Bay Breeze
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Sterna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 154
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Ronel D - Aug 2024
Algehele gradering
Ek plek van rus en vrede.
Zenobia B - Jul 2024
Algehele gradering
Friendly hostess.
Xavier V - Jun 2024
Algehele gradering
Clean, friendly staff, quiet.
Demine C - Jun 2024
Algehele gradering
Uitstekend en die beste.
Clive M - Mrt 2024
Algehele gradering
Great.
Lindie V - Mrt 2024
Algehele gradering
Gerieflik, netjies.
Shemone Amy D - Jan 2024
Algehele gradering
Amazing.
Vanessa F - Jun 2024
Algehele gradering
Dit was lekker, maar net te gou verby.
Noleen J - Aug 2024
Algehele gradering
Ek het die rustigheid baie geniet, selfs die skoonmaker was baie behulpsaam.
Cedine C - Jan 2024
Algehele gradering
Dit was lekker om daar tuis te gaan.
Estelle C - Jul 2024
Algehele gradering
Probleemvry en aangenaam.
Mariette L - Jan 2024
Algehele gradering
Voldoende geriewe vir oornagplek.
Ashwell A - Jul 2024
Algehele gradering
Ons het net daar geslaap, maar sou graag ten minste koffie wou drink die oggend.
Anonieme gas - Apr 2024
Algehele gradering
Jeanetha B - Feb 2024
Algehele gradering
Sal nie weer daar bly nie.
Marilyn V - Des 2023
Algehele gradering
Absoluut ongelooflik.
Hermi V - Nov 2023
Algehele gradering
Skoon en veilig.
Johan V - Aug 2023
Algehele gradering
Lekker naby die strand en hawe-area.
Saree S - Jul 2023
Algehele gradering
Top-notch.
Susan P - Jan 2023
Algehele gradering
Everything was very pleasant.
Ockert V - Sep 2023
Algehele gradering
Baie lekker. Kyk net asb na muurproppe en bedlampies. Kon nie die bedlampies gebruik nie, want muurprop is baie los in muur.
Cedric F - Jun 2023
Algehele gradering
It was delightful although customer service is lacking a wee bit.
Candice K - Jan 2023
Algehele gradering
Sal nooit weer nie.
Lees meerRejaune G - Nov 2022
Algehele gradering
Great value for money.
Deon A - Okt 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
Kenny M - Sep 2022
Algehele gradering
We had a good time and the place it's very clean and I will definitely visit again.
Evelyn T - Apr 2022
Algehele gradering
Baie lekker familie wegbreek!
Saree S - Nov 2022
Algehele gradering
Ontvangs was baie vriendelik, goeie nagrus en diens was tops.
Lappies L - Sep 2022
Algehele gradering
Skoon, netjies en waarde vir geld.
Xavian H - Jan 2022
Algehele gradering
Die akkommodasie was netjies en skoon.
Debbie L - Aug 2022
Algehele gradering
Rustig.
Linda B - Feb 2022
Algehele gradering
Alhoewel kamer skoon en netjies was, het TV nie gewerk nie (moontlik weens winderige toestande).
Cecilia J - Nov 2021
Algehele gradering
Ek sal dit vir enigiemand aanbeveel om daar tuis te gaan.
Simone W - Jul 2021
Algehele gradering
Peaceful with a great location
Gaenore G - Jul 2021
Algehele gradering
Rustig.
Deon A - Jul 2021
Algehele gradering
Ons kamer was perfek vir ons twee. Ons het die weer en see ook baie geniet.
Sasha-lee A - Jun 2021
Algehele gradering
Ons het ons baie geniet. Niemand het ons een keer gepla nie en die huis is baie skoon en netjies.
Leroy M - Jun 2021
Algehele gradering
Great place
Berenice J - Apr 2021
Algehele gradering
Fantasties!
Ashton B - Apr 2021
Algehele gradering
My kuier het gevoel soos as ek by die huis is - alles was gerieflik, lekker stil, rustig en die eienaar was op dit my laat voel soos 'n koning.
Perrianne K - Mrt 2021
Algehele gradering
Fantasties.
Jeffrey P - Jun 2021
Algehele gradering
Dit was fantasties.
Nickey O - Apr 2021
Algehele gradering
Ek kan nie kla nie.
Anita B - Aug 2021
Algehele gradering
Perfect central B&B for travel in Gordon's Bay.
Gesa C - Aug 2021
Algehele gradering
Lieflike plek
Peter S - Jul 2021
Algehele gradering
Baie stil en rustig. Lekker naby aan die see.
Veronica M - Jan 2021
Algehele gradering
Nice, quiet etc.
Elsie K - Jan 2021
Algehele gradering
Feestelike, gesellige, veilige, lekker bly vakansie wat my altyd sal by bly.
Bay Breeze se terugvoer
Baie dankie vir jou pragtige resensie Elsie.
Hoop om jou gou weer te sien.
Warm groete
Sterna
Leorina S - Okt 2021
Algehele gradering
Baie lekker gewees, kamer was skoongemaak elke oggend.
Theunis E - Feb 2021
Algehele gradering
Lekker rustig en veilig.
Melony S - Aug 2021
Algehele gradering
Nice
Herman L - Sep 2021
Algehele gradering
Veilig en baie bekostigbaar.
Selma P - Des 2021
Algehele gradering
Ons het lekker gebly, sou net verkies om lugversorging te hê, maar alles was reg, dankie.
Madalé V - Mei 2021
Algehele gradering
Gordon's Bay is beautiful. The stay was a bit to noisy, and once you get there don't expect a warm welcome.
Louise V - Des 2021
Algehele gradering
Glad nie goeie keuse van verblyf nie.
Lumka M - Okt 2020
Algehele gradering
Clean and surroundings are very safe.
Vernon M - Aug 2020
Algehele gradering
Fantasties.
Craig M - Mrt 2020
Algehele gradering
You can't find better.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Jy sal nie beter kry nie.
Waarde vir geld en uitstekende kliëntediens.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Anna B - Feb 2020
Algehele gradering
Baie veilig, rustig en baie netjies. Die vriendelikste werkers en baie hulpvaardig.
Lorin-lee E - Jan 2020
Algehele gradering
Was quiet and friendly.
Celente F - Sep 2020
Algehele gradering
Uitstekende plekkie met baie potensiaal.
Dries K - Mrt 2020
Algehele gradering
Gerieflik bekostigbaar en goed geleë.
Perry M - Des 2020
Algehele gradering
Effecient, location close to shopping centre.
Sias C - Jan 2020
Algehele gradering
Het net slaapplek gesoek so akkommodasie het voldoen daaraan.
Melanie I - Feb 2020
Algehele gradering
Short and sweet.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Kort en kragtig.
Ek het my verblyf in die Bay Breeze-hotel baie geniet. Die diens was uitstekend en doeltreffend. Dankie vir jou vriendelikheid en inligting.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Marianna P - Mrt 2020
Algehele gradering
Die ontvangsdame was baie vriendelik en als mooi skoon gewees.
Charl L - Des 2019
Algehele gradering
Bay Breeze.
Roeleen B - Jul 2019
Algehele gradering
Would suggest better parking and entrance from slower street.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Sal beter parkeerplek en ingang vanaf stadiger straat voorstel.
Lieflike en lekker, waarde vir geld.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Elsabe A - Mrt 2018
Algehele gradering
Gerieflik, huislike atmosfeer, netjies en skoon.
Lees meerAvital N - Feb 2018
Algehele gradering
Excellent stay.
Nicholas Roberts J - Feb 2018
Algehele gradering
Great service!
Marius S - Jun 2018
Algehele gradering
Dit was baie skoon en netjies en 'n plesier om daar te kon slaap.
Nicole A - Mrt 2018
Algehele gradering
Altyd fantasties.
Joy V - Feb 2018
Algehele gradering
Had an awesome stay with my newly wed husband.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Het 'n fantastiese tyd gehad saam met my pasgetroude man.
Dankie "Mamma". Die plek was baie netjies, skoon en stylvol gemeubileerd. Kan nie wag om terug te kom en die hele huis te bespreek nie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Johan D - Feb 2018
Algehele gradering
Eersteklas skoon en netjiese kamers wat aangenaam was om in te bly.
Juanita M - Okt 2018
Algehele gradering
Rustig en gemaklik.
Trevor L - Feb 2018
Algehele gradering
Die akkommodasie is lekker netjies en gemaklik.
Carmen O - Feb 2018
Algehele gradering
Baie rustig.
Cheslin A - Nov 2018
Algehele gradering
Gerieflik rustig en 'n plek waar by kan ontspan ek lekker kan rus.
Gary K - Feb 2018
Algehele gradering
Was baie lekker stil en rustig.
Zanya S - Sep 2018
Algehele gradering
Baie gerieflik en kindervriendelik. Ek sou graag elke dag my kamer opgeruim wou hê.
Iona F - Feb 2018
Algehele gradering
Skoon, kamer mooi, heerlik geslaap!
Anonieme gas - Feb 2018
Algehele gradering
Riette C - Feb 2018
Algehele gradering
Pragtig skoon en netjies, maar bietjie onveilig.
Anonieme gas - Feb 2018
Algehele gradering
Anonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Lorette L - Des 2018
Algehele gradering
Vir 1 nag sal ek weer oorbly, maar nie langer nie.
Chanay D - Nov 2017
Algehele gradering
Value for money.
Ronald D - Nov 2017
Algehele gradering
Skoon en netjiese geriewe wat goed geleë is op die hoofroetes met Gordonsbaai, Strand, Somerset-Wes en nog baie ander naby geleë plekke.
Lees meerChristo B - Okt 2017
Algehele gradering
Fantasies.
Roxanne J - Nov 2017
Algehele gradering
Lekker geslaap.
Rosemary Anne R - Sep 2017
Algehele gradering
Very happy with Bay Breeze. Lovely and clean, very cosy, greeted with a friendly smile, was made to feel at home.
Elma B - Aug 2017
Algehele gradering
Baie lekker.
Bernice W - Aug 2017
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Theodore S - Jun 2017
Algehele gradering
Uitstekende plek vir wegbreek.
Michael G - Apr 2017
Algehele gradering
Uitstekend
Jacques M - Mrt 2017
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Skoon en netjies.
Bay Breeze se terugvoer
Baie dankie vir die mooi boodskap Jacques. Julle is altyd welkom.
Anette G - Feb 2017
Algehele gradering
Baie skoon en netjies en vinnige diens.
Helandie V - Feb 2017
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld as 'n oornagbestemming.
Annatjie E - Jan 2017
Algehele gradering
Ek het heerlik gebly.
Bay Breeze se terugvoer
Dit is beslis die toekomstige plan om lugversorging in al die kamers te sit, maar dit is baie duur. Ons het darem al lugversorging in Frosted Pearl.
Grazelde M - Nov 2017
Algehele gradering
Veilig, netjies, naby die see en waarde vir geld.
Meaghan M - Jun 2017
Algehele gradering
Ontspanne atmosfeer.
Mariska P - Jan 2017
Algehele gradering
Pragtige plek, baie oulik ingerig.
Petro K - Okt 2017
Algehele gradering
Puik diens en baie netjies.
Cheslin A - Okt 2017
Algehele gradering
Dit was fantasties, net een klein probleem, die bed is bietjie pap
Nicole A - Sep 2017
Algehele gradering
It was fantastic.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Dit was fantasties.
Ek het elke oomblik by Bay Breeze geniet, dit was so rustig. Ek sal definitief weer daar gaan bly aangesien dit een van die plekke is wat regtig vir my uitgestaan het.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Eleanor A - Jul 2017
Algehele gradering
Baie aangename, rustige, netjiese plek.
Alta S - Mei 2017
Algehele gradering
Vriendelik en huislike atmosfeer in 'n pragtige omgewing.
Louis L - Jul 2017
Algehele gradering
Baie ruim en gemaklike kamer.
Lees meerMario M - Feb 2017
Algehele gradering
My verblyf was bo my verwagting en baie wonderlik.
Candice M - Jan 2017
Algehele gradering
Dis baie netjies.
Bay Breeze se terugvoer
Ek, die eienaar, en die gaste het 'n reëling gehad dat hul die sleutel vroeër uit die posbus kon haal, maar wel eers 14:00 inboek. Die 'vrou', my skoonma, het nie van die reëling geweet nie. Die sleutel word in die posbus by my woonhuis gesit en my skoonma bly ook by ons. Hulle het toevallig op dieselfde tyd daar gestop. Sy het niemand sit en dophou nie. Sy het hul tegemoet geloop om hul te help, maar omdat sy nie van die reëling geweet het nie, het sy vir hulle gesê dat die sleutel eers van 14:00 in die posbus sal wees. Die gaste kon my gebel het nom by my te hoor wat aangaan, maar hulle het nie.
My skoonma is 'n liefdevolle en sagte mens en word gereeld geprys deur gaste vir haar vriendelikheid en bedagsaamheid. Sy help my by die Gastehuis.
Mogamad P - Okt 2017
Algehele gradering
Was lovely, place was clean and neat. I would recommend to others.
Leonie D - Feb 2017
Algehele gradering
Onpersoonlik.
Lees meerBay Breeze se terugvoer
Ons probeer juis die huis 'n huislike gevoel gee en wil dit nie soos 'n regte Gastehuis bedryf nie. Ons sit een keer 'n jaar mot bolle in die kaste omdat die munisipaliteit nie die insekte in die dorp beheer nie. Ons verkies 'n skoon huis sonder ongenooide wesentjies.
Elke gastehuis het sy eie reëlings hoe mense inboek en dit is hoe ek myne doen. Sleutels word afgehaal by my huis in 'n posbus en die Gastehuis is 700m van my huis.
Die gordyne is ekstra dik, want vorige gaste het genoem dat die kamer nie donker genoeg is in die nag nie omdat die straatligte daar inskyn.
Nie almal se dekor-smaak is dieselfde nie. Ek verstaan dit heeltemal. Ongelukkig kan ek nie almal tevrede stel nie.
Louize D - Okt 2016
Algehele gradering
Was wonderlik. Baie baie lekker gewees en stil.
Tharina P - Okt 2016
Algehele gradering
Pragtig en gerieflik!
Johan & Marinda T - Sep 2016
Algehele gradering
Was bo my verwagting gewees.
Bay Breeze se terugvoer
Vreeslik dankie vir die pragtige woorde Johan! Ons sal jou graag weer akkommodeer! Beste wense!
Hardus D - Sep 2016
Algehele gradering
Dit was baie lekker ek sal weer daar slaap.
Dries & Yolanda H - Jun 2016
Algehele gradering
Fantasties.
Margaret S - Feb 2016
Algehele gradering
Uitstekend.
Louise V - Feb 2016
Algehele gradering
Baie rustig en goeie ligging kan dit aanbeveel vir ander mense.
Lees meerBay Breeze se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Was lekker om julle daar te hê! :)
Ons is in proses om die parkering aan te pas sodat elke kamer sy eie spesifieke parkering sal hê.
Retha R - Jun 2016
Algehele gradering
Gemaklik en stylvol.
Andre O - Apr 2016
Algehele gradering
Baie baie lekker en perfek.
Lydia Z - Okt 2016
Algehele gradering
Baie vriendelike en gasvrye diens. Skoon, netjies en gerieflik.
Paul D - Sep 2016
Algehele gradering
Baie geniet.
Danielle B - Jul 2016
Algehele gradering
Baie netjies en omgewing is veilig.
Jurie V - Feb 2016
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Willie N - Sep 2016
Algehele gradering
Baie netjies, skoon en sentraal geleë.
Abigail L - Des 2016
Algehele gradering
Medegaste het ons soos crooks laat voel. Maar eienaar is baie vriendelik.
Mishqoa K - Nov 2016
Algehele gradering
Baie knus, netjiese en rustige plekkie.
Charmaine P - Okt 2016
Algehele gradering
Awesome. Rolstoel- en gestremvriendelik.
Elaine D - Feb 2016
Algehele gradering
Hier sal jy so tuis voel soos by jou eie huis!
Lappies L - Feb 2016
Algehele gradering
Huislik, netjies, skoon, veilig en baie aangenaam om daar te bly.
Annemarie V - Aug 2016
Algehele gradering
Aangenaam.
Bay Breeze se terugvoer
Sou beslis tot diens gewees het, sou ek kennis gedra het hiervan...
Eienaar
Daniel J - Des 2016
Algehele gradering
Teleurstellend.
Lees meerBay Breeze se terugvoer
Die parkering is nou beter. Ons het uiteindelik 2 ingange en elke kamer het nou sy eie parkering. Baie gastehuise het slegs straatparkering, ons het parkering op die perseel agter geslote hek en elektriese heining. Gordonsbaai is bekend vir sy woeste winde. Die wind het die lugreëling se pyp uitgeruk wat veroorsaak het dat die uitloop van die lugreëling toe oor die onderste kamer se deur gedrup het. Ons was nie bewus daarvan nie, maar dit is nou weer reg. Die gas het ons nooit ingelig hieromtrent nie.
Ons maak nie al die beddens in die kamer op indien 2 persone bespreek nie. Tasse word op die beddens neergesit wat dan die wit beddegoed bemors en onnodig ekstra wasgoed maak. Ons sit slegs dekens oor beddens wat nie gebruik word nie. Ongelukkig was ons nie bewus dat dit 2 enkel persone was nie, maar ons het wel vinnig die probleem opgelos.
Ingrid M - Des 2016
Algehele gradering
Nie die regte akkommodasie vir vrou alleen nie.
Lees meerBay Breeze se terugvoer
Ons het agtergekom dat die gas maar redelik skrikkerig is vir baie dinge, selfs vir die ander gaste in die huis, maar in dieselfde asem gesê, daar is elektriese heining om die perseel en die Kaap is darem nie Gauteng nie. Ons kry gereeld vrouens wat alleen kom bly.
Ruth S - Apr 2016
Algehele gradering
Skoon. Geraas van ander gaste tot laat in die oggend.
Bay Breeze se terugvoer
Ek is die eienaar en het nie die gas persoonlik ontmoet nie. Ons word gereeld geprys op ons vriendelikheid en goeie diens. Die sleutels word in 'n posbus gesit sodat die gaste op hul eie tyd kan inboek en nie nodig het om aangejaag te voel om in te klok nie. Ek wil graag hê dat gaste my dadelik moet inlig (wat nie gebeur het nie) van enige probleme sodat ek iets daaromtrent kan doen. Omdat ek nie self daar bly nie, help dit my geweldig om dit vir die volgende gaste meer gerieflik te maak. Die kamer het 'n buite- en binnedeur, albei kan sluit. Miskien wou die gas die deur na die trappe ook sluit wat ons nie kan doen nie, omdat daar 'n kamer na boonste vloer lei en dit die ander gaste sal uitsluit.
Dalene D - Des 2016
Algehele gradering
Het nie gebly om te kan opsom nie.
Bay Breeze se terugvoer
Kaapstad, of liewers Gordonsbaai, se misdaad kan glad nie op dieselfde skaal as ander provinsies in die land, geweeg word nie. Dis veilig hier. Ons het nog geen insidente of diefstal gehad binne die huis of op die perseel nie. Daar is wel 'n elektriese heining om die perseel vir die reisiger se gemoedsrus. Op die inligtingsblad word genoem wat elke kamer bied, soos in hierdie geval is daar genoem dat die kamer met 'n waaier kom.
My tariewe is baie billik vir al die gerief wat daarmee gepaard gaan, bv: Hotel/Gastehuis DStv, skoonmaak dienste elke dag, koffie/tee en tuisgebakte beskuit elke oggend, skoon handdoeke elke dag, gratis internet (Wi-Fi), braai geriewe, tuin, loopafstand van die see en koswinkels, restaurante, ens.
Om in Amber Rose te bly betaal jy maar R 250.00 pp per nag vir al bogenoemde geriewe. As ek verkoeling in elke kamer moet sit sal ek die pryse erg moet opstoot en dis nie so warm in die Kaap dat mens verkoeling moet hê nie, dit het al 'n noodsaaklikheid geword waarsonder mense nie kan nie. Ons is van Upington, Noord-Kaap, daar het jy lugverkoeling nodig!
Die parkering is voldoende om jou kar veilig te parkeer, agter outomatiese hek en elektriese heining. Baie gastehuise het net straatparkering. Ons sal nog in die toekoms 'n afdak opsit, maar ongelukkig is Rome nie in een dag gebou nie. Ek is baie trots op my plekkie, als word met liefde gedoen!
Joe O - Mei 2015
Algehele gradering
The safety and the friendliness of the staff was great.
Sharon S - Apr 2015
Algehele gradering
Clean, good service and value for money.
Willemien V - Mrt 2015
Algehele gradering
Wat 'n verrassing!
Johann H - Jan 2015
Algehele gradering
Baie goed.
Charlene T - Jan 2015
Algehele gradering
Baie aangenaam!
Alta J - Des 2015
Algehele gradering
Vriendelike diens, skoon en aangename blyplek.
James J - Apr 2015
Algehele gradering
Was baie beïndruk met gastehuis.
Carmon C - Feb 2015
Algehele gradering
My kuier was baie lekker.
Marcel J - Jan 2015
Algehele gradering
Baie aangename mense en skoon, gerieflike verblyf.
Bay Breeze se terugvoer
Ons het tans meer parkeerplek gemaak en het ook nou braaifasiliteite.
Dankie vir die goeie wenke. Dit help ons om die plekkie meer gerieflik te maak vir ons volgende gaste.
Hein S - Mrt 2015
Algehele gradering
Baie skoon en netjies. Gawe mense! Sal beslis weer van Bay Breeze gebruik maak.
Wessel P - Des 2015
Algehele gradering
Baie ontspanne.
Dianne N - Apr 2015
Algehele gradering
Net wat ons vir een nag gesoek het.
Bay Breeze se terugvoer
Daar is wel koffie/tee en beskuit in elke kamer met ketel en koppies. Sepies word ook in kamer neergesit.
Johan B - Feb 2015
Algehele gradering
Dit was aangenaam en skoon.
Bay Breeze se terugvoer
Ons het onlangs meer parkering gemaak.
Dankie
Annekie S - Sep 2015
Algehele gradering
Baie netjies!
Lees meerBay Breeze se terugvoer
Dankie vir die positiewe wenke! Ons het intussen meer hangplek in kamers en badkamers aangebring en daar word ook nou skoonmaakmiddels in die badkamer gesit. Ekstra toiletpapier word nou by ontvangstoonbank neergesit indien daar nood is.
Ons verwelkom alle positiewe kritiek, veral handige wenke aangesien ons nie self in die kamers woon nie om sodoende geriefliker omstandighede aan gaste te skep.
Joanita V - Mrt 2015
Algehele gradering
Ek het onveilig gevoel weens die feit dat daar vreemdelinge saam met my gebly het en daar geen diefwering of alarmstelsel is nie.
Bay Breeze se terugvoer
Ons epos 'n inligtingsblad aan alle gaste sodat hul nie 'verras' voel met aankoms nie. Ons kan ongelukkig nie 'n alarmstelsel in die Gastehuis sit nie, aangesien die gaste kom en gaan op hul eie tyd... Die alarm sal die heeltyd aangaan.
Ons het nie diefwering nie, maar daar is wel 'n elektriese heining reg rondom die perseel... ons het nog geen insidente/inbreek van buite af gehad nie.
Ons bedien Five Roses (gewone tee), rooibostee kan op aanvraag gegee word (staan so op die inligtingsblad).
Ons het die kwitansie per epos aan haar gestuur na haar vertrek.
Nelie B - Apr 2014
Algehele gradering
Dit was puik: veilig en baie privaat. Dankie.
Rochelle H - Okt 2014
Algehele gradering
Ek en my lewensmaat het vir een aand gebly by Bay Breeze.
Lees meerBay Breeze se terugvoer
Ons stuur 'n inligtingsblad aan gaste sodat hul nie 'verras' wor met aankoms nie. Dus het hul geweet daar sal ander gaste ook in die huis wees... daar was ook per epos genoem dat hul 'n badkamer sal deel.
Ons kry gereeld positiewe kommentaar en terugvoering, juis oor ons netheid en skoonheid...
Wi-Fi is nou heeltemal gratis...daar is steeds beperkinge op wat jy kan aflaai, Skype, Youtube, ens... Dis baie duur...
Ons verkoop nie meer drank nie, gaste is welkom om hul eie alkohol in te bring.
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tulip Close 2, Gordonsbaai, Kaapstad, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang