Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bay Plaza

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bay Plaza, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Bay Plaza bied selfsorgverblyf in die kusdorpie genaamd Lambertsbaai. Gaste wat hier tuisgaan kan hoor hoe die branders teen die rotse breek en die seemeeue teen die blou hemel krys.

Ons bied verblyf in 4 eenhede. Gannet en Penguin het elk plek vir 3 mense. Blue Whale en Dusky Dolphin kan elkeen 4 gaste akkommodeer. Al ons eenhede is goed gemeubileer, volledig toegerus, en is net 'n klein entjie se stap van die plaaslike winkels af.

Lambertsbaai is 'n Wes-Kaapse kusdorpie wat bekend is vir sy wit strand en swetterjoel seevoëls. Die Voëleiland Natuurreservaat bied 'n tuiste vir duisende malgasse en baie pikkewyne, en dolfyne en walvisse maak ook gereeld 'n draai aan hierdie stukkie van die Weskus.

Die eenhede word nie daagliks skoongemaak nie, maar dit kan vooraf gereël word teen 'n ekstra koste.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 227 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Wat gaste dink
Lize L
Saam met lewensmaat
5.0
Plek is baie groot vir 2 persone, lekker stoep en see uitsig. Baie lekker gekuier, eenheid het baie spasie vir 3 mense, groot kuier stoep en lekker se...
Sien meer
Sep 2024
Paul D
Gesin met klein kinders
5.0
Baie netjiese, skoon eenheid. Ons het heerlik gebly in 'n baie goed toegeruste eenheid met baie ruimte. Alles was skoon en netjies. Ons sal Bay Plaza ...
Sien meer
Aug 2024
Lucille J
Saam met lewensmaat
5.0
Ek het baie lekker gekuier. Veilig en skoon. Die plekkie was baie netjies. Bedding was skoon en die view was amazing. Baie dankie.
Jun 2024
Bertie Louw H
5.0
Calming. I enjoyed the stay and found it relaxing by the sea.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Leisha P
Gesin met klein kinders
5.0
All good. All good, great weather, kitchen well appointed, great towels.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Minette Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 433

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Bay Plaza, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bay Plaza het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bay Plaza, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQxNTc3ODI0LTM1NjctNDRmNC1hNmY3LTE2OTAzYmM4MGNjMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 3) 227 5 1 5 Bay Plaza Lamberts Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.108222222222 18.303944444444

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang