Baviana Beach Lodge
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Belinda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 30
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Charl R - Sep 2024
Algehele gradering
5 sterre.
Baviana Beach Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die vriendelike resensie en dat jy gekies het om by Baviana Beach Lodge te bly. Ons waardeer jou terugvoer opreg en is bly om te hoor dat julle die verblyf geniet het. Dit was 'n plesier om julle te huisves, en ons hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom.
Elzette V - Sep 2024
Algehele gradering
Wonderlik.
Baviana Beach Lodge se terugvoer
Beste Elzette
Dankie vir die mooi review en dat julle by ons kom bly het. Dit was 'n plesier om julle te akkommodeer en ons sien daarna uit om julle weer in die toekoms te ontvang.
Esme S - Sep 2024
Algehele gradering
Pragtige plek en vriendelike mense laat mens tuis voel.
Baviana Beach Lodge se terugvoer
Baie dankie Esme! Ons waardeer jou terugvoer baie, en is bly dat julle die verblyf geniet het. Dit was 'n voorreg om julle hier te hê, en ons hoop om julle in die toekoms weer te verwelkom.
Derick L - Sep 2024
Algehele gradering
Puik geriewe en diens met mooi see uitsig.
Baviana Beach Lodge se terugvoer
Baie dankie dat julle by Baviana Beach Lodge tuisgegaan het. Dit was 'n ware plesier om sulke wonderlike gaste te kon huisves. Ons is bly dat julle die verblyf geniet het en dat dit aan al julle verwagtinge voldoen het. Ons sien uit daarna om julle in die toekoms weer te verwelkom!
Jill M - Jul 2024
Algehele gradering
'n Baie lekker verblyf. Stil en rustig.
Lees meerBaviana Beach Lodge se terugvoer
Baie dankie dat julle by ons kom bly het! Dit was regtig 'n plesier om sulke wonderlike gaste soos julle te ontvang. Julle is altyd welkom, en ons hoop om julle weer in die toekoms te akkommodeer.
Elmarie A - Aug 2023
Algehele gradering
Mooiste dorpie, beste sonsondergange en blomme.
Baviana Beach Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie Elmarie. Dit was 'n plesier om jou te akkommodeer en ek is bly dat jy dit geniet het. Hoop om jou gou weer te sien. Baie groete. Belinda
Lisa G - Sep 2022
Algehele gradering
Pragtige plek by die see.
Lees meerFrancois V - Aug 2021
Algehele gradering
Baie lekker oornagplek vir 'n toerreisiger.
Anita L - Mrt 2021
Algehele gradering
Fantasties!
William E - Apr 2021
Algehele gradering
Baie lekker gebly en gekuier.
Mike D - Aug 2021
Algehele gradering
Great accommodation with a fantastic view of the sea.
Hanneke B - Des 2020
Algehele gradering
Heerlike, rustige kuierplek, teen die see.
Lees meerCornelis V - Aug 2020
Algehele gradering
Vriendelik ontvang, alles was in orde en netjies skoon.
Linda C - Sep 2020
Algehele gradering
Pragtige see-uitsig, skoon en netjies.
Jan S - Feb 2019
Algehele gradering
Wou nog baie langer bly.
Martie S - Des 2018
Algehele gradering
Absoluut 'n rustige lekker wegbreek.
Melinda H - Sep 2018
Algehele gradering
Baie skoon en netjies. Belinda is 'n uitstekende gasvrou.
Max R - Jul 2018
Algehele gradering
Die een, sal ons na toe terugkom.
Gerhardus S - Feb 2018
Algehele gradering
Goeie en netjiese verblyf met vriendelike diens.
Adri C - Feb 2018
Algehele gradering
Wonderlike naweek.
Leo-mari L - Feb 2018
Algehele gradering
Skoon, netjies en rustig.
Amanda G - Nov 2017
Algehele gradering
Fantasties.
Magda E - Jun 2017
Algehele gradering
Fantastiese uitsig en rustigheid.
Gerhard V - Nov 2016
Algehele gradering
Heerlik en gemaklik. Sal beslis weer daar bly.
Ernest S - Mei 2015
Algehele gradering
Akkommodasie is klein, maar gerieflik.
Liezel L - Aug 2014
Algehele gradering
Rustige wegbreek teen die see.
Dirk V - Aug 2014
Algehele gradering
Die selfsorg-verblyf was ideaal vir ons.
Erina M - Mei 2014
Algehele gradering
Baie lekker!!!
Neels B - Apr 2014
Algehele gradering
Dit was lekker!
Murray L - Des 2013
Algehele gradering
Wonderlike ligging, en gasvrye en vriendelike eienaars.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Baviaantjie-draai 18, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang