Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bay Breeze Akkommodasie

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Charlton K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Awesome venue, close to everything. Very friendly host. Definitely going back. It was an absolute pleasure to stay over at Bay Breeze Akkommodasie. The venue has everything we needed. The braai facilities and pool are perfectly situated. The host is very friendly, helpful and accommodating in every sense. We really felt at home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Wonderful, comfortable accommodation. We enjoyed our stay at Bay Breeze very much. Mark were the perfect hosts and it felt like a home away from home. The accommodation is very spacious with a beautiful bathroom. The covered deck area is a bonus and we enjoyed the al fresco dining on it. We will definitely make use of Bay Breeze if we ever travel in that area in future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ame H
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Pragtige, natjiese kamer. Ons het die plesier gehad om die afgelope week by Bay Breeze akkommodasie te bly. Die ligging was net 'n steenworp weg van Hartenbos. Dit was skoon, nuut en netjies. Die eienaar was baie vriendelik en behulpsaam. Ek sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Vriendelike ontvangs. Baie netjiese en goed toegeruste eenheid. Die verblyf was baie gerieflik en stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jan 2025

Baie lekker gebly, sal weer wil besoek in die toekoms. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Beste verblyf waarby ons was in 'n lang tyd. Ons was baie tevrede met die diens en die verblyf. Johann het ongelukkig siek geraak terwyl ons daar vertoef het, maar Mark was vreeslik hulpvaardig met dokters se nommers. Mark het deurentyd navraag gedoen oor Johann se olikheid en was heeltyd baie besorg en het deurentyd hulp aangebied. Baie goeie keuse van verblyf en sal beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annette L
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2024

100% waarde vir geld; privaat en besonder netjies, met alle vereiste fasiliteite. Ja baie. Bay Breeze is meer as netjies en skoon. Alles was 100%. Mark se ontvangs was vriendelik en ek het dadelik tuis gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannelie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Gasvry en baie netjies. Sal regtig Bay Breeze aanbeveel. Baie netjies en veilig. Mark is so gasvry en vriendelik, was onmiddellik tuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cristina G
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Great. The place is easy to locate, clean, beautiful and convenient.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marelize G
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Sal beslis weer soontoe gaan! Baie lekker geslaap, pynlik netjies en baie gasvry! *5 star!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mark Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paulstraat 14, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3aa9785b614f8eb6921a166f299fb9ef1af1a63ec4c5afdf90ef74f7a5c2a126ef84a2f280ce238876d3bc9fff34271f1b89?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 14 Paul Street Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.129866427788 22.099586771501

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang