Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bay Beach Vista

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Victory-weg 28A, Simonstad, 7975, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Bay Beach Vista is 'n pragtige selfsorgwoonstel wat bestaan uit 2 suites. Dit is ideaal geleë in die hartjie van Simonstad. Hierdie woonstel spog met ongelooflike uitsigte oor die see en die verbygaande seiljagte en bote.

Dié woonstel beskik oor 2 en suite-suites en kan tot 4 gaste akkommodeer. Elke suite het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.

Daarbenewens het elke suite 'n kombuisie wat met 'n mikrogolfoond, yskassie, broodrooster, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die een suite het ook 'n lugbraaier en 'n tweeplaatstoof met 'n oondjie. Elke suite het sy eie eetarea en sitarea, met 'n TV en DStv. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die 2 suites word verbind deur 'n onderdak-houtdek wat noord front en 'n etenstafel met sitplek vir 4 het. Daar is ook 'n uitsig oor die baai en die strand. Die verblyf is ongeveer 3 km vanaf die pikkewyne by Boulders Beach en ander pragtige strande. Tydens beurtkrag word die woonstel deur 'n omsetter gerugsteun.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Italiaans

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Meer oor dié eenheid

  • Patio
  • Privaat ingang

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Victory-weg 28A, Simonstad, 7975, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Victory-weg 28A, Simonstad, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0214c164b962e1ab86da42fd6a46c1d614e3b2d17a36360fc67d0d1e0401e00cd7e13d6426e012f2978d60a9cade1d9482b3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4) 28a Victory Way Simon's Town 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.196479613335 18.430871449074

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang