Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bay Lodge 29

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Karyn-straat 43, Eenheid 29 Bay Lodge, Ballito, 4200, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Bay Lodge 29 is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Ballito, wat asemrowende see-uitsigte vanaf die slaapkamer en sitarea bied. Dit is ideaal vir 'n paartjie wat naby die kus wil wees.

Dié woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 en suite-slaapkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en kasruimte. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, yskas-vrieskas, wasmasjien en 'n toonbank met stoele toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank, en daar is 'n TV en gratis WiFi.

Gaste kan die gemeenskaplike kompleks se geriewe geniet, wat 'n swembad en braai-area insluit. Veilige parkeerplek op die perseel word voorsien, en die woonstel is naby Willard Beach, Thompson's Bay, die bekende Hole in the Wall, asook Junction Mall.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Sam Geverifieer

Eiendomme 13

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Karyn-straat 43, Eenheid 29 Bay Lodge, Ballito, 4200, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Karyn-straat 43, Eenheid 29 Bay Lodge, Ballito, 4200, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA12720b9e2069f7ef4579931474b15e9face92a5d9c74b2999bf956939e3c79de2f55c81a8b3cace122658c5290a6953bf03f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 43 Karyn Street Unit 29 Bay Lodge 4200 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.531021886678 31.211786866865

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang