Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Bay Haven

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rietgansstraat 3, Perlemoenbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Bay Haven is ’n ruim selfsorgeenheid in Perlemoenbaai, Gansbaai. Dit is ideaal geleë vir gaste wat die jaarlikse verskynsel van Suidelike noorkappers wil kom beleef.

Die eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 gerieflike slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 ekstra lang, enkelbeddens. Albei slaapkamers bied toegang tot die onderdakstoep. Die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Al die beddens is met gehalte-linne oorgetrek en daar is ruim ingeboude kaste met baie pak- en hangplek .

Die eenheid het 'n oopplan kombuis- en leefarea wat 2 rusbanke, 'n etenstafel en 'n slim-TV met Google Chrome het. Die leefarea lei na 'n lieflike onderdakstoep met buitesitplek, 'n stoeptafel en 'n Weber-braai.

Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof, lugbraaier, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die eenheid bied toegang tot onbeperkte WiFi. Bay Haven is naby winkels, restaurante en 'n swemstrand.

Neem asb. kennis dat die eienaar op dieselfde eiendom woon.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Ferdie N
Saam met lewensmaat
5.0
Aangenaam en vriendelike mense. Verblyf is baie skoon en netjies. Baie lekker gebly. Gasvrou en gasheer is baie vriendelik en behulpsaam. Sal beslis w...
Sien meer
Okt 2024
Samuel V
Saam met vriende
5.0
Uitstekend en nice. Nice, house warming ontvangs. Alles baie netjies en geen probleme met ondersteuning waar nodig was nie. Lekker mense!
Okt 2024
Doug J
Saam met vriende
5.0
Comfortable place with easy walking access to beaches, didn't lack for anything. Didn't lack for anything.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Lynn N
Gesin met klein kinders
5.0
Beautiful, breathtaking views. Peaceful days, relaxed and lovely. The family loved every moment of it.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2023
Santa B
Saam met vriende
5.0
Ons het die naweek heerlik gekuier by Bay Haven. Ons was by Bay Haven oor 'n langnaweek, tydens verskriklike reënstorms in die Kaap. Ronel en Cobus va...
Sien meer
Sep 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ronel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Rietgansstraat 3, Perlemoenbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bay Haven het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rietgansstraat 3, Perlemoenbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA74a7145f3421ccfe88a0dc868f0a6a115b78f648d87d8a0a036f82d88e5952cf1a144968326dcf3e4a54ad90ec8783615b8c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4) 15 5 1 5 3 Rietgans Street Perlemoenbaai 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.571906042852 19.353939055225

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
2526272829301234567891011121314151617181920212223242526272829303112345
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
2526272829301234567891011121314151617181920212223242526272829303112345