Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bay Break

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Madeleine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Bay Break
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Hanro D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanro D

Perfection from A-Z, with a view!

Madeleine is 'n Superhost! Haar "attention to detail" is wereldklas! Alles in die plekkie is presies waar dit moet wees, mense kan sien daar was sommer baie aandag gegee toe die plekkie tot bestaan gekom het. Die plekkie het alles wat jy nodig het maar daai binnebraai. dis mos nou op die perfekte plek, reg in die TV-sitkamer wat dit lekke maak vir kuier. Dan die netheid. Nee wat die hotelle kan maar gaan slaap. Madeleine ken haar storie en sit hulle ore aan! Bitter lank laas 'n plekkie so skoon gesien met die intrapslag. Jou voertuig staan veilig parkeer op die erf agter 'n rol hek, net vir daai peace of mind. Dan daai uitsig oor die baai as 'n mens die oggend opstaan. Liewe ouers! Net daai uitsig alleen help dat 'n mens jou babbelas vinniger verwerk. Ek weet verseker waar ek van nou af gaan bly as ek Mosselbaai toe kom! Baie dankie Madelein, dit was awesome! Wereldklas.

Bay Break se terugvoer

Baie dankie vir jou kommentaar! Dis vir my 'n hoogtepunt as my gaste lekker bly en hierdie resensie maak my dag, baie dankie. Sien jou weer met jou volgende kuier in Mosselbaai.

Bay Break
Ockert C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ockert C

Sal beslis weer kom.

Aangename verblyf, goed geleë, volledig toegerus.

Bay Break se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Sien uit na jul volgende vakansie hier by ons.

Bay Break
Therena B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Therena B

Perfect location. Clean. Hosts are amazing. Area is quiet. Views are gorgeous.

Bay Break is central to everything. I booked here to be close to a race start and it was spot on. The house was newly built and the views are stunning. I didn't want for anything staying here.

Bay Break se terugvoer

It was a pleasure to host you, Therena. I'm happy to hear that the location for the Iron Man race was what you had in mind. The unit is brand new and we are striving to offer the perfect place. Thank you for the wonderful review. Looking forward to your next stay with us.

Bay Break
Damian M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Damian M

Amazing.

Absolutely amazing. Entirely worth every cent.

Bay Break se terugvoer

Thank you Damian for your review. It was a pleasure to host you. Looking forward to your next stay with us.

Bay Break
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vyfde-laan 23, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA36d5a48a30176ea9339239a18fa7fe0364950d0fee08b9a54a6c4b553e2478cd71f621d9a06986cef703c055171c06b29cf8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 3) 4 5 1 5 23 5th Avenue Mossel bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.17669 22.1331246

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang