Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bay Plaza

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 255 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Heino F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Very pleasant. The stay was very nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helena P
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Die beste vakansie ooit. Die eenheid (Blue Whale) is ruim en baie goed ingerig. Dit is 'n baie mooi plek met die mooiste uitsig oor die see. Die gasvrou is baie behulpsaam en het onmiddellik gereageer toe ons iets gevra het. Ons verblyf was baie rustig en vreeslik lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Evy G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

A satisfying and most appreciated stay. We had the most amazing stay. Serene, neat, comfortable and a wonderful sea view. This is definitely a come back place for us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Plek is baie lekker naby die see met fantastiese uitsig. Dit was sowaar 'n baie lekker ervaring en lekker verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marzell C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Feb 2025

Lekker rustig. Ons het baie lekker gebly. Ons enigste teleurstelling was die spoed van die WiFi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Nicole D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2025

Well rested. Very close to the beach. Amazing view. Kids enjoyed it very much. Relaxed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Maryke S
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Feb 2025

Rus vir die siel. Lekker! Ons was twee vriendinne op 'n naweekwegbreek en het in die Penguin-eenheid gebly. Die incheck was moeiteloos, die eenheid pragtig, goed geprys en mooi ingerig. Die see-uitsig vanaf die slaapkamer en balkon is onbeskryflik en dit was sielsalig om saans met die klank van die branders te gaan slaap en soggens daarmee wakker te word. Al vier eenhede was volgeboek, maar dit het steeds baie privaat gevoel. Bay Plaza is beslis die besoek werd. Boonop het die area so baie om te sien en doen, en word mens oral met vriendelike gesigte en gasvryheid verwelkom. Ons kon nie vir 'n beter naweek gevra het nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Chantel K
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Jan 2025

Pleasant and very relaxing. We had the most amazing time; it was peaceful and my family just really enjoyed their stay there. We could walk over to the tidal pool, sit on the rocks and watch the sunset. The place was cozy and very neat and tidy. The booking was done very smoothly, with no hassle from anyone. It was a real pleasure. We will definitely be back again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Mashudu N
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Resting place. The place is perfect for a solo traveller or couple. Very quiet and safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carien V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Baie pragtige plekkie met alles wat ons nodig gehad het! Beautiful view! Alles wat ons nodig gehad het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Minette Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 473

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bay Plaza, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQxNTc3ODI0LTM1NjctNDRmNC1hNmY3LTE2OTAzYmM4MGNjMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 255 5 1 5 Bay Plaza Lamberts Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.108222222222 18.303944444444

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang