Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bay Breeze

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tsessebelaan, Casa Grande, Eenheid 24, Grootbrak, 6503, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Bay Breeze is 'n selfsorgwoonstel wat in 'n veilige kompleks in Reebok geleë is, perfek vir diegene wat op soek is na rustigheid, avontuur, of 'n mengsel van albei, in hierdie perfekte kustoevlugsoord.

Dié tweeslaapkamerwoonstel het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en maak gebruik van die gastebadkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n ontbythoekie met stoele. Gaste kan dit geniet om maaltye voor te berei met 'n klein see-uitsig vanaf die balkon. Die kombuis strek na die sitkamer wat met slaapbanke en 'n TV gemeubileer is.
Die TV en internetmodem is toegerus met batteryrugsteun vir beurtkrag.

Die eenheid lei na 'n klein balkon met sitplek buite, die perfekte plek om 'n oggend koppie koffie te geniet. Verder kan gaste toegang tot die komplekse gemeenskaplike swembad hê. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

2.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie


Netheid
3.0
Ligging
3.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
1.0
Veiligheid
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

2.6/5

Jason Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 7 maande

Ligging

  • Tsessebelaan, Casa Grande, Eenheid 24, Grootbrak, 6503, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tsessebelaan, Casa Grande, Eenheid 24, Grootbrak, 6503, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7830db8b2445dd3e51855e78e06a46cd77eab28dc7ceb1e33289a5228b856614492a74cfdfaa8225324ea54dd80fb782f0ff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6) 1 5 1 3 Tsessebe Lane Casa Grande, Unit 24 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.074686901359 22.167261397226

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang