Bay Cove Inn
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Da Gama-straat en Poplar-straat, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Vanaf R750 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Bay Cove Inn is in Jeffreysbaai en bied 10 huisies met plek vir 2 tot 5 gaste elk.
Daar is 'n gemeenskaplike kombuis vir gaste wat die selfsorggeriewe wil gebruik en elke gas kry 'n toesluithokkie in die kombuis. Die kombuis bied toegang tot die swembad en die braai.
Ontbyt is beskikbaar op versoek en word in die eetarea bedien. Gaste kan op die dek onder die skeepseile ontspan of in die sitarea om die swembad en in die omheinde tuin.
Daar is parkeerplek vir gaste se voertuie op die perseel onder afdakke langs die gebou met oorgenoeg ligte in die nag. Daar is ook veilige, omheinde parkeerplek vir sleepwaentjies. Die strand is net 150 m van die mooiste strand in Jeffeysbaai af, genaamd Albatross.
Elke kamer het 'n TV met 'n Openview-dokodeerder. Al die kamers het en suite-badkamers en ;n elektroniese kluis vir waardevolle items. Die kamers word daagliks skoongemaak.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Dean & Theunisia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 95
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Hoek van Da Gama-straat en Poplar-straat, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink Bay Cove Inn het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Wavecrest Jeffreysbaai Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 24 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Da Gama-straat en Poplar-straat, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang