Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bay Cove Inn

Gastehuis
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Da Gama-straat en Poplar-straat, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R730 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Bay Cove Inn is in Jeffreysbaai en bied 10 huisies met plek vir 2 tot 5 gaste elk.

Daar is 'n gemeenskaplike kombuis vir gaste wat die selfsorggeriewe wil gebruik en elke gas kry 'n toesluithokkie in die kombuis. Die kombuis bied toegang tot die swembad en die braai.

Ontbyt is beskikbaar op versoek en word in die eetarea bedien. Gaste kan op die dek onder die skeepseile ontspan of in die sitarea om die swembad en in die omheinde tuin.

Daar is parkeerplek vir gaste se voertuie op die perseel onder afdakke langs die gebou met oorgenoeg ligte in die nag. Daar is ook veilige, omheinde parkeerplek vir sleepwaentjies. Die strand is net 150 m van die mooiste strand in Jeffeysbaai af, genaamd Albatross.

Elke kamer het 'n TV met 'n Openview-dokodeerder. Al die kamers het en suite-badkamers en ;n elektroniese kluis vir waardevolle items. Die kamers word daagliks skoongemaak.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 93 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Petrus L
Besigheidsreis
5.0
Will be back. Lovely as always, great location. Very convenient.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Johan L
Besigheidsreis
5.0
Baie skoon en netjies. Baie nice mense. Goeie area. Netjies en skoon.
Jul 2024
Kristen D
5.0
Gemaklik, vriendelike diens, voel soos jou eie huis. Net wow! Was ongelooflik lekker. Gasheer en gasvrou is uitstekend. Het tuis gevoel. Baie lekker p...
Sien meer
Jan 2024
Carin K
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende diens deur eienaars, plek baie netjies en skoon. Rustige blyplek, sal net nie aanbeveel saam kleiner kinders nie, verder baie goeie diens ...
Sien meer
Jan 2024
Danie L
Saam met lewensmaat
5.0
Aangenaam. Baie lekker gebly, dit het my verwagtinge oortref.
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Dean & Theunisia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 93

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Hoek van Da Gama-straat en Poplar-straat, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Bay Cove Inn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R730
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R730
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Da Gama-straat en Poplar-straat, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIzMjhiNDM2LTcyZmEtNGUzYS1iNGYzLTI2ZTFmOTc0ZGJiOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R730 per nag, vir 2 mense 93 5 1 5 Corner Da Gama and Poplar Streets Wavecrest 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.018407284939 24.926401376724

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang