Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Baviana Beach Lodge

Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 12 Aug 2024 tot 5 Des 2024.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Baviaantjie-draai 18, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 250 R1 125 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Baviana Beach Lodge is 'n eksklusiewe toevlugsoord wat uitkyk oor die akwamarynwaters van Jacobsbaai. Met sy asemrowende uitsigte en geleë op die seefront.

Elke woonstel is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer. Hierdie eenhede het 'n privaat buite-ingang. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, en mikrogolfoond, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Gaste word gratis WiFi en veilige veilige parkeerplek gebied. Braaigeriewe is beskikbaar. Sonpanele verseker dat gaste kan ontspan en hul wegbreek kan geniet, sonder om bekommerd te wees oor beurtkrag.

Jacobsbaai is goed geleë vir watersportentoesiaste. Die nabygeleë Saldanhabaai is 'n bekende seilplankry-venue wat seiljagvaart vanaf die hawe bied. Die Langebaan-strandmeer, in die nabyheid, is bekend vir waterski, jetski en valskermsweef. Alhoewel Jacobsbaai nie sy eie gholfbane het nie, kan reisigers wat 'n rondte wil speel dit by 3 bane in 'n radius van ongeveer 15 km doen.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 30 resensies vir Baviana Beach Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Belinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Baviaantjie-draai 18, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
  • Gaste dink Baviana Beach Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 250
R1 250 R1 125
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 250
R1 250 R1 125
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Baviaantjie-draai 18, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA57b784b14f1c83e974655f1e979471c018a0f015d75e8d7bc3888583735de2dec6c9378334d871125cace0cbd3e2d26790a9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 250 nouVanaf R1 125 per nag (plek vir 2) 30 5 1 5 18 Baviaantjie Bend Jacobs Bay 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -32.974391478094 17.885718047619

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang