Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Baviana Beach Lodge

Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 12 Aug 2024 tot 5 Des 2024.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Baviaantjie-draai 18, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 250 R1 125 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Baviana Beach Lodge is eksklusiewe verblyf wat 'n uitsig oor die waters van Jacobsbaai bied. Die lodge het 'n pragtige uitsig en is reg teen die seefront.

Elke woonstel het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die eenhede het ook privaat ingange. Elke kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Elke eenheid het ook 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar. Daar is ook braaigeriewe wat gaste kan gebruik. Hierdie verblyf maak van sonkrag gebruik en word nie deur beurtkrag geraak nie.

Jacobsbaai is goed geleë vir gaste wat hou van watersport. Dit is naby Saldahnabaai, 'n bekende seilplankry-venue wat seiljagvaarte vanaf die hawe bied. Die Langebaan-strandmeer is ook bekend vir waterski, jetski en valskermsweef en is nabygeleë. Alhoewel Jacobsbaai nie sy eie gholfbane het nie, kan gaste wat 'n rondte wil speel dit by 3 bane in 'n radius van ongeveer 15 km doen.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Charl R
Saam met lewensmaat
5.0
5 sterre. Baie mooi plekkie op die strand. Ons het baie lekker gebly. Belinda is 'n fantastiese gasvrou. Ongelukkig het ons net vir een aand bespreek....
Sien meer
Sep 2024
Elzette V
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlik. Ons het heerlik tuisgegaan by Belinda en Archie. Dankie vir jul gasvryheid.
Sep 2024
Derick L
Saam met lewensmaat
5.0
Puik geriewe en diens met mooi see uitsig. Wonderlike see uitsig. Baie vriendelike diens. Veilige motorhuis vir ekstra fooi. Baie lekker gebly met bai...
Sien meer
Sep 2024
Elmarie A
5.0
Mooiste dorpie, beste sonsondergange en blomme. Ek het 'n wonderlike tyd gehad, die verblyf is baie mooi ingerig en vreeslik gerieflik. Baie dankie vi...
Sien meer
Aug 2023
Jill M
Saam met lewensmaat
4.8
'n Baie lekker verblyf. Stil en rustig. Ons het baie lekker gebly. Die blyplek is skoon en netjies en het al die nodige geriewe. Dit kyk uit op die ba...
Sien meer
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Belinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Baviaantjie-draai 18, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
  • Gaste dink Baviana Beach Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 250
R1 250 R1 125
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 250
R1 250 R1 125
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Baviaantjie-draai 18, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA57b784b14f1c83e974655f1e979471c018a0f015d75e8d7bc3888583735de2dec6c9378334d871125cace0cbd3e2d26790a9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 250 nouVanaf R1 125 per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 18 Baviaantjie Bend Jacobs Bay 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -32.974391478094 17.885718047619

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang