Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bay Breeze

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

2.6/5

Jason Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 7 maande

Opsomming van Resensie

2.6 uit 5van 1 resensie vir Bay Breeze
Netheid
3.0/5
Diens
1.0/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
3.0/5
Frans C - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Frans C

Sommige eienaars moet eerder nie hulle eenhede uitverhuur nie.

Alhoewel ons gerieflik gebly het, sal waardeer word indien die volgende gaste gewaarsku word m.b.t. onredelike eise wat na die verblyf geopper word deur die eienaar. Dit sal moontlik vir die volgende gaste beter wees om nie een van die eienaar se bedlinne of handdoeke te gebruik nie. Ons was 3 volwassenes en na my mening het ons geensins linne op 'n onvanpaste manier misbruik nie. Tog wil die eienaar my verantwoordelik hou vir kolletjies (wat ek geensins weet hoe dit daar gekom het nie) op die linne. Blykbaar het hy so ver gegaan as om die beddegoed professioneel te laat skoonmaak sonder dat die merke uitgekom het. Ons het nooit die toestand van die linne ondersoek by aankoms nie - daar was ook geensins 'n instruksie daarvoor nie. Hoe weet ons ooit of daar nie alreeds kolletjies op was nie?

Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tsessebelaan, Casa Grande, Eenheid 24, Grootbrak, 6503, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7830db8b2445dd3e51855e78e06a46cd77eab28dc7ceb1e33289a5228b856614492a74cfdfaa8225324ea54dd80fb782f0ff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6) 1 5 1 3 Tsessebe Lane Casa Grande, Unit 24 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.074686901359 22.167261397226

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang