Bay Cove Inn
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Dean & Theunisia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 93
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Petrus L - Jul 2024
Algehele gradering
Will be back.
Johan L - Jul 2024
Algehele gradering
Baie skoon en netjies.
Kristen D - Jan 2024
Algehele gradering
Gemaklik, vriendelike diens, voel soos jou eie huis. Net wow!
Bay Cove Inn se terugvoer
Mees aangenaamste gaste en hulle is weg as vriende voorwaar! Hopenlik sien ons julle sommer spoedig weer! Dankie vir julle liefde!
Carin K - Jan 2024
Algehele gradering
Uitstekende diens deur eienaars, plek baie netjies en skoon.
Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Danie L - Des 2023
Algehele gradering
Aangenaam.
Sunette D - Des 2023
Algehele gradering
Kuier was baie lekker, ligging is perfek, loopafstand na see en winkels.
Marietha G - Apr 2023
Algehele gradering
Interessante uitleg.
Bay Cove Inn se terugvoer
Baie dankie vir die resensie. Hoop ons sien julle weer!
Marlize L - Apr 2023
Algehele gradering
Kort, maar net wat ons nodig gehad het.
Bay Cove Inn se terugvoer
Hallo julle twee,
Baie dankie vir die pragtige resensie. Volgende keer gaan ek saam met julle na die vis en "chips" plekkie. Hoop ons sien julle weer.
Xavia V - Mrt 2023
Algehele gradering
Very nice place with friendly service.
Bay Cove Inn se terugvoer
Thank you guys, hope to see you again.
Deon V - Jan 2023
Algehele gradering
Short but sweet.
Bay Cove Inn se terugvoer
Dankie Deon.
Sharon M - Jan 2023
Algehele gradering
Wonderfully quiet time spent as family.
Elrize A - Jan 2023
Algehele gradering
Absoluut Heerlik!
Kath M - Jan 2023
Algehele gradering
A perfect overnight stop.
Philippus V - Jan 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Desmond M - Apr 2023
Algehele gradering
Vriendeikste diens!
Bay Cove Inn se terugvoer
Hi julle twee,
Baie dankie vir die resensie. Julle is twee pragtige mense.
Elsie S - Des 2023
Algehele gradering
'n Huis weg van jou eie huis!
Bay Cove Inn se terugvoer
Baie dankie Elsie, kom loer gerus weer in! Julle sal altyd welkom wees.
Lydia V - Des 2023
Algehele gradering
Onder omstandighede was dit ok. Ons het meer by ons vorige akkommodasie gekry.
Diandra K - Des 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Stephan G - Des 2022
Algehele gradering
Wonderlike plek by die see!
Dewald D - Mrt 2022
Algehele gradering
Het 1 nag oornag en volgende oggend vroeg uit.
Bay Cove Inn se terugvoer
Hallo julle, wat `n pragtige familie! Julle sal altyd baie welkom wees hier by ons. Groete
Dean & Theunisia, Baby and Benji.
Rohan L - Feb 2022
Algehele gradering
Definitely will be back.
Bay Cove Inn se terugvoer
Thank you guys for this review and we hope to see you soon again!
Stephan J - Jan 2022
Algehele gradering
Puik vakansiefasiliteit!
Lauren O - Jan 2022
Algehele gradering
Awesome place.
Bay Cove Inn se terugvoer
Hey Lauren,
Thank you for this lovely review. It was wonderful to have you here as guests and you will always be welcomed back.
Dean and Theunisia
Aneshri P - Des 2022
Algehele gradering
Comfortable for a beach stay.
Melanie K - Aug 2022
Algehele gradering
Ideale oornagslaapplek.
Tammy-Lee R - Mrt 2022
Algehele gradering
Lekker.
Yvette C - Des 2021
Algehele gradering
Ideaal, netjies en skoon. Oulike plekkie.
Joanitta V - Des 2021
Algehele gradering
Fantasties.
Bay Cove Inn se terugvoer
Hallo Joanitta
Die oom sê hy mis vir julle. Dit was wonderlik om julle te kon leer ken en baie, baie dankie vir die pragtige resensie. Julle sal altyd terug verwelkom word.
Oom Dean en Theunisia
Wietzke P - Des 2021
Algehele gradering
Great hospitality.
Bay Cove Inn se terugvoer
Hallo julle twee, julle sal altyd BAIE welkom hier wees by ons en dankie vir die resensie. Word opreg waardeer♥
Dean & Theunisia
Ria B - Des 2021
Algehele gradering
Heerlik.
Bay Cove Inn se terugvoer
Hallo daar
Baie dankie vir julle terugvoering, dit word baie waardeer. Julle sal altyd welkom wees.
Groete
Dean & Theunisia
Sonja G - Apr 2021
Algehele gradering
Baie lanklaas so lekker gekuier
Bay Cove Inn se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering, julle sal altyd welkom hier wees. Groete Dean & Theunisia
Nardus S - Des 2021
Algehele gradering
Het net vir 'n nag oorgebly op pad na volgende bestemming.
Bay Cove Inn se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering Nardus, dit word hoogs waardeer. Hoop ons sien weer.
Dean & Theunisia
Manie B - Des 2021
Algehele gradering
Stay very nice, host friendly. Vehicle parking outside not secure.
Bay Cove Inn se terugvoer
Hallo Manie, jy moes net gevra het want ons het veilige parkering agter gehad. Bly julle het lekker gebly.
Lucius K - Jul 2021
Algehele gradering
Baie gemaklike oornag.
Bay Cove Inn se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie. Ons waardeer terug voering geweldig baie. Groete Dean & Theunisia
Joan V - Des 2021
Algehele gradering
Ons kuier by Bay Cove in was heerlik. Die swembad is lekker wanneer die wind waai op die strand. Die braaiplek op die dek is gesellig. Dit is 'n rustige, stil plek om te bly.
Bay Cove Inn se terugvoer
Hallo Joan,
Baie dankie vir die pragtige resensie. Dit word opreg waardeer. Julle was in ons klein kamer en niks gekla nie, gemaklike mense. Julle sal altyd welkom hier wees.
Groete,
Dean en Theunisia.
Suezell D - Apr 2021
Algehele gradering
Lekker!
Bay Cove Inn se terugvoer
Baie dankie en hoop ons sien weer. Groete Dean & Theunisia
Richard W - Des 2020
Algehele gradering
Value for money.
Bay Cove Inn se terugvoer
Thank you so much for the feedback. Hope to see you again. Regards Dean & Theunisia
Aslin D - Des 2020
Algehele gradering
Fantasties
Bay Cove Inn se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering.
Tracey S - Des 2019
Algehele gradering
We only had a stopover.
Bay Cove Inn se terugvoer
Thank you for this review. It is awesome when our guests return to our establishment. You are such a special family.
Lyle S - Des 2019
Algehele gradering
Clean, safe, would recommend.
Bay Cove Inn se terugvoer
Thank you for this review guys. You will always be welcomed back. May this be a super new year for you guys.
Hannamarie B - Jul 2019
Algehele gradering
Dit was gerieflik. Behulpsame en vriendelike eienaars en personeel.
Bay Cove Inn se terugvoer
Julle is nou ook al soos familie hier by ons. Dit was aangenaam om julle weer te sien.
Stefnie T - Jan 2019
Algehele gradering
Heerlik gebly in netjiese kamer met alles wat jy benodig.
Bay Cove Inn se terugvoer
Hallo Stefnie,
Genade amper mis ek jou pragtige resensie! Baie dankie vir die wonderlike woorde en hoop om julle weer te sien.
Groete,
Dean & Theunisia
Karen M - Des 2019
Algehele gradering
Vriendelik. Netjiese kamers. Loopafstand vanaf 'n swemstrand. 'n Paar min van hoof aantreklikhede in Jeffreysbaai.
Bay Cove Inn se terugvoer
Baie dankie vir die resensie Karen. Dit was aangenaam om julle te ontmoet en julle sal altyd welkom wees.
Erwin Rohrs R - Des 2018
Algehele gradering
Baie vriendelik en behulpsaam.
Bay Cove Inn se terugvoer
Thank you guys, it was a pleasure and so nice meeting you. Regards Dean & Theunisia
Marthie R - Des 2018
Algehele gradering
Baie rustig en ontspannend.
Bay Cove Inn se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie Marthie. Hoopom julle weer te sien eendag.
Groete,
Dean & Theunisia
Nadene L - Des 2018
Algehele gradering
Heerlike oornag in Jeffreysbaai!
Bay Cove Inn se terugvoer
Baie dankie Nadene, dié resensie word werlik baie waardeer. Ons hoop ons sien julle weer
Alida D - Des 2018
Algehele gradering
Asemrowend.
Bay Cove Inn se terugvoer
Hoop ons sien julle sommer gou weer
♥ Baie dankie vir die pragtige resensie♥
Gerda V - Jan 2018
Algehele gradering
Perfek! Puik! Vyf-ster!
Bay Cove Inn se terugvoer
Baie dankie julle twee. Julle het as gaste arriveer en het as vriende vertrek. Ons het julle sommer gemis na jul vertrek. Baie dankie vir die puik resensie.
Dean en Theunisia
Thalene G - Jan 2018
Algehele gradering
Karaktervolle oornag!
Bay Cove Inn se terugvoer
Baie dankie Thalene vir die pragtige resensie. Jammer julle tydtjie by ons was so kort. Hoop om julle weer te sien.
Groete,
Dean en Theunisia
Chane H - Des 2018
Algehele gradering
Baie lekker braaiplek en slaapplek.
Bay Cove Inn se terugvoer
Baie dankie julle!
Dit was aangenaam om julle te ontmoet.
Diana O - Mei 2018
Algehele gradering
Dit is 'n netjiese, skoon plek en die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam.
Bay Cove Inn se terugvoer
Hallo julle
Baie dankie vir die pragtige resensie. Ons is werklik gelukkig om te hoor dat julle verblyf aangenaam was hier by ons. Tot weersiens.
Groete
Dean en Theunisia
Linda B - Mrt 2018
Algehele gradering
Goeie een nag oorbly.
Bay Cove Inn se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer. Groete Dean & Theunisia
Hennie V - Feb 2018
Algehele gradering
Sal weer en weer en weer hier oornag as ek in hierdie deel van die wêreld is.
Bay Cove Inn se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer en dankie dat jy altyd terugkom na ons plekkie. Jy sal altyd welkom hier wees. Groete Dean & Theunisia
Johan S - Des 2017
Algehele gradering
Vriendelik en baie mooi skoon.
Bay Cove Inn se terugvoer
Baie dankie Johan, ons waardeer jou terugvoering en hoop om julle weer te sien. Groete Dean & Theunisia
Gert V - Des 2017
Algehele gradering
Eenvoudig hemels.
Bay Cove Inn se terugvoer
Ek weet nie hoe het ek die pragtige terugvoering gemis nie maar baie, baie dankie en hoop ons sien julle weer. Groete Dean en Theunisia
Inge H - Des 2017
Algehele gradering
Lekker!
Bay Cove Inn se terugvoer
Baie dankie Inge. Julle het `n pragtige familie.
Groete,
Dean en Theunisia
Ansie S - Okt 2017
Algehele gradering
Fantasties.
Bay Cove Inn se terugvoer
Baie dankie Riaan en Rika, julle is `n pragtige familie.
Sonja V - Okt 2017
Algehele gradering
Bijzondere B&B.
Bay Cove Inn se terugvoer
Hi Chris and Sonja,
Thank you so much for this review! It was such a pleasure to meet you guys and we are glad you enjoyed your stay with us.
Regards,
Dean & Theunisia
Jance K - Des 2017
Algehele gradering
Dit is netjies, bitter skoon en gerieflik... sal beslis weer hier slaap!
Bay Cove Inn se terugvoer
Baie dankie vir die resensie. Ons hoop om julle sommer weer te sien.
Groete,
Theunisia
Jorita E - Jan 2017
Algehele gradering
Baie gemaklik.
Bay Cove Inn se terugvoer
Hallo daar
Baie dankie vir die terug voering ons waardeer dit opreg.
Groete
Theunisia
Henriette B - Jul 2017
Algehele gradering
Was baie aangenaam.
Bay Cove Inn se terugvoer
Dankie vir jul resensie. Dit was aangenaam om julle te ontmoet.
Elizabeth M - Des 2017
Algehele gradering
Nice but a one nighter.
Lees meerBay Cove Inn se terugvoer
Thank you for the review. Unfortunately, we are unable to satisfy everyone with regards to the lighting as most people prefer to see around the deck and tables at night. We opted to go for the lighting where most people would be satisfied. We are not in town and we most guests prefer the more quiet side of town. Thank you for mentioning our cleanliness, we do pride ourselves when it comes to that part of our business.
Kind Regards
Dean
Erica V - Des 2017
Algehele gradering
Was gerieflik om te oornag en was baie netjies en skoon.
Bay Cove Inn se terugvoer
Baie dankie vir die resensie vir julle oornag verblyf by ons. Jammer julle het my nie ingelig oor die probleem terwyl jul hier was nie. Die kamer waar julle in was het nie `n stort nie maar net `n handstort. Ons sal vir seker dit nagaan. Die bad kan ons ongelukkig nie veel aan doen op die stadium nie.
Groete,
Dean and Theunisia
Danie L - Feb 2017
Algehele gradering
Dit was goeie oornagfasiliteite.
Bay Cove Inn se terugvoer
Baie dankie Trudi ♥
Callie D - Jan 2017
Algehele gradering
Ons het een aand oorgeslaap en was tevrede met die verblyf.
Bay Cove Inn se terugvoer
Julle sal altyd welkom hier by ons wees, Callie. Groete, Theunisia.
Willem P - Des 2016
Algehele gradering
Daar was niks uit plek uit nie, gasvryheid en netheid uit boonste rakke.
Bay Cove Inn se terugvoer
Hallo Willem,
Baie dankie, net jammer julle kon nie langer bly nie!
Groete
Theunisia
Hanke F - Okt 2016
Algehele gradering
Baie vriendelike en gasvrye gastehuis eienaars.
Bay Cove Inn se terugvoer
Baie dankie vir die resensie Hanke, jy was `n wonderlike gas met `n baie goeie hart! Jy sal altyd welkom hier wees!
Chantelle S - Apr 2016
Algehele gradering
Loved it.
Bay Cove Inn se terugvoer
Thank you guys, you will always be welcome here.
Zynie S - Feb 2016
Algehele gradering
Baie lekker gebly!
Celize V - Jan 2016
Algehele gradering
Dit was die lekkerste vakansie verblyf nog ooit gewees.
Lees meerBay Cove Inn se terugvoer
Goeie dag Celize,
Julle is twee baie spesiale jongmense en julle is 'n voorbeeld aan alle jongmense wat respek aanbetref. Ons sien julle twee nou as vriende en julle sal altyd baie welkom hier by ons wees. Net die beste vir julle twee in die toekoms!
Groete,
Dean en Theunisia
Liesbeth V - Des 2016
Algehele gradering
Prima accommodatie.
Bay Cove Inn se terugvoer
Hello Liesbeth
Thank you for the review! it was lovely to meet you and you will always be welcome here. xxx Dean & Theunisia
Danie T - Mei 2016
Algehele gradering
Uitstekend veral vir korter periode.
Bay Cove Inn se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer Danie.
Juan B - Des 2016
Algehele gradering
Skoon, netjies en bekostigbaar.
Lees meerKarin F - Jan 2016
Algehele gradering
Gerieflik en netjies.
Bay Cove Inn se terugvoer
Baie dankie Karin.
Julle sal altyd hier welkom wees.
Karen H - Des 2016
Algehele gradering
Gerieflike, bekostigbare verblyf in Jeffreysbaai.
Bay Cove Inn se terugvoer
hallo karen
Baie dankie vir die terug voering, ons waardeer dit opreg en hoop ons sien julle weer in die toekoms.
Groete
Theunisia
Junior V - Des 2016
Algehele gradering
Voel soos n koshuis.
Bay Cove Inn se terugvoer
Hallo Junior
Ons is jammer dat jy nie jou vakansie geniet het nie en dat jy nie met my kom praat het nie.......... Ongelukkig het jy net bespreek vir twee mense, jouself en jou broer en die kamer is nie geskik vir meer mense nie. As jy vir meer mense wou bespreek het moes jy maar net `n groter kamer bespreek het toe daar nog beskikbaarheid was en ook dan net betaal het vir additionele gaste. Ons verskaf kamers alleenlik en nie woonstelle nie en as hier additionele gaste wil oorslaap dan moet hulle betaal vir hulle verblyf soos enige ander instelling. Jy het net dat jou vriend hier oorslaap een aand sonder toestemmming en nie betaal vir sy verblyf nie en ek het jou daarop attent gemaak. Die algemene inligting is baie duidelik in die kamers oor die reels hier. Toe jy my daarna kom vra om `n vriendin te laat oorslaap het jy vir haar betaal vir die 2 nagte en julle was gelukkig so in die klein kamer met 3 persone. Ons het nie publieke toilet geriewe vir besoekers nie en ons versekering dek en beskerm net ons betalende gaste op perseel asook hulle besitting. Die instelling is ook dan vir die gemak van ons betalende gaste en om te verseker dat geriewe ten alle tye beskikbaar is vir hulle, soos die swembad en die braai areas sonder die steurnis van `n oorvol plekkie met vreemde mense op die perseel. Ek hoop werklik dat jy dit op skrif sal verstaan want dit is dan ook soos ek dit aan jou verduidelik het. Groete
Berni L - Des 2015
Algehele gradering
Sal daarheen terugkeer.
Bay Cove Inn se terugvoer
Baie dankie Berni en Vicky.
Cornel C - Jun 2015
Algehele gradering
Great waarde vir geld. Skoon, netjies, warm en gesellig. Ons kan Bay Cove Inn aanbeveel! Gasvrye mense!
Bay Cove Inn se terugvoer
Julle was great gaste en baie dankie vir julle terug voering! Ons waardeer dit opreg!
S P - Okt 2015
Algehele gradering
Gaaf!
Bay Cove Inn se terugvoer
Dankie julle ,hoop ons sien julle weer.
Christo I - Aug 2015
Algehele gradering
Baie lekker!
Bay Cove Inn se terugvoer
Baie dankie vir die terug voer julle! Hoop ons sien julle gou weer!
Gustav C - Sep 2015
Algehele gradering
Lekker.
Bay Cove Inn se terugvoer
Hi Gustav,
Baie dankie vir julle terugvoer! Julle sal altyd welkom hier wees!
Callie C - Aug 2015
Algehele gradering
Dit was heerlik en die ontvangs was uitsonderlik.
Bay Cove Inn se terugvoer
Hi Callie,
Baie dankie vir jou terug voering.Ons is net bly dat julle gelukkig was hier by ons! Julle sal altyd welkom hier wees.
Groete,
Dean
Riana B - Des 2014
Algehele gradering
Sal dit aanbeveel, veral vir jongmense.
Bay Cove Inn se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering Riana, dit word opreg waardeer!
Karen V - Des 2014
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Bay Cove Inn se terugvoer
Thank you for the feedback guys! Hope to see you again. Regards Dean & Theunisia
Debbie S - Aug 2014
Algehele gradering
An incredible B&B!
Lees meerBay Cove Inn se terugvoer
Special guests and a special review! Thank you guys!
Heidi V - Apr 2014
Algehele gradering
Wonderlike, ontspanne, pragtige en gemaklike omgewing.
Bay Cove Inn se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige terugvoering. Hoop om julle weer te sien! Groete Dean & Theunisia
Elsabe F - Apr 2014
Algehele gradering
Had a most comfortable and pleasant stay.
Bay Cove Inn se terugvoer
Thank you so much for the feedback. Regards Dean & Theunisia
Jerrie B - Feb 2014
Algehele gradering
Aangenaam in 'n gerieflike, skoon kamer!
Bay Cove Inn se terugvoer
Hi daar, baie dankie en dis tyd om weer te kom kuier! Baie dankie vir die resensie. Groete Dean & Theunisia
Nicola H - Jan 2014
Algehele gradering
A quaint B&B with friendly owners, nice decor and a great vibe!!
Bay Cove Inn se terugvoer
Thank you so much for this lovely feedback, you will always be welcome here. Regards Dean & Theunisia
Brendan B - Apr 2014
Algehele gradering
Waarde vir geld!
Bay Cove Inn se terugvoer
Baie dankie vir die resensie en hoop om julle weer te sien. Groete Dean & Theunisia
Sysie D - Jun 2013
Algehele gradering
Baie lekker
Bay Cove Inn se terugvoer
Hoop om julle weer te sien.
Sean L - Sep 2013
Algehele gradering
Puik!
Bay Cove Inn se terugvoer
I am truly sorry that I missed this awesome feedback! Thank you so much and it is time to come say hi again. Regards Dean & Theunisia
- Kapasiteit: 24 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Da Gama-straat en Poplar-straat, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang