Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bay Haven

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ronel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 11 resensies vir Bay Haven
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Doug J - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doug J

Comfortable place with easy walking access to beaches, didn't lack for anything.

Didn't lack for anything.

Bay Haven se terugvoer

It was lovely having you at Bay Haven. Thank you for being such considerate guests!

Bay Haven
Lynn N - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn N

Beautiful, breathtaking views. Peaceful days, relaxed and lovely.

The family loved every moment of it.

Bay Haven se terugvoer

Hi Lynn, it was an absolute pleasure to host you and your family.

Looking forward to welcome you again at Bay Haven.

Warm Regards,
Ronel

Bay Haven
Santa B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santa B

Ons het die naweek heerlik gekuier by Bay Haven.

Ons was by Bay Haven oor 'n langnaweek, tydens verskriklike reënstorms in die Kaap. Ronel en Cobus van Bay Haven was baie gasvry en het ons toegelaat om vir 'n ekstra aand te bly, oor al die paaie terug huis toe verspoel was. Hulle het ons ook op hoogte gehou van hoe die paaie rondom Gansbaai lyk en wat veilig is en wat nie. Ons kon niks "sightseeing" doen soos ons aanvanklik wou nie, maar kon heerlik ontspan en bordspeletjies speel. Die kombuis is ook goed toegerus, so ons kon gemaklik kos maak. Die elektriese komberse was ook 'n aangename verrassing in die koue weer.

Bay Haven se terugvoer

Dankie Santa vir die mooi resensie.

Bay Haven
Chanel E - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanel E

Netjies en skoon. Baie lekker gebly.

Die plek was baie netjies en skoon. Ons het baie lekker gebly. Al wat ons nie te bly oor was, was dat daar geen seep was in die badkamer nie. Verder was ons baie beïndruk met die gasvryheid van die eienaar en ons sal beslis die plek aanbeveel vir enige familie wat 'n wegbreek benodig. Baie dankie.

Bay Haven se terugvoer

Hi Chanel,

Ons is baie bly om te hoor dat julle lekker gebly het en dit geniet het by Bay Haven.

Ek hoop darem dat die 3 ure later uit check tyd waarvoor julle gevra het, darem opgemaak het vir die ongerief van die seep.

Hoop om julle weer te kan verwelkom.

Groete,
Ronel

Bay Haven
Mariaan V - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Mariaan V

Badkamer kort seep en toiletsprei.

Baie lekker, dankie julle.

Andre D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D

Netjies en skoon akkommodasie.

Sien sterre.

Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Sarie V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarie V

Heerlike gesinsvakansie.

Ons as gesin het so lekker op die stoep saamgekuier! Heerlike tyd saam met ons gesin. Ronell is 'n baie goeie gasvrou en het ons gereeld gehelp en verwys na uitstekende restaurante. Baie dankie Ronell!

Hannes V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes V

Lekker! Lekker!

Bay Haven is besonders netjies, dis baie lekker om in so 'n skoon plek en mooi omgewing tuis te gaan.

Morne P - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne P

Goeie diens en vriendelike mense.

Gaan vir seker weer van Bay Haven gebruik maak.

Bay Haven se terugvoer

Dankie Morne, ons ontvang julle graag weer.

Bay Haven
Michelle S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle S

Baie netjies en skoon. Perfek vir kort kuiers. Was vriendelik ontvang.

Bay Haven is perfek vir 'n vinnige, kort wegbreek. Baie netjies en skoon. Voldoen aan alle basiese vereistes. Niks meer nodig nie. Sal aanbeveel vir die somerseisoen om die stoep te kan geniet en natuurlik ook strandstappies.

Bay Haven se terugvoer

Hi Michelle. Dit was so lekker om julle hier te ontvang. Baie dankie dat julle alles perfek netjies gelaat het.
Groete,
Ronel

Bay Haven
Vanaf R2 000
R2 000 R1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 000
R2 000 R1 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rietgansstraat 3, Perlemoenbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA74a7145f3421ccfe88a0dc868f0a6a115b78f648d87d8a0a036f82d88e5952cf1a144968326dcf3e4a54ad90ec8783615b8c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 000 nouVanaf R1 400 per nag (plek vir 4) 11 5 1 5 3 Rietgans Street Perlemoenbaai 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.571906042852 19.353939055225

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang