Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bay Breeze Akkommodasie

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Cristina G
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Great. The place is easy to locate, clean, beautiful and convenient.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marelize G
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Sal beslis weer soontoe gaan! Baie lekker geslaap, pynlik netjies en baie gasvry! *5 star!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jean-mari V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Lekker, netjies, gerieflik. Dit was baie lekker!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Onvergeetlik. Die geskenk pakkie was n. Verskriklik baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mark
Bay Breeze Akkommodasie
Andre is elke host se droom. Hulle kommunikasie is baie goed en los die kamer so netjies asof dit hul eie is. Ons sal hom enigetyd aanbeveel aan enige gastehuis. Dankie vir sulke gaste nog!

Johan C
1 nag Besigheidsreis
4.8
Feb 2024

Mense vriendelik en behulpsaam. Baie goeie vriendelike diens. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mark
Bay Breeze Akkommodasie
Dit was 'n plesier om Johan en sy span hier te verwelkom. Hulle het die kamers netjies gelaat en ons het hulle baie geniet. Ons beveel hulle aan aan enige gastehuis. Dankie, Johan

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Mark Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 7 maande

Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paulstraat 14, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3aa9785b614f8eb6921a166f299fb9ef1af1a63ec4c5afdf90ef74f7a5c2a126ef84a2f280ce238876d3bc9fff34271f1b89?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 14 Paul Street Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.129866427788 22.099586771501

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang