Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bay Cove Inn

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 93 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Petrus L
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Will be back. Lovely as always, great location. Very convenient.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan L
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Baie skoon en netjies. Baie nice mense. Goeie area. Netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kristen D
Lang verblyf
5.0
Jan 2024

Gemaklik, vriendelike diens, voel soos jou eie huis. Net wow! Was ongelooflik lekker. Gasheer en gasvrou is uitstekend. Het tuis gevoel. Baie lekker plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dean & Theunisia
Bay Cove Inn
Mees aangenaamste gaste en hulle is weg as vriende voorwaar! Hopenlik sien ons julle sommer spoedig weer! Dankie vir julle liefde!

Carin K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Uitstekende diens deur eienaars, plek baie netjies en skoon. Rustige blyplek, sal net nie aanbeveel saam kleiner kinders nie, verder baie goeie diens deur eienaars, plek is baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
3.8
Jan 2024

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Danie L
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Aangenaam. Baie lekker gebly, dit het my verwagtinge oortref.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sunette D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Kuier was baie lekker, ligging is perfek, loopafstand na see en winkels. Eienaars baie gasvry en behulpsaam. Kamer was netjies en ruim. Baie lekker gebly en sal dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietha G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Interessante uitleg. Bay Cove Inn skep die effek dat mens op 'n skip is. Dis baie oulik gedoen. Die kamers het alles wat mens nodig het. Dis ook om die hoek van 'n lekker stap strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dean & Theunisia
Bay Cove Inn
Baie dankie vir die resensie. Hoop ons sien julle weer!

Marlize L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Kort, maar net wat ons nodig gehad het. Theunisia was super behulpsaam en baie vriendelik. Sy weet waar om die lekkerste vis en chips te koop. Die plekkie is baie oulik ingerig. Sien julle weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dean & Theunisia
Bay Cove Inn
Hallo julle twee, Baie dankie vir die pragtige resensie. Volgende keer gaan ek saam met julle na die vis en "chips" plekkie. Hoop ons sien julle weer.

Xavia V
1 nag
5.0
Mrt 2023

Very nice place with friendly service. A nice place to stay. Very neat and nice people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dean & Theunisia
Bay Cove Inn
Thank you guys, hope to see you again.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Dean & Theunisia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 93

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R730
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R730
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Da Gama-straat en Poplar-straat, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIzMjhiNDM2LTcyZmEtNGUzYS1iNGYzLTI2ZTFmOTc0ZGJiOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R730 per nag, vir 2 mense 93 5 1 5 Corner Da Gama and Poplar Streets Wavecrest 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.018407284939 24.926401376724

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang