Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bay Haven

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Doug J
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Comfortable place with easy walking access to beaches, didn't lack for anything. Didn't lack for anything.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronel
Bay Haven
It was lovely having you at Bay Haven. Thank you for being such considerate guests!

Lynn N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Beautiful, breathtaking views. Peaceful days, relaxed and lovely. The family loved every moment of it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronel
Bay Haven
Hi Lynn, it was an absolute pleasure to host you and your family. Looking forward to welcome you again at Bay Haven. Warm Regards, Ronel

Santa B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Ons het die naweek heerlik gekuier by Bay Haven. Ons was by Bay Haven oor 'n langnaweek, tydens verskriklike reënstorms in die Kaap. Ronel en Cobus van Bay Haven was baie gasvry en het ons toegelaat om vir 'n ekstra aand te bly, oor al die paaie terug huis toe verspoel was. Hulle het ons ook op hoogte gehou van hoe die paaie rondom Gansbaai lyk en wat veilig is en wat nie. Ons kon niks "sightseeing" doen soos ons aanvanklik wou nie, maar kon heerlik ontspan en bordspeletjies speel. Die kombuis is ook goed toegerus, so ons kon gemaklik kos maak. Die elektriese komberse was ook 'n aangename verrassing in die koue weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronel
Bay Haven
Dankie Santa vir die mooi resensie.

Chanel E
1 nag Gesin met tieners
4.6
Mrt 2024

Netjies en skoon. Baie lekker gebly. Die plek was baie netjies en skoon. Ons het baie lekker gebly. Al wat ons nie te bly oor was, was dat daar geen seep was in die badkamer nie. Verder was ons baie beïndruk met die gasvryheid van die eienaar en ons sal beslis die plek aanbeveel vir enige familie wat 'n wegbreek benodig. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronel
Bay Haven
Hi Chanel, Ons is baie bly om te hoor dat julle lekker gebly het en dit geniet het by Bay Haven. Ek hoop darem dat die 3 ure later uit check tyd waarvoor julle gevra het, darem opgemaak het vir die ongerief van die seep. Hoop om julle weer te kan verwelkom. Groete, Ronel

Mariaan V
1 nag Saam met vriende
3.8
Sep 2024

Badkamer kort seep en toiletsprei. Baie lekker, dankie julle.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Andre D
1 nag Gesin met tieners
4.6
Jan 2023

Netjies en skoon akkommodasie. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Jan 2023

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Sarie V
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2022

Heerlike gesinsvakansie. Ons as gesin het so lekker op die stoep saamgekuier! Heerlike tyd saam met ons gesin. Ronell is 'n baie goeie gasvrou en het ons gereeld gehelp en verwys na uitstekende restaurante. Baie dankie Ronell!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Lekker! Lekker! Bay Haven is besonders netjies, dis baie lekker om in so 'n skoon plek en mooi omgewing tuis te gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morne P
Kort verblyf
5.0
Nov 2022

Goeie diens en vriendelike mense. Gaan vir seker weer van Bay Haven gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronel
Bay Haven
Dankie Morne, ons ontvang julle graag weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ronel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R2 000
R2 000 R1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 000
R2 000 R1 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rietgansstraat 3, Perlemoenbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA74a7145f3421ccfe88a0dc868f0a6a115b78f648d87d8a0a036f82d88e5952cf1a144968326dcf3e4a54ad90ec8783615b8c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 000 nouVanaf R1 400 per nag (plek vir 4) 11 5 1 5 3 Rietgans Street Perlemoenbaai 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.571906042852 19.353939055225

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang