Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bay Break

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vyfde-laan 23, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Bay Break is 'n lieflike selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang, verbonde aan die eienaar se hoofhuis in Mosselbaai. Hierdie eiendom is 1 km vanaf Santos-strand en 2 km vanaf sentrale Mosselbaai geleë, wat dit ideaal maak vir 'n klein gesin. Die eenheid het 'n pragtige uitsig oor Mosselbaai hawe.

Hierdie knus sonkrag-aangedrewe eenheid kan 3 volwassenes en 2 kinders op 'n slag akkommodeer. Dit beskik oor 'n aparte slaapkamer wat gerieflik gemeubileer is met 'n dubbelbed, 'n enkelbed, 'n klerekas en 'n plafonwaaier. Die aparte badkamer het 'n bad en stort. Kwaliteit linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, ketel, eetgerei en breekware, asook 'n skottelgoedwasser. Gaste kan 'n ete by die sentrale etenstafel met 5 sitplekke geniet. Die aangrensende sitkamer het 'n binnebraai, gemaklike rusbanke, 'n dubbelslaapbank vir kinders en 'n slim-TV. Toegang tot gratis WiFi is ook beskikbaar.

Buite is daar 'n privaat tuin met 'n buitebraai en 'n kouewater-buitestort vir diegene wat van die strand af terugkeer. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

Kapasiteit: 3 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xKinderbank vir 2
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Madeleine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Vyfde-laan 23, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bay Break het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vyfde-laan 23, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA36d5a48a30176ea9339239a18fa7fe0364950d0fee08b9a54a6c4b553e2478cd71f621d9a06986cef703c055171c06b29cf8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 3) 4 5 1 5 23 5th Avenue Mossel bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.17669 22.1331246

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang