Phlip B

Heerlik, stil, rustig!

Pragtig, net jammer ons kon nie die hele Baviaanskloof roete ry nie a.g.v. die pad wat so sleg verspoel was.

Erna L - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna L

Wonderlik.

Kon met niks fout vind nie. 5-ster-akkommodasie.

Stien R - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stien R

Die rustigheid was salf vir ons siele!

Dit was heerlik stil. Die huisie was skoon en netjies en alles wat moes werk, het gewerk. Padstal is ook goed toegerus met nodige goete.

Danita W - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danita W

Gemaklike verblyf in pragtige omgewing.

Die Langhuis is baie geskik vir groter gesinne of groepe tot 12 persone.Die lang verlede van die huis dra by tot 'n atmosfeer van geworteldheid, rus en kalmte. Die huis is netjies en alle nodige geriewe is beskikbaar.

Christine V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine V

Net wat ons nodig gehad het.

Ons het heerlik gerus die 3 dae by Oupatjie. Gerieflik, netjies, goed geleë, stil. Geen selfoonopvangs. Dit was noodsaaklike ontvlugting en heerlik.

Louise B - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise B

Vriendelike mense, oulike huisie, skoon en netjies en pragtige omgewing.

Ons het regtig baie welkom gevoel, is vriendelik ontvang en die huisie was net wat ons nodig gehad het. Die huisie kort egter bietjie onderhoud, maar dit het nie ons verblyf beïnvloed nie. Ons het die volgende dag lekker gaan stap op Christo se aanwysings na die Boesmantekeninge en die omgewing verken.

Willem D - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem D

Rustig.

Oupatjie was 'n lekker ou om by oor te slaap. Rustig. Mooi sonsondergang, terwyl die skape kom nagsê het.

Louis R - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis R

Excellent accommodation at very affordable pricing.

Excellent and very friendly accommodation. Clear travel instructions and very good accommodation facilities. Beautiful scenery but the road through the Kloof to Patensie is as far as we are concerned in a worse condition than when we travelled it in 2007.

Andre M - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre M

'n Baie lekker en stil tydjie baie na aan die natuur.

Die ontvangs was uitstekend en alles baie netjies en skoon. Die water in die badkamerwasbak wou nie lekker vloei. 'n Heerlike oornagrusplek en ons sal dit beslis weer besoek.

John J - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John J

Exceeded all the expectations, we had for comfort, cleanliness, location and facilities with excellent value-for-money.

Baviaanskloof Cottages ranks amongst the best accommodation that I have used to accommodate our geology group of 30 retirees throughout the Cape Province.

Grace T - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grace T

Rustig, gemaklik en baie lekker ontspanne

Ons het heerlik gebly en gerus en gekuier. Die padstal was uitkoms en ons het heerlik op die stoep gekuier. Sal graag meer pakplek in die kamer wil hê vir tasse en klere, al is dit sommer net hakke en rakke teen die mure. Badkamerstort was baie lekker gewees, kyk heerlik uit oor die kloof se berge as jy stort. Pakplek in die badkamer is ook beperk. Stoele of bankie om buite te sit ek kuier sal ook baie lekker wees. Sal verseker weer gaan.

Gerhard M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard M

Ons kom weer!

Die Langhuis is so karaktervol en het aan al ons selfsorgvereistes voldoen. Heerlike beddens, warm water vir stort of bad, so ewe 'n keuse gehad! Volledig toegeruste kombuis, heerlike braaiboma onder daai pragtige groot boom. Helder sterrenag en omring met die mooiste berghange. Dit was 'n hoogtepunt op ons weeklange reis deur die Karoo. Ons beplan vir seker weer 'n volgende besoek daar!

Cobus C - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cobus C

Privaat, stil en rustig met 'n uitsig.

Gewoon in Ou Kerkie wat 'n alleenstaande eenheid is. Baie netjies en ruim. Kyk oor 'n dam uit met baie voëls. Baie rustig en mooi omgewing. Niemand gaan jou pla nie, nie eers jou selfoon nie.

Nina H - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nina H

Lovely cottage in a peaceful setting.

My husband and I thoroughly enjoyed our 2 nights at this clean, well appointed cottage. A beautiful, tranquil setting overlooking a farm dam and stunning mountains. A great escape from the city!

Frank V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Frank V

Lekker.

Lekker gebly, ruim en alles wat nodig is. Binnebrandenjin het lekker gewerk.

Rudi K - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi K

Netjies en al die fasiliteite was in goeie werkende orde.

Sien sterre.

Anneliese G - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anneliese G

Skoon, netjiese en bekostigbare verblyf.

Baie lekker oornag gekuier by Oupatjie. Skoon en netjies. 'n Lekker bank om buite te sit by braai-area is al wat kortkom.

Charles B - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Charles B

Ontvangs rukkerig, maar die res puik.

Rustig, stil, sterre, moeitewerd.

Debbie P - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Debbie P

So rustig en netjies ... goed vir die siel se rus.

Is baie verras oor die plekkie. Baie netjies en baie rustige omgewing. Een aand se oorslaap was nie genoeg nie. Hul moet net meer bordjies plaas vorentoe, want mens dink die hele tyd dat jy verdwaal het, want daar is geen sein vir ons stadsjapies wat net op GPS staatmaak nie, haha! Ongelooflike mooi omgewing. Sal weer hiervan gebruik maak, maar vir langer as een aand.

Tanya G - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Tanya G

Well situated but some urgent problems that need to be resolved.

Potentially a great stay. Well situated in the Baviaanskloof. The unit was tastefully decorated and clean on arrival. Communication from the hostess could have been better. We had to drive a bit to figure out where to get the keys and had to ask around where to pay our outstanding total. The worst problem, though, was a serious infestation of ants, the biting kind. My personal opinion is that this cottage should not be rented out until this problem is resolved; it really made it unpleasant.

Des D - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Des D

Huisie en personeel was eersteklas.

Te veel gemors wat rondlê.

Liesl V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Liesl V

Dit was nie my idee van 'n rustige wegbreek nie.

Met ons aankoms by Baviaans Guest Cottages was die ligging van ontvangs onduidelik. Die verblyf is enkele meters van die pad af en is dus raserig vir iemand op soek is na 'n stil wegbreek. Die opset binne-in Oupatjie was onprakties en die vuurmaakplek het baie gerook. Alles was skoon en netheid was deeglik.

Clynette G - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clynette G

Baie rustig, skoon en netjies.

Pragtige plekkie tussen die berge. Sal enige tyd aanbeveel en weer kom.

Johanna P - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna P

10 uit 10 vir 'n pragtige, smaakvolle blyplek!

Ongelooflike mooi plek! Alles was so keurig en netjies. Dis 'n moet om daar tuis te gaan en ek gaan definitief terug.

Kobus V - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Kobus V

Vrek koud! Kaggel het mens uit huis gerook.

Plekkie was andersins netjies.

Freddie M - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Freddie M

Niks het ontbreek nie.

Stil, afgesonder, in die ongelooflike natuur en afgeleë.

Vanaf
Vanaf R4 400
per nag, vir 12 mense
Vanaf
R4 400
per nag, vir 12 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R332, Baviaanskloof Guest Cottages, Baviaanskloof, 6453, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9e4733ab9dd06419dbdff5499b1770bfb74ef6602a4af6dc99095c0bfb4089e64527987caf49c9881fc8530d393c1f65370e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 400 per nag, vir 12 mense 99 5 1 5 R332 Baviaanskloof Guest Cottages 6453 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.524330993202 23.923308849335

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang